Kommentaar
Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal
Suzette 2017-10-30 Baie dankie vir al die hulp, dit word baie waardeer.
Katalane en hul strewe na onafhanklikheid
F C Boot 2017-10-30 Dit sal werk as ons Trump kan kry om 'n gefortifiseerde muur om dit te bou,anders bly dit maar 'n pypdroom. Intussen maak jou gereed om verder dmv hoër belastings verder gemelk te word.Besigheidstudies-vraestelle: November 2011
zimri 2017-10-30 kan julle dalk besigheid studie vraestelle oplaai vir graad 10 leerdersBiebouw-resensie: Blou trane deur Daniella Day
Rozette 2017-10-30 Ek soek bitter graag die boek. Ek het al probeer kyk of ek hom nie by iemand kan kry of aflaai op pdf nie. My pa was 'n dwelsmverslaafde vir 22 jaar. Hy is tans agt jaar skoon maar die laaste drie maande is storms in ons lewe! Hy is gediagnoseer met bipol
Die beste 15 in ATKV-Tienertoneel 2017
Prof Nico Luwes 2017-10-30 Geluk aan ALMAL wat so lekker kon speel! En dankie aan ATKV vir die wonderlike projek!
Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge
LitNet 2017-10-30 Hallo Brumilda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1
LitNet 2017-10-30 Hallo Yolande, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurderSkole-navrae
LitNet 2017-10-30 Hallo Henda, hier is 'n skakel na al die skolehulp wat ons op LitNet beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Blaai asseblief deur ons inhoud om te kyk of jy vind waarna jy soek. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe materiaal by. GGeskiedenis-vraestelle: November 2011
LitNet 2017-10-30 Hallo Enrique, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurderWetenskap-vraestel (Fisika): Februarie/Maart 2012
LitNet 2017-10-30 Hallo Wilna, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1
LitNet 2017-10-30 Hallo Linda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal
LitNet 2017-10-30 Ons is bly dat die vraestelle help, Maatje! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
LitNet 2017-10-30 Hallo Gerda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ek wil voorstel dat julle asseblief ook met jou kleindogter se onderwysers gesels as
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Nadia Botma 2017-10-30 #stopskolekaping
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Johann 2017-10-29 Die staat kan nie eers Eskom, SAL, Transnet, ens op volhoubare wyse bestuur nie. Hulle het groot probleme met monopolieë wanneer dit hulle pas, maar nie itv bogenoemde bankrot-ondernemings nie. Nou wil hulle inmeng in iets wat goed funksioneer. Daar is
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Andre Badenhorst 2017-10-29 Die bogenoemde argumente (artikel en kommentare) is redelik eendimensioneel. Wat ons nou kortkom, is 'n totaal nuwe paradigma. Die staat versaak sy burgers, ja, maar dis nie net hier by ons die geval nie en dit is nie van vandag af die geval nie. Die sko
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Melanie Buys 2017-10-29 Baie goeie artikel, Jaco! Die staat dra al minder tot skole by, maar wil al meer voorskryf en beheer. Internasionaal werk suksesvolle lande om skole soveel moontlik besluitnemingsmag te gee. In SA doen die regering die teenoorgestelde. Skoolgemeenskappe d
’n Huldeblyk aan Chris Fourie
Johan Esterhuizen 2017-10-29 Dankie vir die onthou en dankie vir die eerbewys. Die foto's het Chris se bydrae in 'n pragtig, spesiale konteks geplaas. Lest we forget, né?
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Marinda Fourie 2017-10-29 Ek was deel van die Beheerliggaam in Elsburg Hoërskool. Sommige van die skole se standaarde is reeds in die grond in, en as die Minister of Basiese Onderwys nou nog verder die standaarde in die grond wil indryf, dan sien ek baie swart dae vir ons kind
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
Gerda Hamse 2017-10-29 hi kan ek asb van al die vrae stelle kry. my klein dogter is eerste jaar in die skool en sukkel nogal. Ander skool was nie op die skool se standaard nie. sal dit baie waardeur asb.
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Marietjie Steenberg 2017-10-29 Ons absorbeer alreeds soveel teenkanting! Nie nog nie!Wetenskap-vraestel (Fisika): Februarie/Maart 2012
Wilna Pienaar 2017-10-29 Hi, eninge graad 9 Fisiese Wetenskap vraestelle en antwoordstelle asb
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Alida 2017-10-29 #StopSkoleKaping
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Daleen 2017-10-29 Onaanvaarbaar en skrikwekkend.
Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge
Brumilda 2017-10-29 Goeie dag. Ek is opsoek na graad 5 en graad 7 Wiskunde, Afrikaans en Engelse vraestelle? Asb as iemand my kan help... groot asb! Byvoorbaat dankie
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Petrus 2017-10-29 Wat mý pla is wat keer die regering dan om te besluit wat in skole geleer word? Dit sal hulle dan die mag gee om ons hele geskiedenis te verdraai!
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Tommie Stoltz 2017-10-29 Daar word nie gedink aan klasgroottes nie. Alle beheerliggaamposte gaan verlore gaan en met die nuwe 30 km area vir toelating gaan dit nog meer chaos veroorsaak. Voorwaar 'n kommerwekkende voorstel.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
Cobus Brink 2017-10-29 Baie dankie. Help ons geweldig
Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1
Yolande 2017-10-29 Hallo daar Sal dit moontlik wees om n graad 7 Wisk vraestel en memo vir Nov te kry.
Joan Hambidge lees ’n villanelle voor
Heidi Lin 2017-10-29 I like the rhythms of Afrikaans poetry. In my mind, I saw Joan Hambidge standing in the middle of the poetry.
César Vallejo
Ivan 2017-10-29 There wont be definite answers for death and immortality. To ensure and contemplate is why we live but to trace and record is what makes a poet. The moment we have a thought on the topic is when we are set free from mundanes.
Afrikaans: the language of dissent
Johannes Comestor 2017-10-29 Chris Joubert het verdraagsaam op my opmerkinkie gereageer. Angus bestempel my kommentaar egter as kleinserig, dus liggeraak. Die vervrouliking van Afrikaans het glo niks met die politiek te make nie. Dit het sekerlik met feminisme te make en dit is een v
Katalane en hul strewe na onafhanklikheid
hans Richardt 2017-10-28 Al gehoor van Wet op tradisionele leiers, wat ook tradisionele gebiede beskryf? Art 235 van Grondwet het hierdie wet moontlik gemaak. Wat gaan ANC sê? Wie gee om! Wat gaan DA sê? Wie gee om?
Katalane en hul strewe na onafhanklikheid
hans Richardt 2017-10-28 Spanje bestaan uit 17 outonome gebiede en twee outonome stede, wat deel vorme van konstellasie van state. Maw, Spanje is 'n federasie van state, nie 'n republiek nie.
Aantekeninge oor regsaspekte van ouervervreemdingsindroom in Suid-Afrika
Ina kirsten 2017-10-28 Watse ouerskapprogram word aanbeveel vir ouers om te volg wat die kinderhof verkies?
#StopSkoleKaping: ’n Lelike dag wanneer openbare skole weer staatskole word
Milanie Venter 2017-10-28 Kinders verdien die beste...Ons sal staan op die reg om die beste vir ons kinders te bied. Staatsinmenging MOET gestuit word.
Word vanoggend saggies wakker ...
F C Boot 2017-10-28 En wie het toe gewen Angus - die hoender of die eier?
