Charl Adams2017-08-01Die enigste faktor wat ons deur die drif sal dra is die vlakke van welwillendheid in ons gemeenskappe. Ons moet nie hierdie onbesonge dimensie ligtelik ignoreer nie.
Myns insiens was ons in 'n soortgelyke situasie voor '94 en tsv die doemprofete het ons
LitNet2017-08-01Hallo Daleen, kyk asseblief na al die vraestelle in die indeks; daar is dalk vraestelle waarna jy op soek is. Ons voeg ook so gereeld moontlik nuwe vraestelle hierby. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-08-01Hallo Janet, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-08-01Hallo Delicia, hier is 'n skakel na die indeks van alle vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ek hoop jy kry hier nog hulpmiddels waarmee jy kan oefen. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Daleen2017-08-01Ek is opsoek na ENGELS Afrikaans en wisk vraestelle en ook so andwoord blad vir graad 7 en die ander vakke asb dit kan net die leer werk maklik maak vir ons kinderz
Gustaf Claassens2017-08-01Skote Petoors ... om 'n ou uitdrukking weer 'n bietjie kunsmis te gee. 'n "Betoog" waar jy waarskynlik al die jurie se stemme sal kry, Bettina.
Jan Rap2017-07-31Beste Angus
Bakterieë hou wel aan vermeerder totdat die omgewing (agar) uitgeput is. Die mens, nou al bykans 7 miljard, is besig om fluks te vorder op die pad na selfvernietiging.
Terloops, ek wonder wat dink die Rooihuide as hulle byvoorbeeld na Man
Magriet2017-07-31Klink of die " broeders " nog die sweep klap by die Afrikaanse koerante en hul webwerf! Hul wil duidelik nie aan hul en hul voorganger se dade herinner word nie.
Jan Rap2017-07-31Ja Jaco dit is 'n natuurlike verskynsel en geforseerde integrasie lei tot spanning en onmin soos in die hele Afrika. Soos ek nog heeltyd sê, om verskillende kulture in 'n arbitrêr-begrensde gebied saam te gooi en vir hulle te vertel dat hulle nou 'n de
kla-kous2017-07-31Nog ‘n geval van ’n putatiewe verweer waarna verwys kan word is S v Sam 1980 4 SA 289 (T) – Saak 117 in Visser en Vorster - waar gesê is (per Myburg J en IWB de Villiers Wn R):
“Op gesag van die genoemde gewysdes is dit na my oordeel so dat by m
Felix2017-07-31Om swart tale te bevorder is 'n verlore saak. My ervaring van swartmense was nog altyd dieselfde: swartmense het geen begeerte om hul eie tale te bevorder nie. Inteendeel, hulle wil verengels, omdat Engels so 'n aansien onder hulle het. Om hierdie rede ka
Kleinboer2017-07-31Fair point, Robert. Ek moet darem byvoeg ek en Koos het van die middel 80’s tot die middel 90’s baie briewe aan mekaar geskryf, maar sedertdien kontak verloor.
Elda Fouché2017-07-31Ongelooflik dat daar indiepte-studie bestaan oor hierdie onderwerp.
Soveel insig ... Die status quo sal egter bly; om redes soos in artikel genoem, en dus sal die slagoffers altyd die ... offer wees.
LitNet2017-07-31Hallo Bapsi, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Jaco Fourie2017-07-31Johannes
Dankie vir jou respons op my skrwye.
Ek het jou twee lywige briewe in Praag gelees. Baie goed opgestel, pragtige Afrikaans, met goeie referate om jou standpunte te stel.
Ek en jy sal verskil juis as gevolg van uiteenlopende benadering tot dies
Jaco Fourie2017-07-31Japie
Informele "Apartheid" (die "soort soek soort" beginsel) is beslis 'n internasionale verskynsel. In Brittanje bv is daar in stede soos Manchester-voorstede wat 'n uitsluitlik Pakistani voorkoms het. In die VSA kry jy voorstede wat oorwegend Sjinees
Helmine le Roux2017-07-30Baie interessante waarneming, Jaco. Dit verbaas my egter nie. Ek dink dis hoe mense oor die algemeen voel. Meer tuis en gemaklik in jou eie kultuurgroep waar jy presies weet wat jy te wagte is sonder om op jou hoede te wees.
Dis 'n baie oorspronklik
Rosien Keyser2017-07-30Beter as dit kan niemand dit stel nie! Ons het pragtige jongmense wat gekoester moet word op die beste kennis en vaardighede wat daar beskikbaar is. Politiek moet uit die onderwys verban word.
Lydia2017-07-29Dankie Bettina dat jy alles wat ons almal weet en nastreef onder woorde bring. In hierdie stadium is dit amper net 'n droom. Waar sal ons hulp vandaan kom?
Lester Travor Forbes2017-07-28Goeienaand Melanie,
Ek het my honeursgraad in fisiese wetenskappe, wiskunde en tegnologie in 2014 voltooi. Wil graag meer inligting hê aangaande die beurs wat julle aanbied.
Groete
Lester Travor Forbes