Die outeur was Engels en het Afrikaans/Hooghollands, met baie anglisismes gebruik.
Daar was 'n hoofstuk met meer as 600 boerate in.



4Die outeur was Engels en het Afrikaans/Hooghollands, met baie anglisismes gebruik.
Daar was 'n hoofstuk met meer as 600 boerate in.



4
Kommentaar
Dan was dit mos eintlik Engelse rate wat as boererate voorgehou is?
Tiens Pretorius, die skrywer was Engels, haar man was Hollands (Nederland) en die drukker was Afrikaner uit Kolonie. Jy is verkeerd in die opsig, die Boererate was soos RSG-resepte, insette vanaf Afrika deur boere op plase in kolonie.
Die Boere het mos mak en wilde dagga gebruik as medisyne. Waar kom die hedendaagse vloermoere oor dagga vandaan? Dit was dan deur Die Patriot gepubliseer as deel van Afrikaander se Boererate.
Waar kan ek die boek te koop kry, asook die prys? Dankie.