Marti Carroll van Ingen2017-09-21Die lees van hierdie boek, ek is nou halfpad, is uiters insiggewend en histories geweldig interessant. Dis vir my baie duidelik dat die dryfveer agter jare se navorsing die invloed van "transgenerational trauma" is.I applaud you for addressing this. It is
Dirk Rigter2017-09-20Hans,
Ek haal direk aan uit jou skrywe hierbo: "...Die (Britse) lae klas het hul slopemmers in straat uitgegooi, ook Franse..."
Nou wonder ek: Het die lae klas die Franse saam met die slopemmers uitgegooi, of het hulle eers die Franse uitgegooi en daarn
Wilhelm Fourie2017-09-20Klaarblyklik beskou Lize van Robbroeck die swart slawe in die Suide (Confederacy) van die VSA as "indigenous people". Miskien moet sy 'n paar geskiedenisboeke lees.
Mnr Smit2017-09-20Ek stel ook belang in hierdie onderwerp en sal ook enige verwysings waardeer. Myns insiens lê de onderskeid egter tussen binnelanders en Kapenaars (soos jy seker kan raai, ek is 'n Vrystater!).
So terloops, ek het die volgende raakgelees in Hermann Gili
Wilhelm Fourie2017-09-20My vorige kommentaar behoort te bewys dat ek nie 'n Afrikaner-ontkenner of -hater is nie, maar 'n Afrikaner in murg-en-been. Besef jy nie dat hierdie Nostradamus-tipe samesweringsteorie van jou juis die Afrikaner benadeel nie? Jy het klaarblyklik 'n opses
Reusedwerg2017-09-20Ek het 'n slim vriend wat een of ander internasionale siviele ingeneurstoekenning verwerf het. Hy het 'n rioleringstelsel verfyn/aangepas wat op 'n stelsel wat in die 1800's ontwerp is. Die stelsel is reeds instaleer by Kaserne in Botswana. In kort soos
Reusedwerg2017-09-20Ek ken net die een verskil tussen Kaapse en Transvaalse dames. Waneer die dames hoedens dra en die wind ruk so bietjie, sal die Transvaalse dame die rok vashou. Die Kaapse dame sal die hoed vashou.
Herman Lategan2017-09-20Wow, dankie. Ek kon dit nie maak nie, tot my spyt, maar hierdie foto's en opnames laat my voel asof ek darem vanaf die kantlyn kan koekeloer.
Hans Richardt2017-09-20Daar is ook 'n etniese, genetiese verskil tussen Anglikaner uit Kaapkolonie en Boer uit Transvaal, nie net 'n kultuurverskil nie.
Reusedwerg2017-09-20Die vaaljasse het 'n lang geskiedenis, nie net met die boere nie. Die donkie is 'n slim dier. My oorle ma het ons altyd vertel dat sy en haar susters met donkies skool toe gery het. Ek het nog 'n sagte plek vir hulle.
Hans Richardt2017-09-20Tiens Pretorius, "Jakes" roep nou.
My een vriend in matriek, wat omtrent hele matriekeindeksamen by my afgeskryf het om te kon slaag, het in sinkhuis naby spruit gebly, wat ons van die bo-dorp geskei het.
Ek het vir Jakop gehelp en is nie skaam daaroor n
LitNet2017-09-20Hallo Elrika, dit lyk of jy daardie bladsy (wat na vraestelle by die Oos-Kaapse Onderwysdepartement gelei) bloot moet refresh en dan is alles weer reg. Laat weet as dit steeds nie aan jou kant werk nie, want hier vertoon alles reg. Groete, Naomi Meyer, in
Hans Richardt2017-09-20Raed-na-gael, het jy dalk die Boererate elke Dinsdag op RSG vergeet?
Jy probeer vergeefs met my, ek is in die unie gebore en is wit, maw ek het geskiedenis beleef.
