Einstein-kompetisie: Leonie Geldenhuys

  • 0

LeonieGeldenhuys300Naam: Leonie Geldenhuys

Departement: Kommunikasie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die studie oor kommunikasietevredenheid en bestuursverhoudings tussen onderwysers in Suid-Afrikaanse skole.

Studievlak van opsomming: Honneursgraad

Universiteit: Unisa 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top