Kommentaar
Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is
Maretha Maartens 2017-10-18 Jy is 'n onvergeetlike inspirasie, Shéri. Mag jou boek nog verder reis as jy. Ons is trots op jou!
Afrikaans is nie ’n minderheid nie
Johannes Comestor 2017-10-18 Ek vind dit onverkwiklik dat die GRA pleks van lof net 'n stekie gekry het.
Boekresensie: Huilboek deur Ryk Hattingh
Rene Honiball. 2017-10-18 Gelees. Gehou van boek. Eintlik hartseer verhaal.
Ysige liefde
Maricia 2017-10-18 Trisa ek het so lekker gelees nou. Baie dankie. Soveel emosies in my wakker gemaak. Die deernis en egtheid van die storie is uitsonderlik.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)
vera 2017-10-18 Kind sukkel met wiskunde is in gr. 6 soek 2016 November maand se vraestel asb.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Mentje, kind van Pas-Opkamp deur Irma Joubert
JC 2017-10-18 Irma Joubert skryf baie oulik. Haar werk is egter nou nie vir die deskundige, pedantiese of leerstellige indiwidu nie, of die voorstander van dogmatisme of 'n puris nie; maar wel pragtig ligte en vermaaklike Afrikaans, met interessante temas, vir die pers
Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans
Johannes Comestor 2017-10-18 Jan, ek waardeer wat jy vir Afrikaans doen. Ek kritiseer jou nie. Ek vestig bloot jou aandag daarop dat dit meem (enkelvoud - soos geen) en meme (meervoud - soos gene) is (AWS, 2017, p 410).
Op grond waarvan kies die DA sy leiers?
Dirk Rigter 2017-10-18 So as dit ANC beleid is om met regstellende aksie onervare swart persone in senior posisies bo wit, bruin en Indiër-persone aan te stel, is dit ook "onintellektueel en rassisties" ?? Jy as ANC-kader moet maar stadig met die begrip van "meriete". Jy is
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
Nynette Bruwer 2017-10-18 Kry nie die November vraestel en antwoorde. Help asb
Om weg te gee of te verloor
F C Boot 2017-10-18 Soos Prediker sê: "Daar is 'n tyd om op te gaar en 'n tyd om weg te gooi ..."
Sekspeste in die werksplek: die Harvey Weinstein-sindroom
Hans Richardt 2017-10-18 Sekspes in werkplek en sekspes uit magsposisie kan nie oor dieselfde kam geskeer word nie.
Tiens Pretorius, sanitasie in wêreld buite ZAR
F C Boot 2017-10-18 So die 'Classic Maya had flush toilets' maar dieselfde 'Classic Maya' het nie geskroom om veral oorwonne hoë soldate se koppe en harte te verwyder nie. Nou lyk dit vir my dit was veiliger in die tyd van 'drop toilets' plaaslik as 'flush toilets'van d
Vir Reney Warrington en Anoeschka Von Meck oor Vaselinetjie se resensie van 11 September
Hans Richardt 2017-10-18 Waarom mag ons nie politieke korrektheid kritiseer nie?
Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans
Angus 2017-10-18 Beste Helmine, Ek wil nou nie sê jy lieg nie; liewer dat jy nie mooi gedink het wat jy skryf nie. Daar moes tog 'n bietjie semantiek plaasgevind het toe jy aan die oom en sy baard gedink het. Daar vind dan dialoog plaas tussen die oom en die jongeling.
Afrikaans is nie ’n minderheid nie
JC 2017-10-18 Dis baie mooi. Ons is almal Afrikaners, ons en ons bruin broers en susters. Hoe gouer ons dit besef en almal in Afrikaans groei en mekaar bemagtig, en lief het as mede Afrikaners - of mede Afrikaanses - hoe beter. Of jy nou bruin of wit is, maak nie saak
Indeks: notas, toetse en vraestelle
LitNet 2017-10-18 Hallo Leazel, om 'n vraestel te kan aflaai, moet jy op 'n skakel klik. Wag 'n oomblik, en die PDF-dokument sal self oopmaak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Tumi Morake: Solidariteit-storm in ’n teekoppie
Hans Richardt 2017-10-18 Politieke korrektheid ideologie is reeds verkeerd, beginnend by argument dat almal se bloed rooi is. Honde, katte, ganse, hoenders en skape het ook alles rooi bloed..
Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans
Helmine le Roux 2017-10-18 Jan, julle twee se dink of nie dink nie, laat my dink aan die omie met sy groot en lang baard. Die baard was deel van hom soos sy hande en voete. Hy't dit netjies gehou, geknip waar nodig, gewas en gekam, maar nooit rêrig daaroor gedink nie. Tot 'n jongWie is die Pretoria Symphony Orchestra?
Antoinette Kemp 2017-10-18 Waar kan ons uitvind wanneer uitvoerings gegee word?
met apologie
Jan-Ad 2017-10-17 Ek dink flussies aan Reza De Wet se Trits. Gelyktydig ooglopend dog iets onheilspellend. Pragtige samevoegings - sonder cliche.
flagellaat – ’n ope brief aan die akademie
Jan-Ad 2017-10-17 Skalkse sarkasme; gekunstelde spykers - in die tradisie van Wilde. Mal hieroor.
by klavieruitvoering deur lukáš vondráček
Jan-Ad 2017-10-17 Pragtig Elegante woordstringe - nes die snare van 'n klavier.
Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket
Gert Kruger 2017-10-17 Ek is op soek na die Geslagsregister van die Kaapse families 2volumes 1981
MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat
André Visser 2017-10-17 Kan u asseblief vir my meer detail verskaf rondom hierdie kursus, in geval waar 'n persoon in Pretoria woon.
Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans
Angus 2017-10-17 Beste Jan, Ek het gesoek watter Griekse wysgeer dit gesê het, maar tevergeefs. Tensy jy verkeerdelik dink dat klassiek 'n teenstrydigheid aandui. Ek kan sien dat ek en jy nie dieselfde begrip het oor wat denke is nie. Babas dink nog nie in taal nie,
Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Elna van Niekerk
Lewies van den Berg 2017-10-17 Ag, my vriendin, ek's so trots op jou! Dis so great, en jy's so goed!
Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans
F C Boot 2017-10-17 Menslike gedrag in meme lyk tog heelwat anders ...
Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?
Angus 2017-10-17 Die hemel en die hel is wêrelde geskep deur die menslike brein. Daar is baie van hulle. Daar is bv. Middle-Earth geskep deur J R R Tolkien, Alice se Wonderland, Shangri-La, Gulliver se wêreld, Pellucidar, Oz, Utopia, en vele meer. Almal is op dieselfde
De Leerstoel Zuid-Afrika: Talen, Literaturen, Cultuur en Maatschappij wordt geïnstalleerd
Anna Gevers Vorster 2017-10-17 Ëen feest voor het Afrikaans. Dank aan de Universiteit Gent en alle medewerkers.
Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?
F C Boot 2017-10-17 Beste Joggie Peters Wanneer ek skryf doen ek dit om mense anders te laat dink oor dit waarmee hul groot geword het. Dat mense 'n jaar later nog kommentaar lewer is 'n riem onder die hart. Kyk ons bv na die 'hemelvaart van Jesus' Lees 'n mens in Lukas 24
Wat gaan aan?
F C Boot 2017-10-17 Beste Duitswester, Dankie vir jou kommentaar. Prediker het dit geskryf nadat hy tot die besef gekom het dat 'God se werk' onverstaanbaar is, want hy het in vers 10 tot die volgende slotsom gekom: 10.God het vir die mens 'n baie moeilike werk gegee. Hul
Indeks: notas, toetse en vraestelle
LitNet 2017-10-17 Hallo Salome, ek is bevrees dat ek nie weet waar jy al hierdie vraestelle in die hande kan kry nie. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by ons s'n. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Indeks: notas, toetse en vraestelle
LitNet 2017-10-17 Hallo Hansie, ek het ongelukkig nie inligting van ander plekke waar jy sulke vraestelle gratis kan aflaai nie. Ons voeg so gereeld ons kan nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)
LitNet 2017-10-17 Hallo Petro, jy kan die memorandum (antwoordstel) aflaai deur te klik op die woorde Wiskunde-memorandum in PDF. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1
LitNet 2017-10-17 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld ons kan nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
