Catherine Schenck

Ek is 'n meestersgraadstudent in argeologie. Ek fokus op kontaksituasies tussen gemeenskappe van die Suider-Afrikaanse binneland in die groter geglobaliseerde Indiese Oseaan-handelsisteem tydens die era van Portugese deelname.

Einstein-kompetisie: Catherine Schenck

Catherine Schenck Einstein-kompetisie 2016-07-21

Catherine is 'n meestersgraadstudent in argeologie.

Top