Kommentaar

Boererate was dikwels baie gevaarlik

Hans Richardt 2017-09-19 Tiens Pretorius, sal jy dagga rook of dagga aftreksels drink?

Boererate was dikwels baie gevaarlik

Hans Richardt 2017-09-19 Tiens Pretorius, jou oë is slymvlies waardeur kieme en bakterieë vinnig die bloedstroom bereik. Lees bietjie oor Joseph Lister ens.

Boererate was dikwels baie gevaarlik

Hans Richardt 2017-09-19 Tiens Pretorius, jou vars pis-storie ... Ek dink jy moet weer fisiologie gaan bekyk.

Di Suid Afrikaanse Kook, Koek en Resepte boek - Elizabeth Jane Dijkman,1890

Hans Richardt 2017-09-18 Die Boere het mos mak en wilde dagga gebruik as medisyne. Waar kom die hedendaagse vloermoere oor dagga vandaan? Dit was dan deur Die Patriot gepubliseer as deel van Afrikaander se Boererate.

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: In alle veiligheid

Sophia 2017-09-18 Jou storiê se baie meer as die teks.Wag vir die volgende een!

Hulde aan 'n komplekse mens

estelle marais 2017-09-18 Pragtig gebalanseerde waardering vir Charles Malan as mens, kollega en literatuur -akademikus.

Godsdiens in ZAR-skole verban tot 1876

Tiens Pretorius 2017-09-18 Hans, vertel ons meer van hierdie godsdiensverbod in skole, ek het dit sowaar nie geweet nie.

Boererate was dikwels baie gevaarlik

Tiens Pretorius 2017-09-18 Vars pis is steriel, daar is nie kieme in nie. Dis water en onsuiwerhede wat uit die bloed gehaal is. As dit staan kom daar egter gou kieme, omdat dit 'n ideale kweekmiddel vir kieme is.

Boererate was dikwels baie gevaarlik

Tiens Pretorius 2017-09-18 Watse toiletgeriewe het die Britte voorsien in die konsentrasiekampe? Daar was bykans niks, net slote gegrawe met boomstompe daaroor waarop die vrouens en oumense moes sit. Partykeer het hulle afgeval. Dit was dikwels gevaarlik om die ent te loop na die s

Buitelandse boerevegters

Hans Richardt 2017-09-18 Wat het Jamieson-inval met publieke gesondheid standaarde, sanitasie, infrastruktuur-ontwikkeling en tweede Volksraad /stadsraad van Johannesburg te make in ZAR? Die ZAR regering het in gebreke gebly om sosiale, politieke en ekonomiese ontwikkeling te doe

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

LitNet 2017-09-18 Hallo Zelma, die vraestelle is gratis op LitNet beskikbaar. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraeste

Graad 4-wiskundevraestel: derde kwartaal

LitNet 2017-09-18 Hallo Breggie, die vraestelle laai almal af, en ons het dit getoets. Dalk moet jy net 'n oomblik wag as jy dit die eerste keer oopmaak, want die internet se spoed kan bepaal hoe vinnig die PDF-dokument aflaai of oopmaak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuu

Persvrystelling: Aardklop spog met vier landbougesprekke

Hans Richardt 2017-09-18 Waarom altyd veiligheid op plase op radio, TV en verhoë bespreek? Wat doen Boereverenigings vir boere se veiligheid? Daar word meer geld vir beskerming van diere ingesamel deesdae, as bydraes vir boere se veiligheid?

Vaselinetjie by die kykNET Silwerskermfees 2017: filmresensie

Hanno Visagie 2017-09-18 Ai tog, die kruipsugtige Afrikaner-ontkenners en -haters en antichris-humanistiese eenwêreldorde-globaliste ...

Salf vir jou seerkry: Die pad van genesing ná egskeiding

Irene 2017-09-18 So dankbaar dat daar ’n slag ’n boek uitgaan hieroor. Want duisende mense trotseer dit daagliks maar so min is daar op die rakke om ander hiermee te help. Selfs net te besef jy is nie alleen of die enigste een met wie dit gebeur nie. Ek is nou ‘n ja

Is Bell-Pottinger-saga regtig verby?

Hans Richardt 2017-09-18 Wragtag, daar steek KPMG ook kop-uit na Bell-Pottinger ... Wat min mense besef, is dat Gaspard wat VSA se diplomaat was, ook vinger in hierdie vrot pastei gehad het. Die meeste meelopers en saampraters, het soos gewoonlik meer oor Zuma bekommer, as om te

Di Suid Afrikaanse Kook, Koek en Resepte boek - Elizabeth Jane Dijkman,1890

Hans Richardt 2017-09-18 Tiens Pretorius, die skrywer was Engels, haar man was Hollands (Nederland) en die drukker was Afrikaner uit Kolonie. Jy is verkeerd in die opsig, die Boererate was soos RSG-resepte, insette vanaf Afrika deur boere op plase in kolonie.

Buitelandse boerevegters

Hans Richardt 2017-09-18 Verder, daar was buitelandse vrywilligers en Militêre attachés aan Boer en Brit se kant. My skrywe was daaroor.

Buitelandse boerevegters

Hans Richardt 2017-09-18 Dit gaan nie oor hoekom wapens aangekoop was nie, dit gaan daaroor dat GEEN burgerlike beveiliging en gesondheidsdienste-sorgplanne in ZAR en Vrystaat-republieke in amptelike Volksraadnotules of wette/ beleid bestaan nie. Die analogie is dat ZAR gewere g

Di Suid Afrikaanse Kook, Koek en Resepte boek - Elizabeth Jane Dijkman,1890

Tiens Pretorius 2017-09-18 Dan was dit mos eintlik Engelse rate wat as boererate voorgehou is?

