Einstein-kompetisie: Wimpie Wasserman

  • 1

WimpieWasserman30Naam: Wimpie Wasserman

Departement: Teologie: Godsdiens en Sendingwetenskap

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Generasie Y-gelowiges en -ongelowiges deel hul ervaring van geloof en godsdiens en probeer help vorm aan die toekoms van die kerk.

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Universiteit van Pretoria

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top