Anoeschka von Meck2017-09-12Hanno, ek het nog nie Krotoa gesien nie, dus kan ek nie vergelyk nie, maar uit wat jy sê kan ek aflei hoe jy daardie rolprent ervaar het. Ras en rasverwarring is beslis 'n tema in Vaselinetjie, maar dit is eerder soos om na 'n foto te kyk van 'n kinderhu
André Badenhorst2017-09-11Goeie en baie insiggewende studie. Ek hoop die aanbevelings kry hande en voete.
Daar het tóg 'n paar vrae opgekom rondom faktore wat moontlik 'n invloed op die onderwysersmoreel kan hê soos die afnemende gebruik van die moedertaal Afrikaans op tersiÃ
Marius2017-09-11Hier het ons 'n skoolboekvoorbeeld van 'n spreekbuis vir die globalistiese nuwe wêreldorde - gedagte dat "white supremacy" en "continued white privilege" vernietig moet word. Die liberale Amerikaanse slagspreuke en retoriek waarmee sy haar pleidooi inkle
Piet Grobler2017-09-11Waarskynlik een van die belangrikste stukkies kommentaar oor ons demokrasie. Ek hoop almal wat dit lees dink daaroor en kom met antwoorde. Die mespunt waarop alles nou balanseer is waarlik te skerp om net te laat gaan met die hoop dat dit sal oorwaai. Dit
Hanno Visagie2017-09-11Is dit soos Krotoa nog 'n links-humanistiese propagandapoging ter versmelting van die Khoi-San- en Afrikaner-etniese volksgroepe en -identiteite? - http://maroelamedia.co.za/vermaak/flieks/luister-vaselinetjie-die-fliek-n-verhaal-van-seer-en-hoop/
Hans Richardt2017-09-11Na die oorname van Bloemfontein en Pretoria deur Britte, het die Boere GEEN mediese dienste gehad of gelewer aan bv Konsentrasiekampe nie!
Maw, die Boerekant het nie omgegee wat gebeur met hul vroue en kinders nie. Baie vroue en kinders was reeds verwaar
Hans Richardt2017-09-11Reusedwerg, het jy al gaan lees wat klagtes van "uitlanders" was in bv Johannesburg voor ABO? Die goudmyne het belasting betaal aan ZAR, maar Paul Kruger en meelopers het geen openbare dienstelewering gehad nie. Instede het Piet Joubert wapens gaan koop
Chris Marnewick SC2017-09-11Ek verbaas my vir die blatante propaganda (emosionele uitbarstings, halwe waarhede, verdraaiings en valshede) wat telkens verkondig word wanneer Sally-come-latelies die geskiedenis herskryf.
Soos hierdie een - "... built on the bowed backs of black lab
Johan Swanepoel2017-09-10Hallo Susan. Het darem geweet van jou pa maar laas Vrydag op kanaal 147 VIA kyk ek na Vrydag4uur en 'n ene Johan Jordaan sê 'n gedig op oor Mariko Mampoer. Sjoe dit is so mooi en ek het nou alles op Google probeer om die gedig se woorde te kry want wil d
Hans Richardt2017-09-10Fransjohan Pretorius, ek het in my amateur navorsing oor mediese behandeling van gewonde Boere net bollie gekry.
Ek weet dat die mediese ZAR-Rooikruis ver ontoereikend was vir die ongeveer 46 000 Boerekrygers.
My vraag eenvoudig - waar kry ek beskrywing
LitNet2017-09-08Hallo Jannie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-09-08Hallo Victor, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons sal nuwe vraestelle byvoeg soos wat dit moontlik. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestell
Johann de Lange2017-09-08Beste Rita
Ek vind geen spoor van jou gedig nie. Dit wil lyk of iets met die inskryfproses skeef geloop het. Probeer asseblief weer. Gaan kyk op https://avbobpoetry.co.za/Content/HowToEnter om jou te familiariseer met die stappe. Daar is ook 'n kort vi
Johannes Comestor2017-09-08Dit is 'n Afrikaner- en Afrikaansonterende gedagte as die Voortrekkermonument in dieselfde mate as die Afrikaanse Taalmuseum en -monument gekaap is.
