Einstein-kompetisie: Riaan van de Venter

  • 0

RiaanVanDeVenter300Naam: Riaan van de Venter

Departement: Radiografie

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Ervaringe van dokters en radiograwe in na-uurse trauma-eenhede in verband met rapportering van trauma-X-straal-ondersoeke.

Studievlak van opsomming: Meestersgraad

Universiteit: Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit

 

Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie het jong navorsers by universiteite uitgedaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Die kompetisie het 29 Junie 2016 gesluit.

• Hou LitNet dop: Die kortlys word binnekort aangekondig! 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top