Kommentaar

Rate vir peste en plae

marie 2017-08-21 Ek het dit een keer reggekry om 40 rotte in een aand te vang, en dit is die reine waarheid. Jy vat 'n dieperige houer soos n Nutritub-bak, maak hom half met water en gooi 'n dik laag sonneblomsade wat dryf sodat dit solied lyk. Die rotte spring in, verdri

Aardklop 2017: ’n fees na #hartelus

Marita Croucamp 2017-08-21 Ek is op soek na die klassieke produksies asb.

Swart-op-swart rassisme: steeds ’n taboe onderwerp

Hans Richardt 2017-08-21 Bettina, verduidelik asb- Nasionalisme, Patriotisme, Etnosentrisme en rassisme vs xenofobia. As 'n skrywer nie terme se definisies verstaan nie, het skrywer net propaganda sonder substansie beoog van die begin.

Die laksman se dogter: ’n onderhoud met Gerda Taljaard

francois verster 2017-08-21 Sjoe Gerda, geluk met die sukses van jou romans en dat jou werk in ander genres verwerk word. Ek dink enige mens is tot doodslag in staat, nie noodwendig voorbedagte moord nie: dus, 'n baie relevante tema. Weer eens geluk en sterkte.

Lacuna

Piet Potlood 2017-08-21 Baie jammer Celia. Het CM altyd geniet. Baie sterkte.

Losing the plot: crime, reality, and fiction in postapartheid writing by Leon de Kock: book review

Regine Fourie 2017-08-21 Thank you Herman, my thoughts exactly. By the way, it doesn't only happen with our local languages. German, Russian, French etc classics are often just subsumed under English Literary Studies, to the extent that one might be excused for thinking Thomas Ma

Afrikaans se gideonsbende: die oud- en huidige Taalkommissielede se seminaar op 3 Augustus 2017 – persoonlike waarnemings

Phillip Louw 2017-08-21 Jammer, maar ek stem nie saam nie. Gaan kyk in die WAT na "op" se eerste homoniem, betekenisonderskeiding 10 a. Myns insiens is dit lankal nie meer 'n "taalfout" nie.

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Hans Richardt 2017-08-21 Hans, sal jy "offer wat Afrikaans vra"? Sal jy en ander as pioniers gaan na Orania om Akademia te help bou? Pioniers offer altyd as hul opreg glo vir saak waarvoor hul staan. Geen politieke korrektheid ideologie asb.

Apartheid: Britain’s bastard child by Hélène Opperman Lewis: book review

Vicki Trowler 2017-08-21 Ek wil ook reageer op Francois Verster se stelling dat "objektiwiteit steeds 'n doel is om na te mik en nooit 100% bereik word nie". Alhoewel dit inderdaad so in die Positivisme is, mik die meerderheid geesteswetenskappe nie na so 'n ideaal nie en omhels

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

Hans Richardt 2017-08-21 US was tot in 1900's Victoria-kollege. Tydens die hofsaak, was die bruin gesigte opvallend afwesig ... Sou hulle nie persoonlik baat nie? Daar is niks wrang aan sg "leiers" wat niemand het om te lei nie. Solank regstel-aksie en kwotas op wetboeke bly

Apartheid: Britain’s bastard child by Hélène Opperman Lewis: book review

Vicki Trowler 2017-08-21 I was struck by the irony in Piet Badenhorst's comments: First berating the review for the "irrelevant" analogy (featuring a consensual relationship between adults, rather than one featuring abuse of power), then going on to take issue with relationships

ATKV en Afrikaans

Hans Richardt 2017-08-21 Strategiese beplanning gaan verby diè wie nog altyd aan hulself as Afrikaanse elite gedink het. Afrikaans is tog die kombuistaal van gewone Afrikaners. Ons beskerm nou ons eie belange, sonder elite se insette, op ons eie manier. Die Weskaap was tog Eng

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Hans Richardt 2017-08-21 Nee Hans Pienaar, ons het reeds belê in Afrikaans, ver weg van Victoria-kollege in Stellenbosch. Waarvoor ons gatvol is, is politieke korrektes se verskuilde agenda met ons taal, vir hul eie persoonlike welvaart. Ons het nou houding van "swem Hans, sw

Lacuna

Jan Rap 2017-08-21 Baie jammer om te hoor Celia. Sterkte.

Regstelaksie en kwotas in VSA

Hans Richardt 2017-08-21 Johannes Comestor, ek was verras met brêkfis. Die groot beweging is Antifa-BLM in VSA. Die organisasie word deur die George Soro-stigting gefinansier. Het Suid-Afrika nog buitelandse organisasies nodig soos Bell Pottinger in rasverhoudings in SA?

Afrikaans se gideonsbende: die oud- en huidige Taalkommissielede se seminaar op 3 Augustus 2017 – persoonlike waarnemings

Johannes Comestor 2017-08-21 Phillip, iemand dien in 'n kommissie, komitee, ens. Op RSG word alewig dieselfde fout begaan. Ek kry dit nie reg om met teksboodskappe RSG se herhaalde taalfoute reg te maak nie. Ek het gevolglik onlangs besluit om nie verdere tyd en geld op teksboodskapp

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

LitNet 2017-08-21 Hallo Sonja, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2017-08-21 Hallo Lesley, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

LitNet 2017-08-21 Hallo Amorie, ons sal so spoedig moontlik nuwe vraestelle en memo's byvoeg, ook vir die grondslagfase. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2

LitNet 2017-08-21 Hallo Patricia, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

’n Voet op die leer

Herman van Wyk 2017-08-21 Dit is 'n pragtige vertelling.

