Kommentaar

Studente- en bloktyd ...

Angus 2017-09-01 Lyk nie of hierdie hoenders vroeg kan kraai nie.

PU vir CHO was vir Hooghollandse studente gestig

Angus 2017-09-01 Nou verstaan ek. Ou Hans is nou Over-de Wal.

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

LitNet 2017-09-01 Hallo Belynda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by vir al die vakke waarvoor ons vraestelle gereël kan kry. Groete, N

Graad 4-wiskundevraestel: derde kwartaal

LitNet 2017-09-01 Hallo Anneki, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by en hier is ook 'n bietjie hulp vir graad 3's. Kyk asseblief na ons indeks vir al die vraestelle wat op die oomblik beskikbaar is (dit word telkens bygewerk soos wat nuwe vraestelle bykom). http

Almal van ons is op soek na iets

Stanley cierenberg 2017-09-01 Dankie Mari

Graad 4-wiskundevraestel: derde kwartaal

Anneki 2017-08-31 Dit is fantastiese. Begin jul eers by graad 3 wat van graad 2 oefeninge en toetsies, dankie weet dit sal in die toe kors van groot waardeer wees

Uitgewery se Afrikaanse e-boeke nou wêreldwyd beskikbaar

Louw Erasmus 2017-08-31 Ek het al drie boeke uitgegee deur Smashwords, Kobo ens. Kan ek ook my boeke na julle stuur om uitgegee te word.

Fotoblad: Die herkoms van Afrikaans ‒ Taalmaandvieringe in die Paarl

Koos 2017-08-31 Johannes, weer eens slaan jy die spyker op die kop. Dankie dat jy die skeefgetrekte aanbieding van historiese gebeure uitwys. Ons waardeer enige bydrae wat ander gemeenskappe tot die handhawing en uitbouing van Afrikaans maak, maar liewe genugtig, sou Afr

Fotoblad: Die herkoms van Afrikaans ‒ Taalmaandvieringe in die Paarl

Anthony Wilson 2017-08-31 Ek dag dit gaan NET oor Afrikaans en nie meer oor kleur nie! Die taal met 'n SKOON gesig sonder enige bagasie!

Politiek in Suid-Afrika is die nuutste TV-reeks

Selma 2017-08-31 Die Guptas is nog nooit deur 'n hof skuldig bevind aan korrupsie nie.

Afrikaans se gideonsbende: die oud- en huidige Taalkommissielede se seminaar op 3 Augustus 2017 – persoonlike waarnemings

Phillip Louw 2017-08-31 Geen probleem nie - dis altyd belangrik om ander perspektiewe in ag te neem. En ek dink daar is raakpunte tussen ons perspektiewe, byvoorbeeld dat mens nou nie die deure wil oopgooi vir elke Engelse woord wat met kodewisseling 'n Afrikaanse gesprek binneg

Krotoa movie: an interview with Kaye Ann Williams

ATKV 2017-08-31 Elmarie: Pieternella is Krotoa se dogter, vernoem Pieter, die man.

Silwerskermfees 2017: kortfilms

Michele Meyer 2017-08-31 Baie dankie vir die resensie, Reney. Wat jou opmerking aangaande titels betref graag die volgende rakende Langsaan: dit is presies die essensie van die verhaal. Selfs reg langsaan is soms nie naby genoeg vir 'n kind om veilig te wees nie. Die vrug wat die

67 woorde vir Mandela-dag: ’n onderhoud met die kompetisiewenner

Michele Meyer 2017-08-31 Baie geluk, Johan! Welgedaan.

PU vir CHO was vir Hooghollandse studente gestig

Hans Richardt 2017-08-31 O ja Angus, agter die voor was Makouvlei ... Hul het altyd verdwaas gelyk. Seker die min slaap daar langs die treinbrug ... Liberalia se ouens het darem kultuur gehad. Al het hulle altyd voor in ry gestaan en gestorm by eetsaal ...

PU vir CHO was vir Hooghollandse studente gestig

Hans Richardt 2017-08-31 Ek was in Over-de-Voor. Lyk my Angus was in Agterstevoor ...

Krotoa: ’n mening

Reney Warrington 2017-08-31 Ek stem, Jeremy.

Krotoa: ’n mening

Reney Warrington 2017-08-31 Hi Sandra. Resensies is altyd subjektief. Neem byvoorbeeld die nuwe Charlize film, Atomic Blonde. Die algemene score op www.rottentomatoes.com is positief. Gaan lees bietjie die top kritici se resensies daaroor en jy sal sien hoe verskil die opinies (en w

Silwerskermfees 2017: kortfilms

Reney Warrington 2017-08-31 Hi Dian. Ek is bly jy het my laat weet. Geluk met die sukses van jou film. Doen so voort. Reney.