Dot Serfontein: 30 April 1925 – 4 November 2016

Maryna Spies 2017-09-17 Dankie, Leana, Dot se afsterwe het by my verbygegaan, maar in haar werke lewe sy voort!

Historical monuments: an interview with Lize van Robbroeck

Hélène Lewis 2017-09-17 For the correct & complicated reasons for the Groot Trek read: Professor Dunbar J Moodie, 'The Rise of Afrikanerdom' (1975) p.4; Olive Schreiner, 'Thoughts on South-Africa,1855-1920' (1923), p.253; Herman Giliomee, 'The Rise of Afrikanerdom', (20

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Zelma Botha 2017-09-17 Ek soek nog wiskunde vraestelle en memorandums vir Graad 8 en Graad 9 Is daar 'n koste aan verbonde?

Boekresensie: Hierdie huis deur Kleinboer

ERIK met 'n K 2017-09-17 Erkenned dat ek slegs resensies gelees het: dis 'n 'sjokker'. Maar vandag is omtrent alles so: tsunamies, ysbere ingesluit! Onthou die Mammoets (weet julle nog?Aardrykskunde Std.3).

rou in die middel

Charlotte 2017-09-16 Peers Hartzenberg; wat talent en so misverstaan.

Buitelandse boerevegters

Hélène Lewis 2017-09-16 Het jy al van die Jameson Raid gehoor? Daar is 'n aanloop na die ABO wat die konteks gee hoekom wapens aangeskaf was. Ek's bevrees baie van wat jy hier aanbied, is misplaas omdat jy nie die volle historiese konteks in ag neem nie Hans.

Buitelandse boerevegters

Hélène Lewis 2017-09-16 Die Kuba-kampe was VOOR die ABO kampe. Dis agv van die Kuba-kampe dat die Den Haag konvensie in 1899 plaasgevind het.

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Vuur&Vlam Vlakvark Ph.D., D.Sc., D.Phil., D.Theol., D.Ed., D.Ing., D.Ensovoorts 2017-09-16 Hierdie lewe is so kortstondig en dan hou ons onsself besig met allerhande kef, strooi en snert. Waarom nie uitreik na kreatiwiteit, selfaktualisering, waardetoevoeging, konstruktiewe opbou en naasteliefde vir 'n beter toekoms vir ons nageslagte en die om

Press release: Zbigniew Herbert International Literary Award ceremony

Balt Verhagen 2017-09-15 Hi Engela Verskoon dat ek jou met so 'n draai probeer opspoor. Indien jy dit afkeur reageer dan asb nie. Ek is nie 'n stalker nie (ver te oud...) maar sou graag verder wil borduur oor poëtiese én moontlik ander sake.

Bybel in Kaaps: Johannes 6, deel 1

Mary Sadler 2017-09-15 Ek sal graag wil weet op wie hierdie werk gemik is. Ek begryp Bybelvertalings in inheemse tale, maar kan nie die kloutjie by die oor bring oor een in gewone spreektaal nie. Kaapsafrikaans is vir my logies en prettig as dialoog, maar as teks misluk dit myn

Boererate was dikwels baie gevaarlik

Hans Richardt 2017-09-15 Tiens Pretorius, kry die volgende boek : Di Suid Afrikaanse Kook-, Koek- en Resepte Boek deur Mejufvr Elizabeth Jane Dijkman (1890). Dis hoe die titel en outeur gespel was in 1890! Die boek was 'n blitsverkoper en tweede oplaag was reeds in 1892 uitg

Vaselinetjie by die kykNET Silwerskermfees 2017: filmresensie

Michele Meyer 2017-09-15 Ek is verstom dat daar nog mense is wat in daardie paradigma leef. Wat 'n jammerte om so bitter deur die lewe te gaan. Vaselinetjie is 'n skitter-prent!

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

Marlize 2017-09-15 Naomi Vreeslik dankie. Mooi dag Marlize

Boererate was dikwels baie gevaarlik

Hans Richardt 2017-09-15 Tiens Pretorius, daar bestaan boeke op Google. Moet nou nie dink boeke op internet is anders as gedrukte boeke en dokumente. Hierdie Boererate was sg Tradisionele Kookboek, voor Kook en geniet, in Boerekombuise. Die SAMJ, SA mediese joernaal, van 1898 s

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die einde van die storie deur Santie van der Merwe

Willie van Aswegen 2017-09-15 Die gemaklike skryfstyl, fyn waarneming van soms die alledaagse, kennis van emosies en interaksies daarvan met ander, lig hierdie prikkel stukkie uit Santie van der Merwe se nuutste boek tot 'n "besliste MOET-lees" Ek gaan voorwaar.

Boererate was dikwels baie gevaarlik

Hans Richardt 2017-09-15 Moes ek noem van geykte houding "dis God se wil wat by Boere bestaan het, " Raed-na-gael?

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

Mika 2017-09-14 Die vraestelle is dan makliker as die gewone vraestelle nou want hulle vraestelle gaan oor toepassing.

Vaselinetjie, die film: ’n onderhoud

Gadija Samuels 2017-09-14 Ek kan nie wag vir die langverwagte fluke nie! Ons by Modderdam done die bike al die afgelope tien jaar en ons graad elwe is rebounding mal adaptor! Ons leesboekies verdwyn soos mis voor die son so lief is die gemeenskap in Bonteheuwel vir lees! Dis wonde

Versoening en sosiale kohesie: ’n onderhoud met Elnari Potgieter

Albert 2017-09-14 Die meeste mense stem saam dat ongelykhede verminder moet word. Die meeste landsburgers besef dat hieraan gewerk moet word. Die probleem is net daar is 'n wanbelans in die erkenning van wesenlike faktore wat ongelykhede verder veroorsaak en voortsit. Hoor
Top