Kommentaar

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

Henk Bierman 2017-08-15 My hartlike ondersteuning aan die paneel van pleitbesorgers vir Afrikaans aan die Universiteit van Stellenbosch! Mag hulle moeite ryklik beloon word!

Atomic blonde: film review

Jit 2017-08-14 Ek hou van die klank hiervan. Beslis op my lys van moet-sien films.

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

Charl Adams 2017-08-14 Sover stem ek saam met die geleerde, agbare advokaat.

ATKV en Afrikaans

Frik Lotz 2017-08-14 Goeie kommentaar, JC, dankie vir jou positiewe insette.

14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch

Helena Welthagen 2017-08-14 Gelyke regte is al wat ons verwag!

Losing the plot: crime, reality, and fiction in postapartheid writing by Leon de Kock: book review

Regine Fourie 2017-08-14 Excellent review, thank you, and one that certainly fulfills its purpose by generating interest in reading Losing the Plot. However, it would seem that the focus of the book is solely on South African English writing, whereas Afrikaans writing deals with

Toerisme vraestelle: November 2011

anene scholtz 2017-08-14 ek is dringend op soek na gr 11 vraestelle met memos. Toerisme en VBS asook RTT

Apartheid: Britain’s bastard child by Hélène Opperman Lewis: book review

Lampies 2017-08-14 Your assessment is spot-on. She shifts blame to the author but falls into her own pit ...

Apartheid: Britain’s bastard child by Hélène Opperman Lewis: book review

Alice Hendriks-Boshoff 2017-08-14 Thank you for letting the fog lift, Piet Badenhorst. I immediately thought, this book I should read. Next thing, it was discussed in a very negative tone. Then came the voice of reason. I'll read it ASAP.

Losing the plot: crime, reality, and fiction in postapartheid writing by Leon de Kock: book review

Magriet 2017-08-14 The last sentence of this book review is the one - apart from all the other incisive comments - that convinces me to read the book.

Op soek na 'n halwe sprokie

Kara 2017-08-14 Dis baie mooi😘

Etienne van Heerden-veldsoirée

Darryl David 2017-08-14 Hallo almal. Mens kan of by Buffelshoek of by Die Tuishuise bespreek. Jy hoef nie vir enigiets te registreer nie. Al die lesings is gratis. So jy hoef nie vir enigiets behalwe die Game Drive en besoek aan die Schreiner-graf by die gastehuis op Buffelshoek

Die wêreld van Charlie Oeng: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Wilna de Klerk 2017-08-14 Die verhaal was boeiend en hoewel baie lank met onverwagte draaie kan ek enige iemand aanmoedig om Die Wêreld van Charlie Oeng te lees!

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2017-08-14 Hallo Reinette, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2017-08-14 Hallo Rykie, ons het op die oomblik slegs die vraestelle wat hier op die lys verskyn, maar voeg graag weer nuwe vraestelle en memo's by sodra ons dit sou ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

LitNet 2017-08-14 Hallo Bennie, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ek hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

"Sing'it" by Nolan Sampson

Vernon Barnard 2017-08-14 Ek het n liedjie geskryf oor klimaatsverandering getiteld Save it all.

ATKV-Winterskryfskool weer met trots in 2017 aangebied

Hennie 2017-08-14 Kobie Sal 'n liedjieskrywer baat vind by jou winterskool?

Atomic blonde: film review

Réney Warrington 2017-08-14 Jô. Dankie.

ATKV en Afrikaans

JC 2017-08-14 Die houding van sommige persone verbaas my tog; net soos jy suggereer Frik. My hemel, Afrikaans maak DAN JUIS deure oop mbt studie in die Lae Lande, veral in Noord-Belgie(Vlaandere). Hoekom sal jy dan iets SO KOSBAARS wat vir jou moontlikhede oopmaak pro

ATKV en Afrikaans

JC 2017-08-14 Aitsa, net so Johannes.

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Bennie Kordom 2017-08-14 wil graag my kind ondersteun

AVBOB-poësiekompetisie: Ek wou nog sê ...

Suzie Mouton 2017-08-13 Kan Namibiërs ook deelneem?

