Anja Kruger

Ek is iemand wat baie lief is vir die natuur asook om mense wat ’n beroep in boerdery het te help sodat hulle 'n goeie opbrengs kan hê terwyl hulle in harmonie met die natuur lewe en dus nie die natuurlike omgewing vernietig nie. Ek geniet dit ook om jongmense wat in my rigting belangstel te help en van die omgewing te leer. Ek wil graag belangstelling in wetenskap by ander mense kweek en ek geniet dit waarin ek spesialiseer (ekologie). Daar is 'n stelling wat sê: Kies 'n beroep waarvan jy hou en jy sal nooit 'n dag in jou lewe hoef te werk nie.

Einstein-kompetisie: Anja Kruger

Anja Kruger Einstein-kompetisie 2016-07-01

Anja help mense met 'n beroep in boerdery om 'n goeie opbrengs te hê terwyl hulle in harmonie met die natuur lewe.

Top