Einstein-kompetisie: Catherine Schenck

  • 0

CatherineSchenck300Naam: Catherine Schenck

Departement: Argeologie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema in 130 karakters):
Interaksie, integrasie en innovasie by 17de-eeuse Portugees-Mutapa-mark Dambarare wys deelname aan die Indiese Oseaanhandelsisteem

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Universiteit Kaapstad

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top