Jeanne-Marie2017-09-08Hi almal.
Vandag kry ek eers Al die pragtige kommentaar en aanmoediging!
Ek sal werk aan die musiek en dit moontlik probeer post. Kan nie glo dit is al vier jaar later nie. Vandag is ek al getroud en swanger met die eerste een. Ek sal beslis moeite do
Corlietha Swart2017-09-08Ons hou vir Jemima Meyer al lank dop by die Bloemfonteinse Skrywersvereniging. Net soos Hilda Smits, wat pas die Ingrid Jonkerprys verower het, altyd in die BSV se Nasionale Skryfwedstryd se Ope Poësie-afdeling oor jare heen skoonskip gemaak het, so het
Leopold Scholtz2017-09-07Beste Johannes, daar is 'n baie goeie rede hoekom Van Robbroeck verkies om in Engels te praat, ondanks haar Vlaamse afkoms. Dis omdat sy so polities korrek is dat sy kan skree. Afrikaans = rassisme. Basta. Capisce?
Angus2017-09-07Feit bly staan! Sonder 'n kennis van Engels, kan geen student studeer nie, selfs nie met daardie goeie tweetalige woordeboek nie. Van nagraadse Afrikaans kan hy ook maar vergeet; hy sal sommer al vasbrand as dit by teoretiese linguistiek kom. Gelukkig is
Rita Gilfillan2017-09-07Ek het so baie gesukkel en soveel verkeerde knoppies gedruk dat ek nou nog nie weet of my paar versreëls wel hulle weg na AVBOB gevind het nie. Sal ontvangs erken word, of is stilswye 'n teken dat ek alles verbrou het?
Hetta van der Merwe2017-09-07Ek wou nou opsluit weet wat die betekenis vd woord Masbieker is. Een van die vrouens wat soms vir my help met spyseniering vertel my onlangs dat haar ouma 'n Masbieker was en die oupa was 'n witman van Namakwaland. Hy was 'n plaasvoorman / arbeider op 'n
F C Boot2017-09-07Die vraag wat eerder beantwoord moet word is wie het die oorloë plaaslik begin en sou die geskiedenis nie totaal anders verloop het sonder die oerloë?
Rina2017-09-07My Pa is 58 jaar dood maar hy sou vandag 7 September 2017 eenhonderd jaar oud gewees het. Ek het hom so nodig gehad in my lewe maar moes die mas sonder hom opkom. Wat sê ek vandag vir hom?
Hans Richardt2017-09-07Twee redes waarom ek skryf oor wat ek gelees het van ABO:
Daily Mail in Londen het foto bylaag oor ABO konsentrasiekampe gehad.
Tov konsentrasiekampe, was daar in dieselfde tydperk VSA konsentrasiekampe in Kuba en die Filippyne, waar meer siviele perso
De Villiers Hauptfleisch2017-09-06As Zuma kon oorleef het met 783 aanklagte teen hom, kan Ramaphosa hierdie een maklik oorkom. Hy is in elk geval `n baie beter keuse ...
Hans Richardt2017-09-06Raed-na-gael, Piet Joubert het vir maande 10 myl agter die Boerelinies geweier dat Boere aanval. Piet Joubert wou bloedlose oorlog voer.
Cronje het 50 vroue krygsgevangenes met hul kinders in sy gate in rivierbed vir weke gelê. Hul was besig ...
Al wa
Corle2017-09-06Louis Pretorius gaan asseblief voort met jou Boekklubreeks. Ek mis nie 'n episode nie. So oor die mens se menswees in daaglikse gang. Uitstekende werk. Nr 3 asseblief
Hans Richardt2017-09-06Reusedwerg, ek kyk net na harde feite. Burgerlike beskerming was nie prioriteit vir Boereleiers nie. Die Britte moes vir 400 000 koloniale soldate en vir 200 000 konsentrasiekamp-inwoners kos, medikasie en klere voorsien. Dit terwyl ons "volkshelde" voor