Hans Richardt2017-09-29François Van Zyl, kom ek noem nou een interessante verskil tussen Kapenaars en Transvalers, nl dieselfde tyd wat Die Patriot in Paarl die lig sien, kry President Frederick Burgers dieselfde drukkers om soortgelyke koerant in Transvaal te begin, Die Volks
Willie van Aswegen2017-09-29Ek was bevoorreg om Fanus se plategeneraal vir 5 jaar op "Flink uit die Vere" te wees.
Ek is nou 71 maar daar gaan nie 'n dag verby wat ek nie die Penniefluitjie-kwêla in my gedagtes oproep nie en vir Fanus sê: "Môre-sê, waarmee vermaak ons die volk
Hans Richardt2017-09-29Wat verstaan jy nie van genoeg is genoeg nie? Genoeg van individuele ervarings van apartheid, genoeg van politieke korrektheid-ideologie?
Dis soos om fliek oor Grensoorlog te maak, dit voor te stel as wit vs swart oorlog, terwyl grootste persentasie sold
Anton2017-09-29Wat nogal dink jy moet 'n resensie doen? Presies wat hierdie resensie doen. Hy skryf nie soos jy dit wil lees nie en hy motiveer sy menings. En hy is reg.
Anton2017-09-29Vir ons leeskring lees ek nou Maestro. Ek dink Reinhardt hou homself nog terug. Dis werklik 'n flop. Dialoog wat die verhaal voorspel; elke beeld wat so te sê persoonlik uitgekap word, hou vir hou. Die karakters is eendimensioneel en ironies is Bernini
Annalene2017-09-29Dit is nie waar dat daar geen genetiese verskille tussen mens en mens is nie. Ons het almal wel gene vir dieselfde eienskappe, maar die spesifieke geen vir 'n bepaalde eienskap verskil van mens tot mens. Bv oogkleur - elkeen het 'n geen vir oogkleur maar
Hanno Visagie2017-09-29Onderskei tussen 'n staatspensioenaris, wat jare vir die staat gewerk het en nou staatspensioen ontvang, en 'n welsynspensioenaris, wat as behoeftige ongeskikte of bejaarde 'n welsynspensioen ontvang.
Koos2017-09-29Reïnkarnasie bestaan. Dit wat ek met julle deel is nie opgemaak of gelees nie, maar het werklik met my gebeur in Mei1979. Ek is vandag 57 jaar oud en toe dit met my gebeur het in 1979 was ek 18 jaar oud. Ek onthou dit soos gister. Ek is gebore in daai t
Johan Pienaar2017-09-28Sommer net 'n persoonlike belewenis. In die 70's verkoop ek op die Pta-skou skeermesse en hy kom verbygestap. Hy willig in om te staan vir 'n promosie-skeer en terwyl ek besig is merk hy op: "Jy sal ook nou vir mense kan sê dat jy eenmaal die gek geskeer
Mantie Smith2017-09-28Baie geluk, Sunita; ek het jou gedig op die kortlys gelees en self gedink dit het baie meriete. Mens kan sien waarom jy haar gekies het as iemand wat jou inspireer.
Hans Richardt2017-09-28Angus, daar is pos vir jou by NB uutgewers as redakteur... Wragtig, dit voel of jy my skrywes met vergrootglas lees vir taalfoute.
Jan Rap2017-09-28Angus, 'n ding of twee- drie miskien vier: Met 'pap' bedoel Papkop 'kos'. Nommer twee twee: Die gluten-ding is 'n klomp tjol, net soos aandagafleibaarheidsindroom. Nommer drie: Mens dink in geen taal nie. Ek so dink dat iemand wat ietwat van 'n taalfu
Lisa2017-09-28Wow - amazing pictures the talented Amy Coetzer! What an incredible Festival thank you for organising Darryl David and giving us your goodwill and name, Etienne van Heerden, you are the kindest famous person I know!
