LitNet2017-10-26Hallo Tania, hier is 'n skakel na die graad 9-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Ons voeg nuwe inhoud by wanneer dit kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-10-26Hallo Martie, hierdie is die vraestelle wat ons op die oomblik vir graad 3-leerders beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad3. Ons voeg nuwe inhoud by wanneer dit kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-10-26Hallo Linda, ja, jy kan net ondertoe rol en dis ingedeel volgens graad. Hier is 'n skakel wat jou direk daarheen sal neem: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Barend van der Merwe2017-10-26Dankie. Ek sal maar moet begroot en hierdie boek aanskaf! Ek kon ook darem al na haar luister in die jare toe ek nog self 'n Bloemfonteiner was, en het waardering vir wat sy doen vir haar medemense.
F C Boot2017-10-26Die artikel 235 is maar 'n troosprys en verskyn onder "Ander sake" en lees in Engels soos volg:
Self-determination
235.
The right of the South African people as a whole to self-determination, as manifested in this Constitution, does not preclude, withi
martie coetzee2017-10-26goeie more help asb . graad 3 leerder in my sorg in middag, sukkel met wiskunde. epos asb n paar toetse of vraestelle. sal baie waardeer.
Angus2017-10-26Beste FC Boot,
Rabbi's is ook maar mense wat in bonatuurlike goeters glo; dit is dus nie 'n geweldige kopskuif vir hulle om in nog 'n bonatuurlike wese te glo nie. Vir my is dit maar moeilik, nee, heeltemal onmoontlik, om te glo dat die skepping van die
Angus2017-10-26Beste Dirk,
Jy het heeltemal reg. Waarom het eenkeer vir my in die tuin gehelp. Toe ek my weer kom kry, hardloop hy hoekom met my kruiwa en draagbare radio. Sedertdien het ek nog nooit weer vir Waarom gesien nie, selfs al kyk ek hoekom.
Groete,
Angus
Kenric2017-10-25Useful comment Nicolaas. I think SA Criminal Law is seriously lacking regarding 'pain & suffering’ and ‘hassle & inconvenience’ compensation (esp for small matters).
The state should automatically attend to it during the criminal trial sentencing (
Chris Joubert2017-10-25Beste Johannes
Die verwysing na Afrikaans as "sy" het 'n metaforiese inslag en wys semanties heen na die koestering van Afrikaans. My betoog kan gelees word as 'n pleidooi om Afrikaans as 'n kreatiewe taal te ontwikkel maar ook as 'n ironiese toespeli
Susan Stols2017-10-25Goeiedag
Graag wil ons weet wie spreek die plaasmoorde en aanvalle aan in die DA? Ek glo u is bewus van alles wat net nie aandag kry vanaf regeringsvlak nie. Kyk op die net van al die moorde en hulp wat gevra word. Asb, sê ons, is almal se hande geb
Hans Richardt2017-10-25Reusedwerg, Art 235 van Grondwet 108/1996 maak egter voorsiening vir etniese groepe om na outonomie te strewe in SA. Hou maar die vinnige ontwikkeling dop van bv Orania.
Hans Richardt2017-10-25Reusedwerg, geforseerde etniese amalgamasie tot in "reënboognasie", is net die teenoorgestelde van geforseerde Milner-apartheid. Afsonderlike ontwikkeling is wat in Europa gebeur.
Die voos idees het manier om te oorleef in agtergeblewe SA.
Angus2017-10-25Beste Johannes Comestor,
Sjoe, maar jy is darem kleinserig! Wat jy as "vervrouliking van Afrikaans" beskou, (wat dit ook al mag wees), het absoluut niks met die politiek te make nie. Dit is nie 'n aanslag op Afrikaans, soos jy beweer nie, maar slegs 'n g
Gustaf Claassens2017-10-25Dana se sukses lê dalk (wie weet regtig) in sy eenvoud. Jy ervaar 'n soort 'kwesbaar' menslike opregtheid en eerlikheid; karaktertrekke wat weerkaatsing in sy skryfspore vind en dan 'vlerke' kry. Aansitterigheid, grootdoenerigheid en beterweterigheid is
Estelle Engelbrecht2017-10-25Daar is heelwat los drade aan die einde, of my boek kort 'n paar bladsye. Ek het die boelk baie geniet, maar voel die einde is teleurstellend. Gaan daar 'n vervolg wees? Of is dit maar net die einde?
LitNet2017-10-25Hallo Ludine, hier is al die graad 5-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ludine Bester2017-10-25Hi daar, hoe kry 'n mens graad 5 aardrykskunde, tegnologie en geskiedenis vraestelle in die hande? Dit dalk te koop iewers aanlyn??
David Attwell2017-10-25This is an absorbing essay, but it is also problematic. The author is determined to elicit the 'facts' and constructs an argument that is convincing on its own terms. Essentially, the argument is that an empirical sifting of the records (an approach justi
Ansie Lessing2017-10-25Jerome Joorst raak in sy riglyne aan ouers ‘n baie belangrike aspek in die opvoeding, naamlik ondersteuning, aan. Hierdie ondersteuning kan saamgevat word in “LAG met jou kind” – dit impliseer liefde (L), aanvaarding (A) en gesag (G). Gee aan die
F C Boot2017-10-25Beste Angus
Jy is seker geregtig op jou siening,maar as selfs Rabbis na twee duisend jaar se ontkenning tot ander standpunte gekom het, is daar nog steeds hoop vir jou. Hier is een van baie skakels vir jou.http://religion.blogs.cnn.com/2012/04/05/jews-re
LitNet2017-10-25Hallo Yvonne, hier is wiskundevraestelle wat ons op die oomblik vir graad 7 beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Ons sal graag weer nuwe vraestelle byvoeg wanneer dit kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd
LP Louw2017-10-25Stem saam met die resensie. Dana is ongenadiglik eerlik in sy skryfwerk.
Op pad met Dana gaan op plekke waar ons vermy en vlek dit oop tot die been. Hy sal nooit 'n suksesvolle politikus kan wees nie.
Yvonne Erasmus2017-10-24Middag Litnet. kan julle my asb help met 'n 4de kwartaal wiskunde vraestel, as dit laasjaar sin. my dogter sukkel verskriklik met gr.7 wiskunde. Help my asb.