Hans Richardt2017-09-22Dirk Rigter, skud jou kop, sodat jou ore jou kan wakker klap. Angus, ewolusie van arm wittes na ABO?
Hierbo kry ek niks soos dit waarna jul verwys nie.
Hans Richardt2017-09-22Angus, as ons hierdie dom redenasie gebruik dat almal se bloed rooi is, waarom is dit nie moontlik om beenmurg net te skenk nie?
Hans Richardt2017-09-22Tiens Pretorius, Pretoria vs Johannesburg vs platteland?
Angus, welkom. Ek is bly ek raak rou senu aan in baie wit Afrikaners, wat nie aan hul eie armoedige dae wil herinner word nie.
Ek geniet dit.
Ek het ARM groot geword, uit gesin van 13 kinders, wa
Hans Richardt2017-09-22Raed-na-gael, ek en Zack Hendrikz deel dieselfde belangstelling in donkies. Ek dink ek het senuwee geraak by jou, oor jou eie arm grootword, wat jy wegsteek.
Ek het by Kalahari-boer wat die grootste kontantboer was in omgewing tussen Koës en Aroab, geho
Hans Richardt2017-09-22Chris Marnewick, ek onthou ons Belgiese bure wat in 1960's uit Belgiese Kongo moes vlug, Benoir's. Hul pa het swartes met klippe gegooi as hul net in straat verby gestap het. Hulle was groot rassiste.
Tiens Pretorius2017-09-22Ja, die ou Boere was seker agter teen Europa. Maar Pretoria is seker eers omstreeks 1840 gestig in 'n ongetemde wildernis. Tog het elke huis in Pretoria darem seker 'n long drop in die agterplaas gehad.
Die Europeërs het meer as 'n duisend jaar gehad om
Angus2017-09-21Tussen olifant en mens is daar genetiese verskille, so ook tussen mens en bobbejaan. Tussen mens en mens is daar geen genetiese verskille nie, of die een swart is en die ander wit, en of die een skewe oë het en die ander nie. Etniese verskille lê in die
Chris Marnewick SC2017-09-21Ek kan nie die verontwaardigheid van 'n vreemdeling wat oor SA skryf verstaan nie. Ek sal miskien verstaan as die Vlaamse dame sou skryf oor Koning Leopold en sy landgenote se vergrype in die destydse Belgiese Kongo, Of leer hulle nie hulle skoliere in Be
Reusedwerg2017-09-21Ek stem saam jy moenie vaaljas onderskat nie. Moet hom net nie naby op hitte resiesperdmerrie bring nie. Hy gradeer homself sommer vining op, of haar af.
Sonja Campbell2017-09-21Please help me I am looking for the recipe of the souttert of 19 September KykNet programme. The Teeparty. Can you please help me?
Hans Richardt2017-09-21François van Zyl, as jy bv ook skryf dat Nederland Kaap gekolonialiseer het in 1652, dan is alles nie feitlik nie. Die VOC was eerste gelyste aandelebeurs-privaatmaatskappy in wêreld. Nederland het eers na 1836 amptelik ontstaan. Daar was lae lande vs r
Hélène Lewis2017-09-21Thank you Marti for your kind words and that you find the book so helpful. This is a response I get from many people, and I'm grateful for it. The journey of researching and writing it brought me the same insights and healing, which is a blessing.
Warml
Elna Dreyer2017-09-21Dis Adriaan Niewoudt, en nie Anton nie, as ek reg onthou. En dan: dis krygsgevangenes (en nie krygsgevangenisse) wat probeer verneuk. 'n Gevangenis is 'n tronk, 'n plek waar mense in aanhouding is. 'n Gevangene (meervoud gevangenes) is die mens wat ge
Anoeschka von Meck2017-09-21Julle, julle! VREDE, mense. Asseblief. Ek hou daarvan dat mense vurige onafhanklike denkers is, maar dit sal wraggies ironies wees as mense nou aan die stry raak oor Vaselinetjie ALVORENS hulle dit gesien het! Nee, heng, ons mik juis om iets eg Suid-Afrik
Raed-na-Gael2017-09-21Hoekom moet ek die donkiemuseum besoek, is daar dalk 'n plaatjie met jou naam op?
