Einstein-kompetisie: Anja Kruger

  • 0

AnjaKruger300Naam: Anja Kruger

Departement: Natuurwetenskappe

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Kan vuur gebruik word as 'n bestuurspraktyk vir houtagtige spesies wat indring in 'n area waar reënval baie laag is?

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Noordwes-Universiteit

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top