Kommentaar

Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990

Reinier F. Terblanche 2017-08-25 Hier is bitter min van wat werklik einde 1989 en begin 1990 gebeur het in die SSR. Einde 1989 was 'n taamlike waterskeiding in die SSR, dink dit is onderbeklemtoon in die stuk (jy praat meestal net oor Jeugkrag). Dalk is daar dus sekere vergaderings se no

Skoenlapper deur Irma Venter – ’n bedrewe en onderhoudende spel met die leser

Dianna Lombard 2017-08-25 Baie dankie vir die blad! Ek behoort aan die Sedgefield se Leeskring en moet Skoenlapper by ons volgende vergadering behandel.

Viva Goodwill, viva!

Hans Richardt 2017-08-25 Die koning voel nie veel vir "gramskap" van politieke korrektes in SA of VSA nie! Laas het hy gepraat en hul het goed op hul moer gekry.

Afrikaans se gideonsbende: die oud- en huidige Taalkommissielede se seminaar op 3 Augustus 2017 – persoonlike waarnemings

Phillip Louw 2017-08-25 Ek dink darem die huidige TK is gebalanseerd genoeg om nie sommer maklik onverantwoordelike (of onverantwoordbare) besluite te neem nie, en natuurlik help die toegang tot empiriese bewyse dmv korpora ons daarmee. Maar rakende taalsuiwerheid: ek het by OUP

Sg "geleerdes" en wanvoorstellings

Reusedwerg 2017-08-25 Die rassisme-storie sal tot in lengte van dae uitgeryg en aangehou oor kak en kerm word. Die probleem is die witte voel oor iets skuldig. Ek kan nog nie agterkom wat nie. Ek kyk so ruk terug na 'n program wat handel oor die kanale en waterweë in Frankryk

Inligting vir onderwysers en leerders: Voorgeskrewe gedigte vir graad 12 Afrikaans Huistaal

LitNet 2017-08-25 Hallo Hannie, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit word gereeld bygewerk. Hier sal jy ook vraestelle en antwoordstelle vir graad 12 aantref. Groete,

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2017-08-25 Hallo Hannie, hierdie indeks vertoon al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is. Ons werk dit so gereeld moontlik by. Hier is ook vraestelle vir graad 12 beskikbaar, as jy by die aangewese graad se inligting kyk. Groete, Naomi Meyer, inhoudsb

BoekeJol 2017: ’n oorsig

Monica Hammes 2017-08-25 Die gesprek tussen Etienne van Heerden (Die wêreld van Charlie Oeng) met Etienne Bloemhof van NB-uitgewers is nie net “deur die Pretoriase leeskringe bygewoon nie”, dit was inderdaad ons jaarlikse gesamentlike byeenkoms wat deur die Moreleta-leeskrin

BoekeJol: Die voel-goed-Dawid tussen die Goliat-feeste

Monica Hammes 2017-08-25 Ek reageer net op hierdie twee sinnetjies: “Ou tannies het die Atterbury-teater volgepak om na ‘die mooie man’ soos wat een stokou vrou hom beskryf het, te luister. Ek vermoed Etienne kon eintlik maar net daar gaan sit en mooi lyk het – die tanni

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Hans Richardt 2017-08-25 JC, ek dink dis tyd om weg te kom van alle Wes-Kapenaars se name en idees. Wat van Koos de la Rey privaat universiteit? So bietjie van oksimoron, want Koos was goeie boer en Boer, wat doodgeskiet was deur politieke korrektes in 1914 omdat hy politieke kor

Jan du Plessis: gesinsman, ingenieur, akademikus, ruimtepionier

Christo 2017-08-25 Jan het ruiterlik erken dat as hy nie destyds in Afrikaans aan die US in die ingenieurswese kon studeer nie, hy homself nooit as ingenieur sou kon bekwaam het nie. Dieselfde geld vir sy mede "Suid-Wester" (Namibiër in vandag se spreektaal), en familievr

BoekeJol: Die voel-goed-Dawid tussen die Goliat-feeste

Gustaf Claassens 2017-08-25 Hmm, 'n lekkerlees notule vir diegene wat dit nie kon meemaak nie. Dis "musiek" in die ore. Afrikaans is innoverend, skerp en kreatief.

Herdenking van die afskaffing van slawerny

Tielman Haumann 2017-08-24 Die gedig is briljant en aangrypend oorgedra. Baie dankie Diana!

Herdenking van die afskaffing van slawerny

Johann H Claassen 2017-08-24 Interessante besoek ...

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Fran van Zyl 2017-08-24 Die departmentele vraestelle is in Engels.

Afrikaans se gideonsbende: die oud- en huidige Taalkommissielede se seminaar op 3 Augustus 2017 – persoonlike waarnemings

Johannes Comestor 2017-08-24 Phillip, ek aanvaar dat taalverandering plaasvind. Maar met die oog op oorlewing moet Afrikaans so duidelik moontlik van Engels onderskeibaar bly. Dit kan bevorder word as Afrikaansinstansies en -taalkundiges (bv die lede van die Taalkommissie) taalsuiwer

Teoretisering van die selfkonsep van studente wat hakkel

Jo Els 2017-08-24 Ek het gehakkel van ouderdom 7/8 tot ouderdom 55. Ek is nou 60 jaar oud. Ek het totale genesing van my hakkel-lewe gevind tydens bywoning van n McGuire Programme for Stammerers in Kaapstad Nov 2012. Ek kon my hakkel in die oë kyk en my vrees konfronteer,

Viva Goodwill, viva!