Keuses en gevolge: ontleding van ’n gebeurtenis

Lenette Swart 2017-08-20 Baie interessant! Die beskrywing lees soos 'n spannende stukkie prosa. Waar emosie inkom, vlieg rasionaliteit by die deur uit. Seker daarom dat psigopate so 'slim' kan optree.

Landskapvers

Michele Meyer 2017-08-20 Joan Hambidge soos net sy kan.

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2017-08-20 Hallo Carol! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons sal graag nog vraestelle byvoeg soos wat ons dit in die hande kry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbes

Lacuna

Celia Swanepoel 2017-08-20 Dit is met groot hartseer dat ek moet sê dat CM, 'n briljante liefdevolle mens, oorlede is op 12 Augustus 2017. Hy het eendag in die hospitaal vir my (sy dogter) gesê dat sy laaste blog op Litnet waarskynlik iets soos die volgende sou wees: Hier e

67 woorde vir Mandela-dag 2017: wenner aangekondig

johan van der Merwe 2017-08-20 'n Baie diep, dankbare hart klop in my. Wat 'n voorreg en eer. Baie opregte dank vir hierdie prys.

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

Hans Wors 2017-08-19 @Maria: "Woorde soos 'neo-segregasie' word gebruik om 'ons is beter as almal anders en is derhalwe geregtig op meer'te verdoesel." Regtig? Gee asseblief konkrete bewyse om jou stelling te staaf. Terloops, antwoord maar gerus in Ingels as jy 'n bietj

Bybel in Kaaps: Die Ôse Vader

Jan Swanepoel 2017-08-19 Pragtige variasie van "Afrikaans".

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

De Villiers Hauptfleisch 2017-08-18 Ja, Maria ek weet ook van `n stoere boere-generaal wat teen sy eie mense gedraai het en op hulle in 1922 losgebrand het met kanonne en bomme uit die lug en dit net om die ENGELSE mynbase ter wille te wees. Op die politieke terrein het hy ook uiteindelik g

kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar: kortlyste nou bekend

Johannes Comestor 2017-08-18 Daar is geen blanke man onder die keurders nie. Is dit normalisering, transformasie, regstelling, geregtigheid, of wat? Dalk salige toeval?

Geknelde land deur FA Venter: ’n resensie

Jan Deloof 2017-08-18 Geen wonder dat ik mij wat versleten voel: het is al 40 jaar geleden dat het Davidsfonds (Leuven) mijn Nederlandse vertaling van 'Swart Pelgrim' op de markt bracht. Ik heb toen gezworen dat ik niet meer uit het Afrikaans in het Nederlands zou vertalen, o

"Van ’n dogter aan haar pa" deur Jeanne-Marie Paul

Johan 2017-08-18 Goeie dag Ek is op soek na ʼn pragtige vers vir my pa wat Maandag oorlede is. Groete.

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

Carol 2017-08-18 EK IS OPSOEK na Graad 6 vraestelle vir Afrikaans. Wil graag ons sistemiese uitslae verbeter.

Fritz Steyn (1913–1986)

Magdaleen du Toit 2017-08-18 Twee klein foute: 1. Wakkerstroom is geleë in die ooste van Mpumalanga, nie in Gauteng nie. Dit lê feitlik op die grens tussen Mpumalanga en KZN (vgl die oupas wat by Bloedrivier en Port Natal geveg het). 2. Jan Hofmeyr, nie Hofmeyer.

Wat Engels vir Afrikaanse mense beteken

Wilhelm Fourie 2017-08-18 Hierdie artikel beskryf die kern van die probleem. Die Universiteit van Stellenbosch het inderdaad 'n koloniale "Outpost" geword soos wat Hans Pienaar dit korrek beskryf. Dis ook absoluut waar dat Engels ryk Afrikaanssprekendes (wat destyds deur Afrikaans

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

JC 2017-08-18 Wat op dees aarde? Maria, maar sulke swak omlynde, swak gedefinieerde, vaag, dubbelsinnige en buitensporige aantygings sal moes nou glad nie deug nie. Wat op dees aarde het "geskiedenishandboeke deur dominees en Verwoerds", met ons stryd om ons reg (int

Herdenking van die afskaffing van slawerny

Laetitia Swanepoel 2017-08-18 Goeie idee, Diana en moenie van die Slawelosie vergeet nie!

Losing the plot: crime, reality, and fiction in postapartheid writing by Leon de Kock: book review

Herman Lategan 2017-08-18 I agree with Regine, I too got the erroneous impression from the review that you focus solely on local English works. An easy mistake, as it happens often that when articles or reviews are written about South African literature it refers ONLY to local Eng

Geslagtelikheid van woorde in Duits vs Nederlands vs Engels

Hans Richardt 2017-08-18 Neuter in Engels - kastreer, geslagloos, a-seksueel Neuter in Nederlands - kastreer, onpartydig, afsydig, onsydig Neuter in Afrikaans - geslagloos, onsydig Ek wonder darem oor politieke korrekte woord in ons Grondwet se Handves van regte, geslagtelikh

Afrikaans se gideonsbende: die oud- en huidige Taalkommissielede se seminaar op 3 Augustus 2017 – persoonlike waarnemings

Phillip Louw 2017-08-18 Dankie Riana en Charl! Charl, die Taalkommissie se mandaat sluit nie die HAT en WAT in nie, maar slegs die AWS. Die HAT word uitgegee deur Pearson ('n kommersiële uitgewer) en fokus wel merendeels op die beskrywing van die standaardvariëteit (soos ook P
Top