Kommentaar

Die Burger 100: Sy mense en hul stories deur Bun Booyens en Aldi Schoeman

frans louw 2017-08-04 Bun, as ’n ywerige leser laat ek nie ’n lekker boek verbygaan nie. Alhoewel, voor ek dit self kon koop gee goeie familie dit vir my as ’n verjaarsdaggeskenk. Wat ‘n lekker lees was dit nou net nie! Dit het my van die geskiedenis tot my eie jeugja

Vallei van melk en heuning: Foto's van boekbekendstelling

jos & antoon Cornelissen, Gordon's Baai 2017-08-04 Lekker en MOOI eet is besonder.

ATKV en Afrikaans

Felix 2017-08-04 Kom ons kyk wat gebeur ...

Afrikaans, Afrika en Japan: Afrikaans-Japannese woordeboek

Karien Behrens 2017-08-04 Van wie kan die woordeboek bestel word?

ATKV en Afrikaans

Pyrrho 2017-08-04 Felix, By 'n onlangse konferensie in Nederland oor die toename in verengelsing en die bedreiging wat dit inhou vir die toekoms van die Nederlandse taal by universiteite, het ek agtergekom watter bedreiging hierdie fenomeen vir moedertale regoor die wêre

Hennie Serfontein (1933–2017): Afrikaner buite die laer

Louwrens 2017-08-03 By die 1971 Grabouw-byeenkoms van Afrikaanssprekendes vanaf verskillende kante van die Natte se kleurlyn, het my Duitswes-uitdrukking "so-by-so" 'n ontmoeting met Hennie veroorsaak. Die Verkrampte Aanslag het by eerste lees in 1970 (Windhoek, September, R

Nuwe AWS gee Afrikaans woema: 'n lesersindruk

Johannes Comestor 2017-08-03 Ja, Afrikaans is mooi maar daar is nie 'n huppel in haar stap nie omdat Afrikaans nie vroulik is nie.

Afrikaans, Afrika en Japan: Afrikaans-Japannese woordeboek

Angus 2017-08-03 Ek raai: seker maar omdat daar 'n Zoeloe op jou stoep is!

Hoërskool-onderwysers in die Vrystaat se ervaring van psigologiese geweld

Elna Kupke 2017-08-03 Laat hulle weer na hul eie skole gaan en laat hul eie mense vir hul skoolhou. Waar daar nie beheer uitgeoefen kan word nie, is die GROOTSTE PROBLEEM, te veel kinders in een klas. Daar mag nie meer dissipline toegepas word nie! Vir solank daar 'n slap hou

Afrikaans, Afrika en Japan: Afrikaans-Japannese woordeboek

Johannes Comestor 2017-08-03 Hanno, volgens die jongste AWS (11de uitgawe, 2017) is albei spellings korrek. Ek dink die probleem het gekom met die provinsienaam, KwaZulu-Natal, wat net op hierdie manier geskryf word. Maar ek is ongelukkig oor die jongste AWS omdat daar redaksioneel n

Krotoa: ’n mening

Réney Warrington 2017-08-03 Wie lieg?

Wanneer ek my oë sluit

F C Boot 2017-08-03 Eish Ja Angus ,dit is seker waarom dit gesê word, dat die gees gewillig is maar die vlees swak is. Dit is dus die geestelike van die mens wat dit onderskei van al die ander wesens, In die 1983 vertaling sal jy dan lees in 1 Tes 5-23."Mag God, wat vrede g

Boekresensie: Hierdie huis deur Kleinboer

Piet Croucamp 2017-08-03 'n Baie interessante boek. Koos praat oor die 'raw brilliance' of decadence en verval. Hy verstaan hierdie psigose en 'verval' beter as baie ander skrywers, want hy was al - in 'n mindere of meerdere mate - self daar. Kritiek op KK se refleksies sal daar

Wanneer ek my oë sluit

Angus 2017-08-03 Geestelike wesens is ook maar net verdigsel van die menslike brein.

Nikki se absurde program

Bianca 2017-08-03 Ek stem heeltemal saam. Hoe om te spaar op kruideniersware. Dan ry sy met haar fiets na die dame toe. Haar huis lyk soos 'n paleis. Die spens is vol gepak. Spesiale bottels is gekoop wat merk wat binne-in is. Die kombuis lyk asof dit uit House and H

From racial difference to common citizenship: A hair-raising issue

Jerome Joorst 2017-08-03 Ai Chris, as jou hunkering na selfbeskikking en onafhanklikheid dan so groot is, hoekom dit hier in Afrika kom wil af forseer? Hoekom praat van 'n Suid-Afrika terwyl jy eintlik 'n staat binne 'n staat bepleit? Daar kan nie twee Suid-Afrika’s wees nie. O

Reël 43-aansoeke by egskeidings

Hanlie Rothmann 2017-08-03 Ek was getroud met ’n man vir 6 jaar. Ek het die man gehelp om ’n besigheid te begin, hy het geen geld ingesit vir die besigheid nie. Ons was binne gemeenskap van goedere getroud. Hy het die besigheid uit die egskeidingsooreenkoms gehou. Ten tye van d

Wanneer ek my oë sluit

Angus 2017-08-02 Eish, Ja! Dan is katte, honde, primate ens ens, ook nie geestelike wesens nie, want geestelike wesens het nie geraamte, vlees en bloed nie.