Verskroeide aarde: ’n onderhoud met Fransjohan Pretorius

Hans Richardt 2017-08-31 Fransjohan Pretorius, dankie vir jou antwoord. Ek het nogal die Sneaky Boer kort film wat Britte destyds in filmteaters as soort van advertensie van die ABO en Brittanje se meerderwaardige houding oor Boere, geniet. Dit was bedoel as subtiele indoktrinas

Krotoa: ’n mening

francois verster 2017-08-31 Ek wil net benadruk dat ek niks teen die verbeelding en die melodrama het nie, maar net teen die verkragtings-"aanklag", aangesien sommige kommentators reeds laat blyk het dat die filmmakers se verskoning "dis metafories" nie so verstaan word nie en rasse

Afrikaans se gideonsbende: die oud- en huidige Taalkommissielede se seminaar op 3 Augustus 2017 – persoonlike waarnemings

Johannes Comestor 2017-08-31 Phillip, dankie vir jou geduld. My dank ook aan LitNet wat hierdie openbare gesprek moontlik maak. In die boek, Kaaps in fokus (Stellenbosch: Sun Media, 2016), staan: Kaaps is 'n taalvariëteit wat "diep onder Engelse invloed" staan (p 2) en die "massiewe

Krotoa: ’n mening

Sandra van den Bergh 2017-08-31 Ek het noudie dag so verby Ster Kinekor geloop en tussen al die Amerikaanse gemors, die pragtige poster van Krotoa gesien. Ek was so verstom ek moes aan die foto vat. Dit was vir my so mooi. Ek was so bly want klomp bruin seuns het my met verbasing aanges

Filmresensie: Modder en bloed

Ronee Robinson 2017-08-31 Waarom moet onbeskaamd Afrikaner konserwatief beteken? Ek is 'n Afrikaner en word sekerlik deur die Anglo-Amerikaanse militêre kompleks as redelik links beskou.

Verskroeide aarde: ’n onderhoud met Fransjohan Pretorius

Fransjohan Pretorius 2017-08-30 Sjoe Hans, jy vra baie. Met effens beperkte tyd het ek nog nie kans gehad of gesien om op jou eerste kommentaar van 28 Augustus te reageer nie, en hier gooi jy my verder toe! Ek sal so kort moontlik probeer antwoord, want ek wil nie in langdurige gesprekk

Sg "geleerdes" en wanvoorstellings

Reusedwerg 2017-08-30 Hans jy slaan die spyker op die kop wat die media betref. Ek wonder net of die "media-reuse" dink ons almal is onnosel. Ek weet een ding, ek dink hulle voel bedreig want hulle kan nie almal meer bedrieg nie.

Kleinboer en Lungi: ’n onderhoud oor die dokumentêre film

Heini Kotze 2017-08-30 Ek is 'n groot aanhanger van Kleinboer. Waar kan ek hierdie film raakloop?

Krotoa: uit ’n historiese oogpunt

Sarie 2017-08-30 Goeie resensie

Viva Goodwill, viva!

Angus 2017-08-30 Sou Zuma gepraat het wat ons graag wil hoor, sou hy ook geprys gewees het.

PU vir CHO was vir Hooghollandse studente gestig

Angus 2017-08-30 Die eertydse Dawie du Plessis-koshuis het so 'n voor gehad. As iemand by die ander koshuise gekys geraak het, is hy geheining. By Dawiedup is hy gewatervoor. Koos de la Rey is per ongeluk doodgeskiet toe sy drywer nie wou stilhou by 'n padblokkade nie

Nederduits ...

Angus 2017-08-30 Beste Hans, Duits, Vlaams en Afrikaans is verwante tale. Die verwantskap gaan sover terug as 1652. Sedert die tot standkoming van Afrikaans in1875 het daar heelwat Duitsers Suid-Afrika toe gekom, en Duits mag dalk heel weinig 'n invloed op die taal geha

Verskroeide aarde: ’n onderhoud met Fransjohan Pretorius

Hans Richardt 2017-08-30 Fransjohan Pretorius, toe ek jonk was, was ek altyd skaam vir my oumas. Ander kinders se oumas was Grand, myne in lang rokke met kappies. Tot 'n grand skoolvriend vir my verduidelik dat ek bevoorreg is om saam met lewende geskiedenis uit 1800's en ABO's t

Silwerskermfees 2017: kortfilms

Dian Weys 2017-08-30 Dankie vir jou resensie Reney. Ek wil net graag noem dat, volgens die dokters en paramedici wie ek geraadpleeg het, steekwonde oor die algemeen nie baie bloed oplewer nie.

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Belynda Claassens 2017-08-30 Goeie dag. Baie dankie vir al die inligting, dit help regtig baie. Is daar dalk vraestelle vir die ander vakke ook, soos, nwt, gesk, geo vir graad 4?

Boekresensie: Hierdie huis deur Kleinboer

Peter van der Merwe 2017-08-30 Niel, dalk is jy ook effens te na aan Fanie om self kommentaar te kan lewer op hierdie resensie.

Almal van ons is op soek na iets

Martin van der Merwe 2017-08-30 Baie lekker voel-goed storie. Ons wil nog van Stanley Cierenberg se werke sien. Dankie vir lekkerlees voel-goed outydse stories!

Graad 11-wiskundevraestel: vraestel 1

LitNet 2017-08-30 Hallo Linda, die memo was inderdaad die regte een, hoewel die verkeerde graad se getal daarby gestaan het. Die fout is nou reggestel. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Schrijvers in het verzet

Hanno Visagie 2017-08-30 Gedenk julle ook jaarliks die moord op dr Hendrik Verwoerd?

PU vir CHO was vir Hooghollandse studente gestig

Hans Richardt 2017-08-30 Wel, as studente het ons dit Hoog-keellangs gehou ...

67 woorde vir Mandela-dag: ’n onderhoud met die kompetisiewenner

Handelie Scheepers 2017-08-30 Ds Johan jy is 'n trotse maar nederige nasaat van ons verwaande voorsate. Jy is moeder vir Afrika ... die rede waarom ons vlag hier geplant was in die eerste plek. So dankbaar vir jou opregte hart.
Top