Einstein-kompetisie: Maryke Fouché

  • 0

MarykeFouche300Naam: Maryke Fouché

Departement: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Van e-pos tot kitsboodskap, van die Kaap tot in Kaïro. Kan ek sien hoe jy voel? Emosies in die hedendaagse organisasie.

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Noordwes-Universiteit

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top