Wilhelm Fourie2017-09-14Beste Hanno,
Hoekom gaan kyk jy dit nie voor jy oordeel nie? Ek het die film nog nie gesien nie, maar vir my klink dit na die vertelling van 'n verhaal wat beslis moontlik is en nie vergesog nie. Ek hou ook nie van polities-korrekte verdraaiings van die
Paula Paxton2017-09-14Goeie dag
Graag wil ek weet hoe ek te werk kan gaan om my gedigte aan iemand te stuur wat dit kan toonset en musiek daarvan kan maak.
Groete
Hans Richardt2017-09-14Raed-na-gael, wat ek wil tuisbring, is dat ons verantwoordelikheid moet aanvaar vir gevolge van ABO, kollektief as nageslag, want individue is LANKAL gate toe.
Feit is, daar was geen openbare dienslewering of gesondheidsleer in skole of gesondheidsorg in
Willem Swanepoel2017-09-14Lewe Johnita le Roux nog? Indien wel, hoe kan ek haar kontak? Ek wil graag 'n boek wat sy vertaal het skandeer en elektronies beskuikbaar maak aan belangstellendes.
Tiens Pretorius2017-09-14Elizabeth se vreemde en dalk gevaarlike rate word nou voorgehou as verteenwoordigend van die "Boerevolk" se denke. Hans, lyk my jy glo wat die vyande van die Afrikaner/Boer kwytraak. Waar kry jy al die "inligting" wat jy hier plaas?
Hans Richardt2017-09-14Reusedwerg, om bv vars pis te gebruik om oog met karkatjie te was, is blatant gevaarlik.
Die oog het oop slymvlies en die oordraagbare siektes kon maklik so oorgedra word of erger gemaak word.
Bokmis in warm melk vir bv masels?
Daar is ’n Boereraat w
Hanno Visagie2017-09-14Kultuur- en volksverskeidenheid : Die Here het grense tussen nasies en tussen volke gestel, en verwag van ons om dit te eerbiedig (Hand. 17:26). Dit is ‘n voortsetting van die taalverwarring wat tydens die bou van die toring van Babel ingestel is (Gen.
Hanno Visagie2017-09-14Christ and Antichrist - by Dave Hunt - Anti is a Greek prefix that not only means “opposed to” but “in the place of.” Antichrist will indeed oppose Christ but in the most diabolically clever way possible: by pretending to be Christ. For the world
Etienne Nel2017-09-14Selma. Dit sal mos nooit gebeur nie. Die Zuma/Gupta aangestelde hoof van die NVG is maar net nog 'n voorsorgmaatreël teen enige vervolging in ons gerespekteerde howe ... geen aanklag, geen hofsitting, geen oorweging van skuld/onskuld. Sela.
Reusedwerg2017-09-13Ek het ook al gewonder oor die rate. Geen wonder dat die lewensverwagting van die oueres in die verlede nie so hoog was nie. Ek is van tyd tot tyd met boererate gedokter en het geen langdurige skade oorgehou nie.
James Jacobs2017-09-13Ek wil net op Brenda se opmerking reageer. Karel Schoeman word deur baie as die grootste romanskrywer in Afrikaans beskou. Dit is bekend dat hy gekant was teen taalvermenging. Maar hy het seker ook nie tred gehou met die feit dat hy tot in 2017 geleef
Raed-na-Gael2017-09-13Hans,
Ek verwonder my oor jou misoeste. In besonder jou eie kommentaar - sien bv11/9.
"Aan boerekant het hulle nie omgegee oor hul vrouens en kinders in die konsentrasiekampe nie".
Dit kom voor asof jy die gebeure goedpraat.
Riaan2017-09-13Baie dankie vir jul insette om die werk vir ons as onderwysers asook die ouers te vergemaklik. Dit gee ook 'n idee van elke individu se standaard van vraestelle asook werk wat in die klas behandel word, Baie dankie.
Oom Flip Crouse2017-09-13Puik taalbewaringsaksie! Broodnodige materiaal vir ons nageslagte! Ons eer julle vir julle inisiatief en opofferinge so vrolik gemaak in belang van Afrikaans en sy sprekers!
Strandwolf2017-09-13Hans is hier reg: Daar is min belangstelling onder Afrikaners vir Afrikaans. En dit spreek boekdele: Die Afrikaanse taalstryders het dus nie die demokratiese meerderheid Afrikaners se steun nie. Afrikaners met een breinsel besef dat daar nie 'n toekoms vi
Pieter2017-09-13Wel Lize is ’n hoogleraar in die visuele kunste en soos almal kan sien weet sy blykbaar baie min van geskiedenis en politiek in Suid-Afrika. Is seker besig met ‘n verbeeldingsvlug. Visuele Kunste dek ‘n wye veld van skeppende praktyk wat die hand, d
LitNet2017-09-13Hallo Nonnie, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg vraestelle by soos wat dit kan en werk gedurig by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-09-13Hallo Piet, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg by waar ons kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-09-13Hallo Sita, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg by soos wat ons nog vraestelle versoek en van kundiges ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbe
Hannes2017-09-13Dankie vir die kommentaar! Lees asb weer net my antwoorde hierbo deur, en jy sal merk dat ek ook meen dat ware vergifnis slegs moontlik is op grond van Christus se soenverdienste. Ons leef egter in 'n land met baie verskillende godsdienste, en die artikel
Sita2017-09-13Eers wil ek se dankie vir al die inligting wat julle ons ouers mee help.
Ek sl die waardeer as julle my kan help met alle vakke oefeninge vraestelle memorandums vir graad 5.
Ek sal dieselfde doen., Groete Sita
Barbara Georges2017-09-12Your book reminded me of much I already knew and informed me of much that I did not know - mainly the lying machinations of the press and politicians of Britain and 'English' SA. Thank you for a monumental work. Perhaps you could supply copies to all the
Nico M Ferreira2017-09-12Eintlik geniet ek sulke artikels waar die geskiedenis subtiel verdraai word (alhoewel ek besef dat dit 'n gevaarlike speletjie kan word want wie gaan die ware feite aan die massa weergee?) Die stelling dat die Monument in 1949 "gebou" is, is so foutief da
Kobus Engelbrecht2017-09-12Miskien het die versuim van Zuma om 'n ondersoek na staatskaping iets daarmee te doen. En na al die … ontboesemings deur gerespekteerde persone, feitelike verslaggewing oor hierdie familie se doen en late en die wyse waarop hulle sake doen - om nie eers
Hanno Visagie2017-09-12Julle wil die onlangse godsdiens-hofsaak misbruik om verkeerdelik Christus en sy Kruisevangelie met die antichristelike, humanistiese godsdiens van sekulêre Sielkunde te vervang. Enige versoeningspogings buite-om Christus is onvolhoubaar en dus futiel.
Hans Richardt2017-09-12FC BOOT, as Paul Kruger nie die diktator was wat hy was nie, meer redelike man soos MT Steyn, kon dinge anders verloop het.
Dan ook, Paul Kruger was ook veewagter, met laerskoolkwalifikasie.
Ek dink dat daar baie analogieë tussen hom en Zuma is. Hy het
LitNet2017-09-12Hallo Marlize, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons sal nog vraestelle byvoeg as ons dit in die hande kry. Ook kan 'n leesbegripoefening soos die ee