Einstein-kompetisie: Mike Ford

  • 0

MikeFord300Naam: Mike Ford

Departement: Musiek

Kompetisie-inskrywing:
Hedendaagse komposisies hef die onoorbrugbare 1450–2010-stylgaping met visuele tegnologie en fyn toonhoogte- en tydsberekening op.

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Rutgers-universiteit, New Jersey  

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top