Hans Richardt2017-09-06Raed-na-gael, hy was volgens oorlewering die enigste "generaal” wat Militêre tegnieke bestudeer het op sy plaas buite Potchefstroom.
Verder was daar 50 vroue krygsgevangenes met hul kinders by Paardeberg gevang.
Daar bestaan verskeie" blou boeke" van
Hans Richardt2017-09-06"The Hell riders", Afro-Amerikaners, in Kuba, was in beheer van konsentrasiekampe in Kuba. Dus het die Afro-Amerikaners ook geskiedenis van internasionale menseregte-skendings. Ons hoor gedurig in politieke korrekte media van "siviele regte-beweging" in V
Piet Strauss2017-09-06Ek erken ootmoedig dat ek maar pas van KLEINBOER as skrywer bekend geraak het en baie belangstel om sy boeke te lees, deels agv sy skryfmateriaal en asook die feit dat ek van kleins af 'n geografiese verbintenis met hom het in die sin dat ons jarelange bu
Hans Richardt2017-09-05Die Boereleiers was net so aandadig aan lot van vroue en kinders in kampe. Hou ingedagte dat Boerekommando’s hoofsaaklik voorrade konvooie aangeval het in guerrilla-fase.
Die Britte het beide die Geneefse en Den Haagse konvensies oortree met Verskroeid
Dirk Rigter2017-09-05Hans Richardt,
Aan wie rig jy jou beskuldiging dat die invloed van buitelandse vegters aan Boerekant misken / ontken / onderspeel word?
Wie is besig met "emosioneel belaaide plakkery? Jou skrywes laat my dink jy soek baklei, maar jy weet nie met wie
Hélène Lewis2017-09-05Hysterics aside. For those interested in verification (regarding humiliation and trauma of the Afrikaner) of what I wrote in Apartheid - Britain's Bastard Child, please get yourself a copy of the highly acclaimed 70 page Annale 2002/1 compiled by Emeritus
Reusedwerg2017-09-05Hennie, jy stel dit so mooi dat ek skuldig voel ek het nie meer slae in my jeug gekry nie. Ek is baie keer gelooi. Het meeste van die kere daarvoor gesoek. Die kere dat ek nie skuldig was nie, het dit my ontsettend gegrief. Stem saam dat daar kinders is
LitNet2017-09-05Hallo Ronel, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Reusedwerg2017-09-05Hans dit is baie interessante feite wat jy weergee. Ek stem egter nie 100% saam met die Taljaners en Grieke nie. Hulle het seker die ondersteuningskorps gemaak. Kan verkeerd wees. Gemeet aan die hedendaagse optrede van die Skandinawiërs is die Nore agv h
Raed-na-Gael2017-09-05Dit was Genl Redvers Buller (?) se buite die dogma dink op die Natalgrens. Nie oor die Boere se koppies nie, maar om dit en sny die toevoerlyn af. En dan ook Cronje wat in Wes-Transvaal met vrou, kinders, bok, skaap en al oorlog voer en toe 6000 man afsta
Phillip Louw2017-09-04Ek gaan nie reageer op die politieke deel van jou antwoord nie, maar rakende "skanghagha" en dergelike woorde, lees tog gerus my kollega Jana Luther se skrywe by https://viva-afrikaans.org/lees-luister/blog/item/290-sabela. Sy voer die woord beter as wat
Hans Richardt2017-09-04Soos wat die dokter in ou Verskroeide Aarde dokumentêr noem, die vroue en kinders wat saam met Nonnie de la Rey "op kommando" gebly het in veld, beter daaraan toe was, as dié wie saamgehok was in kampe, tov oordraagbare siektes, bv TB en masels.
Rolpap
LitNet2017-09-04Hallo Leonie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-09-04Hallo Anneki, ons probeer ons inhoud soveel moontlik uitbrei en sal ander vraestelle en toetse byvoeg wanneer dit moontlik is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-09-04Hallo Chantal, jy kan al die vraestelle gratis op LitNet aflaai deur op die skakels in die artikels te klik. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhou
LitNet2017-09-04Hallo Sonica, dankie vir jou navraag. Hier is die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Ons doen ons bes om so gereeld moontlik nuwe vraestelle by te voeg. Groete, Naomi Meyer, i
Tricia Lombaard2017-09-04"Die Skrywer" is 'n baie genotvolle boek om te lees. Die humor, spanning, verskillende temas, tonele en verhoudings en gedigte maak die boek iets besonders. Wat my die meeste getref het was die onverwagse einde, totaal nie wat ons lesers gewoonlik verwag
LitNet2017-09-04Hallo Lien, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg graag so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-09-04Hallo Elizabeth, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy sal graad 7-vraestelle ook hier aantref. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Daniel de Bruyne2017-09-04Ons regisseur en vervaardiger (André en Beanca Pretorius) was fantasties en baie spesifiek oor wat hulle nodig gehad het en "endearing" val definitief in die pot ;) Weereens, baie dankie.
LitNet2017-09-04Hallo Carmen, die meeste van ons skulehulp is in Afrikaans beskikbaar, maar hier is 'n indeks van al ons vraestelle en memo's - daar is hier en daar Engelstalige vraestelle ook: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Me
LitNet2017-09-04Hallo Sonia, dankie vir jou boodskap. Ons doen ons bes om ons skolehulpmiddels uit te brei en voeg graag nuwe vraestelle en memo's by wanneer dit kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-09-04Hallo Elsie, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Johannes Comestor2017-09-04Vyf Afrikaanse universiteite het in die vorige eeu bestaan. Afrikaanse universiteite kan en behoort ook in hierdie eeu te bestaan. Afrikaans en Afrikaans-Nederlands kan, soos voorheen, steeds as vak, hoofvak en selfs nagraads aangebied word sonder om nood
LitNet2017-09-04Hallo Lizelle, klik asseblief op die rooi skakels in die artikel om die vraestel en memo af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-09-04Hallo Zelda, die skakels is getoets en werk beslis. Dalk moet jy 'n bietjie wag daarvoor om oop te maak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-09-04Hallo Jaennemarie, die skakels werk almal en is getoets. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat ons op die oomblik beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-09-04Hallo Belinda, klik op die skakels na die vraestel en memo in die artikel om dit gratis af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Reney Warrington2017-09-04Hi Michele. Jou verduideliking vir die naam en die betekenis agter die huishulp maak sin, maar was dalk nie duidelik genoeg nie. As skrywer, weet ek soms in my kop wat aangaan, maar die leser het minder inligting as ek. Dit is waarom 'n ander oogpunt, iem
Marisa Oswin2017-09-04Ek moes Wentel twee keer gelees het en twee dae na die lees sit ek steeds en wonder of die ma nou mal is en of die kind ooit 'n dokter geword het. Dit was dieselfde gevoel wat ek gehad het toe ek Richard Marx se Hazard die eerste keer op TV gesien het. Si