Naam: Ina-Mart Hugo
Departement: Internasionale Verhoudings
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die konstruksie van mag: Noord-Korea se ewige revolusie en die staat se vermoë om supermoondhede kwaadwillig te verstrik.
Studievlak van opsomming: Meestersgraad
Universiteit: Universiteit van die Witwatersrand
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. 
• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.
• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig!