Ek is ook nie politieke bevoordeelde soos wat die politieke korrektes deesdae beweer nie
Hans Richardt2017-09-20Tiens Pretorius, ons het emmertoilette gehad tot 1970! Dit was ver, in donker, winter of donderbuie.
Het jy al koolstowe se geysers en warmwatertenks langsaan vergeet?
Toe ek in 1984 van Owambo teruggekom het, het my mond oopgehang vir witmense wat nog
Hans Richardt2017-09-20As Max Du Preez in pastorie as bevoordeelde opgegroei het, beteken nie dat ek in dieselfde pastorie of omstandighede opgegroei het nie, net omdat ek wit is nie.
Hans Richardt2017-09-20Raed-na-gael, as jy ooit in Upington kom, besoek asb donkiemuseum! Ek skaam my oor niks.
Ons wit Afrikaners was arm en 'n groot deel van ons was nie net bevoordeel agv NP- of Het Volk-partybeleid nie, soos wat bv Max Du Preez in media beweer nie.
Hans Richardt2017-09-20Raed-na-gael, ek skaam my vir mense soos jy, wat nie wil erken dat daar klasseverskille was in ZAR en Oranje Vrystaat nie.
Jy is een van die wie alles verromantiseer oor geskiedenis en so onfeitlike geskiedenis skep.
Ek kan hier onbeskaamd skryf, dat ek
Johannes Comestor2017-09-20Kommentaar op hierdie onderhoud en Viviers se artikel is op Praag (19 September) gepubliseer: "Leon Lemmer: Klassieke musiek en dekolonisering."
Wilna Malherbe2017-09-19Goed gesê Juliana ... ek vind ‘n harte-aanklank met die inhoud van jou boek ... geluk en vrede is in ons self ... is ons nie geseënd nie.
ANNATJIE VISSER2017-09-191.
Hou asb op om die gemors op Binneland op te dis. Niemand wil dit meer kyk nie. Hou op met die reeks of verander dit.
2.
Doen asb weer 'n program vir die skoonste dorp in sa, nie net die dorp nie, ons het dit nou eers nodig!
Duitswester2017-09-19Hulle speel in die buiteland want hulle word beter betaal, het beter loopbane, woon en werk beter, hul families is veiliger, hul beroep, opleiding is meer professioneel en hullle word gekies volgens hul vermoëns nie kleurkwotas nie. Wat is nie te verstan
hans Richardt2017-09-19Die ou Boeregeloof was dat afvalwater skoon was as dit deur grond gevloei het sover as wat jy klip sewe keer kon gooi, het Cholera tot gevolg gehad.
Of was dit ook "God se wil"?
Dit lyk my die lewensuitkyk van Boere was fatalisties.
Raed-na-Gael2017-09-19Sy perd is onder hom doodgeskiet, toe móés hy (tydelik) die donkie ry! Dit was nie as gevolg van armgatheid nie.
Skaam jou Hans, jy is beledigend teenoor hulle.
hans Richardt2017-09-19Tiens Pretorius, Google John Snow. Dan is jy op pad.
Cholera het in ABO in Bloemfontein honderde Kakies se lewens geëis, omdat hul water gebruik het uit spruit wat met riool en bek-en-klouseer virusse besmet was.
Vroue en kinders het dieselfde probleem
Hans Richardt2017-09-19My doel is om klasseverskille wat ook in Boererepublieke bestaan het, uit te wys.
Die arm Boere het ook meer kinders gehad, as die wat meer geld gehad het. Hul opvoedingspeil was ook laer, agv ZAR se houding oor die wit arbeiders/ bywoners.
My doel is o
Hans Richardt2017-09-19Tiens Pretorius, jy is welkom om self op te kyk.
Net so terloops, hul het riolering gehad uit strate wat spoeltoilette ingesluit het. Daar was verskil tussen klasse, net soos by Boere.
Soek Paul Kruger se memoirs op asb waarin hy onderskeid tref tusse