Ons moet onthou

  • 4

Dit was die prys vir koninklike gesinsgeweld in Europa! 

 Hans Richardt

 
 
  • 4

Kommentaar

  • Hans, jy is mos lief vir google. Google die oorsake van WO 1. Koninklike gesinsgeweld? Moenie nonsens kwytraak nie. 17 miljoen mense is tydens dié oorlog dood.
    Kwalik konings wat hul gesinne slae gegee het. Kennelik het jy geen idee van die wêreldlorde van daai tyd nie.

  • So, stom tot die stond van hul sterwe,
    bly ieder 'n held van die daad ...
    hul bene, na swoeë en swerwe,
    lê ver op die velde verlaat ...
    - Jan FE Cilliers
    (Ook koninklike geweld hier by ons, Hans.)

  • hans Richardt

    Dirk Rigter, verduidelik vir die geo-politieke model van 1914 tot 1922!
    Net dit, ek hou van vroue, al is ek gelukkig geskei.

  • hans Richardt

    Dirk Rigter, ek wag nog vir jou "feitlike" verduideling van geo-politieke model tussen 1914 tot 1922! Verduidelik ook vir ons operasie Polar Bear Expedition.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top