LitNet2017-09-04Hallo Jaennemarie, die skakels werk almal en is getoets. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat ons op die oomblik beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-09-04Hallo Belinda, klik op die skakels na die vraestel en memo in die artikel om dit gratis af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Reney Warrington2017-09-04Hi Michele. Jou verduideliking vir die naam en die betekenis agter die huishulp maak sin, maar was dalk nie duidelik genoeg nie. As skrywer, weet ek soms in my kop wat aangaan, maar die leser het minder inligting as ek. Dit is waarom 'n ander oogpunt, iem
Marisa Oswin2017-09-04Ek moes Wentel twee keer gelees het en twee dae na die lees sit ek steeds en wonder of die ma nou mal is en of die kind ooit 'n dokter geword het. Dit was dieselfde gevoel wat ek gehad het toe ek Richard Marx se Hazard die eerste keer op TV gesien het. Si
Hans Richardt2017-09-03Wel, 'n munt het 3 kante.
Die kleptokrate is weg uit die ZAR met die "Kruger-miljoene", na Switserland en Argentinië. Daar was geen geld van ZAR oor vir arm wittes of siviele bevolking se veiligheid nie en buitendien was grootste deel van die staatskas
Helene Kruger2017-09-03Ek is ook verneuk in 2007 saam met 'n klomp ander mense. 'n Hele paar miljoen. Is daar nie dalk 'n joernalis wat op hierdie saak wil ingaan nie?
Sonia Hardneck2017-09-03GeagteLitNet span
Baie dankie vir die beskikbare vraestele en toetse.Voorwaar 'n groot hulp met hersienings.
Kanjul help met FAL -Engelse begrips oefeninge ook?
By voorbaat dank.
Sonia
Sonia Hardneck2017-09-03Bettina, ek is nie 'n taalkenner, digter of skrywer nie, helaas, slegs 'n opvoeder en trotse ondersteuner en gemeenskapswerker!
Ek wil net my stem voeg by vele trotse en dankbare bekendes en familie, vir die baanbrekerswerk wat jy in ons dorp, distrik en
Annicia2017-09-03Wat van Liewe Kersfees Vader? Hoekom skryf jy oor net 5 van die 6? Almal het net so hard gewerk. Jaco jy kon darem iets van al 6 genoem het as om een uit te laat.
Ester Fourie van Schalkwyk (Delport)2017-09-02Hi Neels. Sien eers vandag jou boodskappie! Sorry!
Waar woon jy en hoe sal ek die boekie in die hande kry?
Ek bly in Namibië maar gaan heel dikwels Pretoria toe.
Groete
Johan de Wet2017-09-02Ek het nou die kommentare hierbo gelees, ek moet nog die boek lees, maar die kommentare is redelik negatief en gaan my baie krities na die boek laat kyk, veral omdat daar gesê word dat die storie baie sterotiep is van reeksmoordenaars.
Wat my wel opge
Annora Eksteen2017-09-02Beste Johan
‘Reënboogfeniks uit die ashoop’ is ‘n pragtige stukkie beeldende en verhalende woordkuns. Ek wapper sommer vir jou ‘n reënboogvlag vandag. Jou liedjies en gedigte is ook wonderskoon. Alles wat mooi is vir jou kuns vorentoe en geniet
Angus2017-09-01Beste Hans,
Ongeduldig? Ag, nee, man! Ek sou verwag het jy sê dit irriteer jou, want dit wys jou hoe swak jou Afrikaans is. Nog erger, dat 'n Engelssprekende jou oor die vingers moet tik.
Groete,
Angus
Johannes Comestor2017-09-01Phillip, baie dankie vir 'n gesprek wat myns insiens bevorderlik vir die heil van Afrikaans is. Enersyds is ek geneig om, waar toepaslik, die Afrikaanssituasie met dié van Engels te vergelyk. Dit ontstel my dat mense graag Engels so korrek moontlik wil p
Gerhard2017-09-01Hi Reney, dankie vir jou lekker resensie - ons is bly jy was "weggeblaas" deur "Wisseltrofee"... hoop jy vind gou weer jou pad terug...G ;)
Angus2017-09-01'n Suiwer Afrikaanse universiteit klink wonderlik, maar in die 21ste eeu is dit onprakties, en heeltemal onmoontlik. Dit sal slegs toeganklik wees vir studente wat Afrikaans magtig is, en buitendien sal hierdie studente nie kan klaarkom sonder 'n kennis v
Hanno Visagie2017-09-01Hoeveel van die volgende was werklik BOERE-verneukers of AFRIKAANSE swendelaars?: Derek Whitehead, Martin Radloff, Derek Haynes, David Francis, Scotty Smith, Cecil Barnard, Duquesne, Madikizela-Mandela.