Kommentaar

’n Huldeblyk aan Chris Fourie

Louis du Preez 2017-10-24 Dankie vir hierdie huldeblyk Albert. My pad het ook met Chris gekruis toe hy in die Boland kom bly het en vir my in twee woordkunsproduksies gespeel het. So 'n aangename persoonlikheid! So professioneel! Pragtige stemwerk! Dit was wonderlike om hom as v

Toerisme vraestelle: November 2011

LitNet 2017-10-24 Hallo Marietjie, hier is 'n skakel na al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Skole-navrae

LitNet 2017-10-24 Hallo Annetjie, hier is 'n skakel na al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

LitNet 2017-10-24 Hallo Deagon, hier is 'n skakel na alle vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

LitNet 2017-10-24 Hallo Sandra, hier is 'n skakel na alle vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

If the University of Cape Town wants to decolonise, it has to become Afrikaans

Denver 2017-10-24 If it wants to decolonise it must become Khoekhoe (Khoikhoi), one of the original languages of the people that was found here, our Khoikhoi people. So it should start by calling itself the University of ||Hui !Gaeb ...

Op grond waarvan kies die DA sy leiers?

Gustaf Claassens 2017-10-24 Politiek gaan oor mag. Om mag te kry moet 'n party die meerderheidstem kry ... As die DA wil regeer moet hy gevolglik 'n reuse-persentasie van die swart stem op hom verenig. Om dit te kan doen moet die DA veel meer verbruikersvriendelik wees en selfs "te

’n Huldeblyk aan Chris Fourie

Herman Lategan 2017-10-24 Dankie hiervoor, dit is belangrik dat hierdie wonderlike mense en gebeure onthou en oor geskryf word.

Afrikaans: the language of dissent

Johannes Comestor 2017-10-24 Chris, die vervrouliking van Afrikaans is 'n voorbeeld van verpolitisering. Die aanslag teen Afrikaans kan volledig ingevolge kulturele marxisme verduidelik, selfs verklaar, word.

Dood van ’n geliefde (2)

Annette Naude 2017-10-23 Wow,die kuns met woorde word visuele beelde in my gemoed.

Katalane en hul strewe na onafhanklikheid

Reusedwerg 2017-10-23 Hans, interressante skrywe. Ek neem waar dat daar in ander Europese lande lankal sulke gebrom onder die snorre en baarde is. Die Belge is reeds lankal met sulke onderstrominge opgeskeep. Die Duitsers tussen die Oos- en Wes-Duitsers. Wat vir my nogal "opva

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Sandra 2017-10-23 Wetenskap, Biologie, Wiskunde, Afr, Eng, Rekeningkunde

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

deagon 2017-10-23 goeie dag soek wiskunde vraestel met memo vir graad 10 georg\e in die weskaap

Dood van ’n geliefde (1)

Brian 2017-10-23 ❤👍

Vir Reney Warrington en Anoeschka Von Meck oor Vaselinetjie se resensie van 11 September

Hans Richardt 2017-10-23 Luister nou mooi vir my. Ek het die ding met haar kunsfliek deurgetrap. Ek wil en hoef nie van hierdie fliek te hou nie.

Skole-navrae

annetjie 2017-10-23 opsoek na gr 5 vraestelle alle vakke veral geografie en dan gr 4 en gr 5 history afrikaase vraestelle en ook antwoorde

Tumi Morake: Solidariteit-storm in ’n teekoppie

Mnr Snortje 2017-10-23 Dit is nie die sort anargie waarvan ek praat nie ...

Tumi Morake: Solidariteit-storm in ’n teekoppie

trixie 2017-10-23 So, is jy moeg vir die "politieke korrektheid" ding? Hoekom?

Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is

Essie Raath 2017-10-23 Dankie Shéri! Jy help my om ons eie liefste kleindogtertjie met Downssindroom net nog liewer te kry!

Afrikaans: the language of dissent

Chris Joubert 2017-10-23 Almal moet nou begin ontspan: Die Afrikaanse taal gaan nie uitsterf nie,gaan nie gekaap word nie, gaan nie in ballingskap nie, hoef nie alewig verpolitiseer te word nie. Kom ons gun mekaar die voorreg om hierdie pragtige taal te ontwikkel op elke vlak va

Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is

Susette Brynard 2017-10-23 Baie dankie Erica Ons gebed is dat haar lewe betekenisvol sal wees. Daar is daaglikse uitdagings maar meeste van ons het daagliks uitdagings. Vriendelike groete Susette

Katalane en hul strewe na onafhanklikheid

Angus 2017-10-23 Jy onderskat ons Suid-Afrikaners heeltemal. Ons is goed bekend met die Spaanse geskiedenis. Ek sal net graag wil weet hoe iemand met die dood getref word, en dit nogal vir vryheid van keuse. Vryheid van keuse?

Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is

Susette Brynard 2017-10-23 Baie dankie vir die mooi woorde aan 'n jong vrou met Downsindroom. Ons waardeer dit opreg. Groete Susette

Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is

Susette Brynard 2017-10-23 Dakie liewe Maretha. Sonder jou insette sou die boek nooit die lig gesien het nie. Jou onselfsugtige liefde en verhouding met die Here is vir my 'n voorbeld. Ek wens ek kan soos jy wees. Ek het regtig in jou 'n rolmodel gevind, sonder oordeel, sonder p

Uit Ouma se uitsetkis: Nico Moolman gesels met Naomi Meyer oor sy selfpublikasies

Anne Marie Heyns 2017-10-23 More Nico. Ek wil graag vir 'n vriendin Uit ouma se uitsetkis koop. Waar kry ek dit? Hoop dit gaan goed. Ek het al jou boeke oor en oor gelees. Groetnis.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Hayley 2017-10-23 Trane oor my wange nou! Baie dankie dat jy staan vir wie jy is en nie skaam is nie - 'n ware Daniël wat staan vir die Here al staan hy alleen. Ek is ook 'n trotse maar nederige blourok. dankie Liewe Jesus dat ek U mag dien in hierdie wonderlike lig.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2012)

LitNet 2017-10-23 Hallo Maybelline, ons sal byvoeg wat tot ons beskikking is of waarvoor ons toestemming kry. Hier is 'n skakel na graad 12-hersieningsvraestelle wat op die oomblik beskikbaar is (daar is 2015-vraestelle hierby): https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2017-10-23 Hallo Esta, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by, maar die meeste van die vraestelle wat hier te vind is word spesiaal deur kundiges vir LitNet opgestel. Ons sal graag inhoud uitbrei waar moontlik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Sekspeste in die werksplek: die Harvey Weinstein-sindroom

francois verster 2017-10-23 Soos jy sê, FC, kan dit nooit goedgepraat word nie. Wat egter ook 'n faktor is in die gesprekke wat beslis baie nodig is, is dat veralgemenings rondgeslinger word en slagordes opgestel word wat 'n negatiewe effek het. 'n Militante houding teen alle mans,

LitNet-spens: Monoloog uit Troostyd vir ’n bang gemoed

Cara Beetge 2017-10-22 Hallo, my naam is Cara Beetge. Ek stel belang om een van die monoloë te gebruik.

Fokusberoep: Entrepreneur

Willie 2017-10-22 Soek hulp.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Esta Harvie 2017-10-22 Is daar dalk n moontlikheid dat u ook Wiskundige Geletterdheid vraestelle vir Gr 10-12 kan byvoeg? Baie dankie.

Op grond waarvan kies die DA sy leiers?

Jerome 2017-10-21 Goeie insiggewende opinie Jason ... ek like die term "verswarting" meer as Afrikanisme. Die bruin component binne die DA gaan ‘n tragiese ontnugtering beleef indien hulle nie nou al hul prioriteite regkry nie.

Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is

Erica Ferreira 2017-10-21 Jy is 'n ster, Shéri. Mag jy nog baie mense se lewens aanraak met jou eie kosbare lewensverhaal en 'n verskil maak oral waar jy gaan.

If the University of Cape Town wants to decolonise, it has to become Afrikaans

Chris Joubert 2017-10-21 Promoting English as the only medium of instruction at South African universities is, to say the least, a form of blatant racism and a reconstruction of British Imperialism within a society where decolniality has become the norm. Dismantling the rich cult

Op grond waarvan kies die DA sy leiers?

Petru Terblanche 2017-10-21 Hierdie berig impliseer dat lede in posisies aangestel word. Dit is 'n klap in die gesig van elke verkose lid asook elke DA-lid wat volgens sy eie gewete gestem het.

Chemo

annette le Grange 2017-10-21 'n Menslike goed ingevlegte storie met ja, al die opdraandes en hoop en laastens so mooi bymekaar gebring met "fees must fall" en die naderende dood van 'n flippen moesie, jy is so goed Maretha Maartens, ek het lekker gelees en gaan nog baie lank aan die

Waar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose dimensie?

Angus 2017-10-21 Beste FC Boot, Watter betekenis die woord 'hemel' ook al gehad het, of nog sal hê, verander niks aan wat ek gesê het nie. Die hemel is 'n skepping van die menslike brein. Gaan lees weer jou aanhalings en vra jouself af, wie het dit gesê of geskryf? Ek

Papkop se brief van 10 Februarie 2010 aan Lizz Meiring oor Afrikaans

Angus 2017-10-21 Beste Jan, Goed, ek gee toe: daar is mense wat soos babas en diere dink, so sonder taal. Dan is daar mense wat deur middel van taal dink. Primêre denke is maar net 'n reaksie op die buitewêreld. As jy motor bestuur, en jy sien die verkeerslig is rooi,

Chemo

Doktor Chris Joubert 2017-10-21 Uitstekende verhaal.
Top