Reusedwerg 2017-08-24 Die koning slaap nie. Hy is ook nie kaal nie. Hy is blykbaar nogal 'n ou na wie mens kan en partykeer moet luister. Die ongeluk is dat hy die gramskap van die massas op hom gaan laat neer moer.

Swart-op-swart rassisme: steeds ’n taboe onderwerp

Hans Richardt 2017-08-24 Chris, gaan na Engelse definisies asb. Ek skrik ook nie vir SC agter 'n naam nie. Feit is, die stuk was met propaganda-oogmerk geskryf. Net wat ek bedoel.

Victoria College

Hans Richardt 2017-08-24 Wanneer, Angus WAT?

Sg "geleerdes" en wanvoorstellings

Hans Richardt 2017-08-24 Alfred Milner was uitgesproke Britse rassis, wat as goeweneur aan Kaap vanaf 1897 tot in 1918, saam met Rhodes vele rassistiese wette in Engels gemaak het!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Hannie kleynhans 2017-08-24 Beskikbare vrae en antw stelle asb . Gr 12

Herdenking van die afskaffing van slawerny

Ina Roux 2017-08-24 Die gedig en voordrag was so aangrypend mooi. Dankie.

Inligting vir onderwysers en leerders: Voorgeskrewe gedigte vir graad 12 Afrikaans Huistaal

Hannie kleynhans 2017-08-24 Hi ek stel asb belang in vraestelle en antwoord stelle gr 12

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

Hans Richardt 2017-08-24 Toe Jan Marais in 1915 sy £100 000 erflating gegee het om Victoria College in universiteit te verander, was dit met voorwaarde dat Engels en destydse Afrikaans gelyke status as onderrigtaal moet geniet, het hy nie voorsien dat dit 100 jaar later ignoreer

Angus, ou Afrikaans

Hans Richardt 2017-08-24 Angus, het die koerant /besigheid in 1875 tot stand gekom? Ek huldig die opinie dat die sg invloed van Khoi-tale oordryf word. Daar is dan geen ooreenkoms van bv !Xham in landswapen, met Diets-Afrikaans nie. Die invloed van Duits en Vlaams teenoor mekaar

Viva Goodwill, viva!

Hans Richardt 2017-08-24 Gaan nie veel beter by veel befaamde universiteite nie ... Baantjies vir boeties speel tog nog groot rol in aanstellings ...

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

JC 2017-08-24 Wat van die Eugene Marais Privaat Universiteit? Opgewonde oor die nuwe moontlikhede vir privaat Afrikaanse universitere onderrig ... :)

Gewone mense wie nie vloermoer gooi oor Victoria College in Stellenbosch nie

Hans Richardt 2017-08-24 Ek sal WAT as neutervorm beskryf, eerder as nie-menslike ...

Gewone mense wie nie vloermoer gooi oor Victoria College in Stellenbosch nie

Hans Richardt 2017-08-24 Geslagtelikheid? Die, der, das? Menslike vorm? Die man WAT daar loop? Watse man is dit dan, nie-menslike man?

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

JC 2017-08-24 Aitsa Johannes, so 'n bek moet jem kry! Uitstekend.

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

JC 2017-08-24 Kom laat ons en ons Bruin broers en susters die derde Afrikaanse Taalbeweging van stapel stuur! Afrikaans/Kaaps leef!

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

JC 2017-08-24 Dankie Hans, ek is ook 'n trotse lid van Orania en dra by tot EPOG se projek om 'n borsbeeld van (my held van alle tye!) Genl Christiaan de Wet te verwesenlik. Ek dra ook by tot die Helpsaam-fonds. Orania = my geestelike tuiste. Dit gee my die grootste pl

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Reinhardt 2017-08-24 Noem vir my één kultuur wat nie iets bereik het ten koste van ander nie. Almal het iemand onderdruk op een of ander stadium, ons was net die gelukkige wenners wat dit laaste gedoen het. Nou dra ek die skuld vir die gemors wat julle aangevang het. As

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

JC 2017-08-24 Wonderlik Reinhardt, HOU SO AAN, dankie! Jy kan vir 'n volledige studiebeurs ook aansoek doen by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns; die enigste voorwaarde daarvan is dat jou meesters- of doktorsverhandeling in Afrikaans moet wees:)

Problematiek van erfenisimpakassessering vanuit ’n geskiedkundige perspektief soos bevind na ’n ondersoek van Tokaipark se geskiedenis, 1792–1910

Linda Zollner 2017-08-24 Baie interessant met goeie illustrasies. Ek sal dikwels terugverwys na die artikel. Geluk aan die outeurs.

30 Junie 2016

Herman van Wyk 2017-08-24 Genugtig.

Victoria College

Angus 2017-08-23 Waarom nie?
Top