Chris Joubert

Ek is 'n jong elektriese ingenieur wat omgee oor die toekoms van energie in Suid-Afrika. Ek sien volhoubare energie as een van die drie groot uitdagings wat die mensdom in my leeftyd gaan moet oplos (die ander twee is die beskerming van persoonlike privaatheid in 'n era van massatoesig en die politieke gevolge van die onvermydelike toename in outomatisering). Ek het by die Universiteit van Pretoria my voorgraadse studie voltooi, en is nou betrokke by CRSES (Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energie Studies) in Stellenbosch.

Einstein-kompetisie: Chris Joubert

Chris Joubert Einstein-kompetisie 2016-05-18

Chris is 'n jong elektriese ingenieur wat omgee oor die toekoms van energie in Suid-Afrika. Hy is tans betrokke by die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energie Studies in Stellenbosch.

Top