Anoeschka von Meck2017-09-28Hans, hier is 'n kykie na Corné-hulle se denke en doen agter die skerms. Gaan loer gerus by https://youtu.be/TutQZOL2Akk. Groete daar!
Anoeschka von Meck2017-09-28Hellous Hans! Ek is die skrywer van Vaselinetjie en ek moet bieg ek ken ongelukkig nie die 'Katriena' van die 1960's waarna jy verwys nie. (Sal dit gaan opkyk!) En ja, ek stem beslis saam met jou dat ons almal vuisvoos vir politieke korrekte retoriek is!
Dr Marthinus Jordaan2017-09-28Wonderlik ek wou graag n brief wat op 26-09-2017 in die Volksblad verskyn het ter ondersteuning plaas. maar kry dit nie reg nie. Opskrif: Skryf in jou moedertaal en laat vertaal
Angus2017-09-28Hans,
Waar jy aan sulke twak kom, sal net jy weet. Miskien moet jy maar jou onderwyser op die neus slaan, terwyl jy jou skoolgeld terug vra. (Net hakkelaars moet 'n komma na terwyl skryf.)
Johannes Comestor2017-09-28Hanno, ek dink die aanstelling van Hein Willemse gaan ook nie die beeld van Standaardafrikaans en veral Afrikaners in Europa bevorder nie.
Hans Richardt2017-09-28Die kennis van huishoudings in ou Boere van ZAR is reeds verlore.
Behalwe dat dit goedkoper is om te koop, as om self te bak en brou, maak dat inheemse geskiedenis verlore is.
Tradisionele vaardighede se kennis is reeds verlore. Bv smidsmede-kennis is
Stephan Coetzer2017-09-28Alle kante (rasse) is al so voos geslaan met en oor apartheid dat die velle al baie dun is. So miskien is Tumi se enigste sonde dat sy weereens die waarheid gesê het. En ja, gesprek IS nodig - gesprek waar die victim minder word en die creator opstaan!
Hans Richardt2017-09-28Ek het altyd gelag oor vanne in Suide van Namibia. Of is dit nou "Nambia"?
Dit was Swart, Groen, Geel, Rooi en Blaauw...
'n Ware reënboognasie....
Francois van Zyl2017-09-27Net 'n regstelling, ek het heel aan die begin swak gekommunikeer deur te sê "ek wil graag meer hiervan weet". Dit het gevolg op Hans se opmerking dat daar meer as net kultuurverskille is en dat daar ook etniese en rasverskille is. Dus het ek die indruk g
Hanno Visagie2017-09-27Die Kase ly klaarblyklik soos die verloopte Afrikaner-elite steeds aan kruipsug. Verskoon tog maar die volgende polities gedienstige twak ten koste van Standaarafrikaans en ter wille van Capey-Afrengels : "Hy maak dit aan sy studente duidelik dat Afrikaan
André Badenhorst2017-09-27Dis 'n baie insiggewende artikel! Afstand sorg hier beslis vir beter perspektief. Een van vele vars briese wat begin opkom vir Afrikaans.
Angus2017-09-27Slaat my om met 'n veertjie! Vir my het dit altyd geklink of Malema goed dink met houtwerk. Ek het ook nie geweet 'n mens kan 'n graad by UNISA koop nie.
Esti2017-09-27Ons het pas weer André Strijdom se Suiderkruis Mis opgevoer op 24 September tydens Erfenisdag-feesvieringe in die Helderberg. Sien fb.me/suiderkruismis2017 Hierdie Ubuntu-werk verdien beslis om op baie meer ore te val!
Hans Richardt2017-09-27Ons as publiek is vuisvoos vir politieke korrekte retoriek in boeke en flieks. Dit kon dalk 'n individu se verhaal wees, maar klink soos iets gebaseer op 1960's Katriena, met kommingeit in. Dan is daar nie eens temaliedjie om dekades later nog met Heimwee
Hans Richardt2017-09-27O die donkie is 'n wonderlike ding ...
Raed-na-gael, volgende keer oppad na Rietfontein-grenspos, maak tyd vir donkie-museum ...