Boekresensie: Hierdie huis deur Kleinboer

Niel van Deventer 2017-08-02 Dis 'n swak resensie van 'n briljante boek. Koos het duidelik tred verloor met Fanie, Johannesburg en moontlik Suid-Afrika en die werklikheid.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Clinton 2017-08-02 You are in denial and angry about this book. Why should a book about the Afrikaners have anything to do with Palestinians? The British slaughtered millions of Native Americans, Africans, Asians, Australian Aborigines, New Zealand Maoris and not to mention

Krotoa: ’n mening

paperdoll 2017-08-02 Leuens

Die drie varkies ... soos jou kind dit nog nooit gelees het nie

Silandia Steyn 2017-08-02 Goeie dag Waar laai ons die stories af?

Wanneer ek my oë sluit

Panda 2017-08-02 Dankie tog — ek ook!

Wanneer ek my oë sluit

Panda 2017-08-02 Nou wat daarvan?

Afrikaans, Afrika en Japan: Afrikaans-Japannese woordeboek

Hanno Visagie 2017-08-02 Hoekom "Zulu" en nie "Zoeloe" nie? Verengelsing?

Persvrystelling: Taaldag 2017

Johannes Comestor 2017-08-02 Weerspieël die gekose deelnemers aan die paneelbespreking die demografie van Afrikaanssprekers?

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Op pad deur Dana Snyman

Sebastins 2017-08-02 Ek gaan die boek koop. Dankie Dana dat jy ons gewete aanspreek deur mense wat afgekap is.

Dunkirk: ’n filmbespreking

Emile Coetzee 2017-08-02 Interessant!

Dunkirk: ’n filmbespreking

Koos Holtzhausen 2017-08-01 Dit herinner aan" The Snow Goose" die kort novelle van Paul Gallico (een van ons voorgeskrewe boeke déstyds), waarin 'n kluisenaar-vuurtoringwagter soos Wolraad Woltemade verskeie reddingsvaarte na Duinekerke onderneem het om die vasgekeedes te ontset. O

Wanneer ek my oë sluit

Reusedwerg 2017-08-01 Hennie baie dankie vir jou bydrae. Dit is voorwaar verblydend om te besef ek is nie alleen nie.

Fokusberoep: Entrepreneur

Willie 2017-08-01 Hoe registreer ek my bestaande besigheid as 'n kleinsake-besigheid?

Stichting Eer en Herstel: Abolishment of slavery commemoration

Makoeba 2017-08-01 Prachtig artikel waaruit blijkt dat twee sterke zwarte vrouwen, een sterke witte vrouw en een sterke zwarte man tezamen met vele anderen de erfenis van Sara Baartman levendig houden!

Wat beteken inklusiwiteit?

Hanno Visagie 2017-08-01 Maties is duidelik geïndoktrineer deur Slim Wim en dergelike "elite" se kultuurmarxisme.

Selfvernietiging

F C Boot 2017-08-01 Miere tel beslis onder die mees sukselvolle insekte,wat sonder die mens heel goed klaar kom. www.bbc.com/news/magazine-29281253Sep 22, 2014 - There are 7.2 billion humans on the planet today - if we take everyone over the age of 15, they weigh a combine

Informele apartheid

F C Boot 2017-08-01 Google jy "birds of a feather" sal die volgende heel bo aan jou soektog verskyn: A proverb is an old saying that's considered to be wise or good advice. “Birds of a feather flock together" has been around in the English language since the mid-1500s. Wh

Wanneer ek my oë sluit

F C Boot 2017-08-01 Eish,Katte,honde ens ,asook ander primate, is ook 'wesens van geraamte, vlees en bloed'.

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

lorraine 2017-08-01 Baie dankie, my kind gaan dit beslis kan gebruik.

Hennie Serfontein (1933–2017): Afrikaner buite die laer

Hannes van der Westhuizen 2017-08-01 Hennie was die volk se Jeremia, sy boodskap was ook nie aangenaam en aanvaarbaar vir sy tyd nie.

Krotoa: ’n mening

Reney Warrington 2017-08-01 Dear Uwe. I think after an hour and forty minutes, one can form an opinion. What agenda could I possibly have, apart from commenting on the merit of the film?

Informele apartheid

Jaco Fourie 2017-08-01 Helmine Dankie vir jou respons. Dit was toe ek in die pretpark alleen met my gedagtes was, dat ek toevallig daaraan gedink het.
Top