Etienne van Heerden-veldsoirée

Annalien Potgieter 2017-08-13 Fantasies! Het reeds my blyplek bespreek by Buffelshoek lodge. Waar, hoe en wanneer is die program beskikbaar? Moet ek iewers registreer?Kan nie wag nie. Is 'n volwaardige Etienne van Heerden-aanhanger! Groetnis vanuit Pietermaritzburg.

Etienne van Heerden-veldsoirée

Magriet Rossouw 2017-08-13 Klink wonderlik! Ek en my man sal dit graag bywoon. Ek neem aan mens bespreek by Buffelshoek Lodge.

Ou stokke, diep wyn

Sophia Coleske 2017-08-13 Het nog altyd geglo dat ou stokke baie goeie rooi wyn maak,veral Pinotage. Bly om te hoor dat daar nou aandag aan gegee word.

Apartheid: Britain’s bastard child by Hélène Opperman Lewis: book review

Piet Badenhorst 2017-08-12 The total irrelevant example of a husband blaming his infidelity on his child, illustrates either total misunderstanding or an attempt to belittle a serious argument. Does Trowler really see a similarity between two equal adults (in a consensual relations

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Rykie 2017-08-12 Hi stel belang in Gr11 Gasvryheid en toerisme toetse LO ook as jul het ASBx Julle het nie dalk Visuele Kuns vraestelde???

Atomic blonde: film review

Deborah Steinmair 2017-08-12 Wonderlike resensie.

67 woorde vir Mandela-dag 2017: kortlys

John Mobbs 2017-08-12 Veels geluk aan die 20 finaliste. Stylvolle en hartroerende 67-woorde-kortverhale. Dit wil gedoen wees.

Neuroscientific findings on learning and becoming: Insights from two case studies

Chris Cloete 2017-08-12 Uittekende oriëntasie tov die aard van menswees, sy wisselwerking met die wêreld en die implikasies daarvan vir die onwikkeling van 'n persoon.

Afrikaans op school in Nederland en Vlaanderen

Ton Vosloo 2017-08-12 Die mees insigryke bydrae vir 'n nuwe benadering tot die taalbande tussen Afrikaans/Vlaams/Nederlands. My felisitasies.

Die lewe is ’n lied

André Badenhorst 2017-08-11 Ai, maar hierdie stukkie nagereg is soet, maar heerlik. En gelukkig is dit op voordat ek myself vergryp. Nou sit ek met die heerlike nasmaak: You were cryin' in your pretzels when I met you You were washing All the salt away from the dough You were

ATKV-Woordveertjies: finaliste word aangewys

Ethel Rose-Innes 2017-08-11 Karin Brynard vir Tuisland! Seker een van die beste boeke wat ek al gelees het. Jammer Deon, Koors moet ongelukkig tweede kom😁

In memoriam: Johan Malherbe

Thomas 2017-08-11 Mooi geskryf Albert.

’n Visie vir Afrikaans

Chris 2017-08-11 Ons word verlam deur politieke korrektheid en populistiese uitsprake in hierdie land. Dit kweek uiteraard `n kultuur van "gatkruipers" en `n ek-is-jammer-ek-leef-mentaliteit. Deur Afrikaans te verpolitiseer op universiteit word ons die onwillige slagoffer

Etienne van Heerden-veldsoirée

francois verster 2017-08-11 Vasbyt Darryl, oudword is 'n uitdaging.

Wanneer ek my oë sluit

F C Boot 2017-08-11 Beste Angus Nee ek skram nie weg van die feit nie - inteendeel dit is jy wat wegskram, want jy bly vasgekluister in 'n wêreld wat 'n verganklike orgaan, nl die mens se brein aan jou bekend maak. Jy bly deurgaans die kern van die Christelike geloof ontk

8/8/8: ’n Epog vir die nuwe Nuwe Suid-Afrika?

Pol Vigoureux 2017-08-11 Aan u de keus: eigen belang van de machtige of elke persoon kiezen voor het volksbelang

ATKV en Afrikaans

Johannes Comestor 2017-08-11 Angus, sonder Engels kan "ons" nie klaarkom nie. Sonder Afrikaans sal en wil ek en my nie-verloopte mede-Afrikaners sekerlik glad nie klaarkom nie. Sonder Afrikaans ly jou Engelse vriende nie liggaamlik honger nie. Sonder Afrikaans sal ek en my nie-verloo
Top