Sg "geleerdes" en wanvoorstellings

  • 7

Wat is etnosentrisme? Wat is rassisme? 

Te veel wanpersepsies oor hierdie twee terme, want dis maklik en gewild om Rassisme te skreeu! 
  • 7

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Dikwels word ook nasionalisme en patriotisme verwar as xenofobia in SA.
    Ons beleef tans oplewing in Etnosentrisme en so af-en-toe word dit verkeerdelik/moedswillig in media voorgehou as rassisme.
    Etnosentrisme en patriotisme is globale verskynsels en is ver van nasionalistiese rassisme.
    Selfs sg geleerdes sukkel met hierdie terme in SA of misbruik hul dit vir blatante propaganda?

  • Hans, ek is soos baie seker sal sê "nie 'n rassis nie". Beslis nie. Ek haat rassiste. Ek is soos die Ingelse sal sê 'n trotse "tribalist". Moenie my verwar met rassiste nie. Nie een van die etniese tale het die woord rassis in nie. Dit is ons kolonialiste wat die woord uitgedink het en nou daaroor of daarmee pak kry.

  • Hans Richardt

    Alfred Milner was uitgesproke Britse rassis, wat as goeweneur aan Kaap vanaf 1897 tot in 1918, saam met Rhodes vele rassistiese wette in Engels gemaak het!

  • Die rassisme-storie sal tot in lengte van dae uitgeryg en aangehou oor kak en kerm word. Die probleem is die witte voel oor iets skuldig. Ek kan nog nie agterkom wat nie. Ek kyk so ruk terug na 'n program wat handel oor die kanale en waterweë in Frankryk. Jy kan met 'n boot van die Noordsee tot in die Middellandse see deur Frankryk vaar. Daar is kanale en wat ook al gebou om dit te kan doen. Die bouwerke dateer uit die 18e of 19e eeu. Kan nie mooi onthou nie. Wat het die bewoner van die donker kontinent gedoen? In Ethiopië wat trouens nooit gekolonialiseer was nie, is daar "monumente " van kolonialiste wat nog steeds staande is. Die Italianers het padbrûe gebou wat steeds daar is en nou nog in gebruik is. Indien iemand nog steeds siende blind is vir die realiteit is dit jou probleem.

  • Hans Richardt

    Reusedwerg, ons het deur milleniumveranderings gegaan, van die wat kwansuis direkte afstammelinge van Krotoa is tot terug by rassisme.
    Wie Wat voel en kwytraak, skeel my al hoe minder. Die bullshit in media maak my net soms ongeduldig, amper soos Angus se vloermoer oor WIE en WAT...

  • Hans jy slaan die spyker op die kop wat die media betref. Ek wonder net of die "media-reuse" dink ons almal is onnosel. Ek weet een ding, ek dink hulle voel bedreig want hulle kan nie almal meer bedrieg nie.

  • Beste Hans,
    Ongeduldig? Ag, nee, man! Ek sou verwag het jy sê dit irriteer jou, want dit wys jou hoe swak jou Afrikaans is. Nog erger, dat 'n Engelssprekende jou oor die vingers moet tik.
    Groete,
    Angus

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top