Verromantiseer jy jou armgatwitvraagstukgeskiedenis?
Smag jy ook om so te sukkel?
Is jy nie dankbaar oor die feit dat daar probeer is om jou familie ter wille te wees
Léon van Zijl2017-09-21Interessant artikel Marius. Met veel plezier gelezen en leuk voor mij ook nog eens om te zien dat ik vermeld ben, o.a. bij de foto van Vrede & Lust die ik in 2013 daar maakte.
Ik was op zoek naar meer info i.vm. de inmiddels uitgeroepen ''Stamouer_Va
Hans Richardt2017-09-21François van Zyl, Kaapkolonie het oop gemeenskap gehad onder Britse kolonialisasie vir 'n eeu. Daar was Britse setlaars wat vermeng het.
Die Trekboere in Transvaal en Oranje Vrystaat was obsessief oor Britse uitlanders. Hul was besig om te ondertrou of
Hans Richardt2017-09-21Wilhelm Fourie, die "slawe" het mos agtergebly in Kaapkolonie!
Sy het helse mistasting, want grootste gros het in Stellenbosch agtergebly.
Francois van Zyl2017-09-21Baie interessant!
Op 'n syspoor maar tog verwant, daar is natuurlik ook die fenomeen "Atlantisisme" wat dui op die aard van mense wat aan die kus en by hawens bly. Hulle verskil heelwat van die mense in die binneland.
Terloops, moet sê my ervaring wa
Hans Richardt2017-09-21Die noorde het Hervormde kerk en Gereformeerde kerk gehad.
In suide was NG (en gee en gee) kerk in Stellenbosch ...
Ons wil ons tradisies behou, die Kolonie bly polities korrek!
Hans Richardt2017-09-21Wilhelm Fourie, die Voortrekkermonument was kerk vir Gelofte om 16 Desember te herdenk. In 1938 was daar nie APARTHEID nie, van NP uit Stellenbosch nie.
Op 16 Desember val die son op die "preekstoel"!
Hanno Visagie2017-09-21Staan op die waarheid dat die Afrikaner hoofsaaklik van Europese (hoofsaaklik Nederlandse, Duitse en Franse) afkoms is, Afrikaans as huistaal praat en Christus volg. Mense van ander etniese bevolkingsgroepe soos die Khoi-San en huistaal-Engelssprekers is
Hans Richardt2017-09-21Reusedwerg, ek weet nie hoekom daar laer status aan donkie is nie.
Die Afrika donkie is die swart klein donkie. Die Spaanse donkie is so groot soos 'n perd. Die probleem met donkie is, hy het harde hare en is vuil, omdat hul nie gewas en geroskam word, so
Francois van Zyl2017-09-21Baie dankie Hans. Ek wil graag meer hieroor weet. Waar kan mens die nodige inligting kry asb?
Intussen het ek ook gewonder waar die Vrystaters hulleself bevind?
Beste groete
Amanda Meij2017-09-21Dankie dat julle sorg dat ons pragtige hartstaal kan voortleef deur julle woorde en geesdrif. Die leser weet nie hoe lank en onseker die skepper kraam om net daardie regte woord uit die kosmiese aanbod op die gedagte-riempie in te ryg nie.
Dis verblydend
Hans Richardt2017-09-21Tiens Pretorius, ons het omtrent 20 000 dokters vir 50+ miljoen mense.
Wat probleem was in tyd van ZAR, is nou weer besig om kop uit te steek.
Omdat ons gewone mense nou van beter weet, waarom nie die kennis beter gebruik nie?
Ons het riool in strat