Kommentaar
Kuns maak ons vry: Oor die Sol Plaatje-lesing deur Antjie Krog
Gert van der Westhuizen 2017-07-28 Sol Plaatjie het ook grafies geskryf oor hoe die landwet van 1913/14 die hele Vrystaat vir geslagte begin ontneem het van boerderykundigheid ... inheemse kennis wat in die niet verdwyn ...
Vier en beloon ons middelmatigheid ten koste van vooruitgang?
Marie Ashpole 2017-07-28 Hier is die spyker op die kop geslaan. Daar is blykbaar ongeveer 30% van hierdie oorgeplaasde leerders in die laerskole wat nooit Graad 8 bereik nie - die hoërskole weier om hulle te neem. Ek het self met so 'n geval gehelp. Dit is 'n tydbom.
Bientang
Riana 2017-07-28 Dankie, Nikodemis! was jy dalk al in Bientang se grot? Vóór dit 'n restaurant geword het? Groete
Kom kook en geniet op kykNET
Lena Koen 2017-07-28 Ek soek die resep vir die tert wat hulle gemaak het op die program wat heruitgesaai is op 28/07. Jy maak lae van tennisbeskuitjies en 'n tipe vla, amper soos 'n Jode-tert.
Kook & Geniet: ’n onderhoud met Eunice van der Berg
Leona Lehner 2017-07-28 Dankie tog vir Kook en Geniet. Gebruik nog myne (1973 druk) gereeld hier in Oostenryk waar ek woon!
Putatiewe noodweer as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Kritiese oorsig van die onseker pad tot by Pistorius en daarná
kla-kous 2017-07-28 Wel, 'n suksesvolle beroep op putatiewe noodweer skakel die skuld-element uit en nie die wederregteliksheidkomponent nie. So, ja, my formulering is seker nie tegnies korrek nie. Verander niks aan my siening dat putatiewe noodweer 'n gangbare verweer moet
Stichting Eer en Herstel: Abolishment of slavery commemoration
David 2017-07-28 Die jaar was 1870. Is dit waar dat Nederland laaste Europese land was om die wet te slawe weer te verander?
Hoekom ons nie een nasie is nie
Marius du Plessis 2017-07-28 Jou kommentaar is deurweek met 'n passie wat ek kan verstaan.Tog voel ek dat dinge wat jy hier kwytraak lees soos n intelligente jong man se onervare worstelling om die "waarheid" bloot te lê en is soms slegs idealisties. 22 Jaar in Suid-Afrika gee jou s
Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017
LitNet 2017-07-28 Beste Gerhard Weens die groot hoeveelheid inskrywings sal die wenner eers middel-Augustus op die webblad aangekondig word. Groete LitNet-redaksie
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Heiliger deur Dibi Breytenbach
Willie van Aswegen 2017-07-28 Spannende voorsig.Goeie taalgebruik en sintaks. Helena ek stem saam.
Water
Nikodemis 2017-07-28 Fantasties, elasties, swaarmoedig en getrou. Modern, epies, nou, dit vat aan jou! Naais!
Informele apartheid
Japie 2017-07-27 Baie goeie waarneming wat ook as metafoor vir ons hele samelewing kan geld. Sedert 1994 bestaan daar nie meer groepsgebiede nie. Tog bly die woonbuurte meesal (veral in plattelandse dorpe) apart. Geld is nie noodwendig die rede nie - baie middelvlak- e
Putatiewe noodweer as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Kritiese oorsig van die onseker pad tot by Pistorius en daarná
Chris Marnewick SC 2017-07-27 Die woord wat my hier - in hierdie uitstekende bespreking van die ontwikkeling en toepassing van die tersaaklike regsbeginsels - tref is "irrasioneel". Soos dit vir my lyk, en gesien die opinies van die skrywer en professore Burchell en Snyman, was die Bl
Putatiewe noodweer as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Kritiese oorsig van die onseker pad tot by Pistorius en daarná
Chris Marnewick SC 2017-07-27 Die beginsel wat u verkondig is die primitiewe wat die gevolge van 'n handeling straf eerder as die bedoeling waarmee dit geskied. Geen moderne regstelsel handhaaf meer daardie hounding nie. Columbo is fiksie, en, nog erger, Hollywood-fiksie. Kwalik di
Bron van kennis in arm streke
Charlene Malefane ( nou Jantjies) 2017-07-27 Ek is nou so bewoë oor alles wat ek hier lees en ervaar. Heimwee is grootliks deel daarvan, want dis waar ek my vormingsjare deurgebring het. Trotse leerling van klas van 1986.
Putatiewe noodweer as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Kritiese oorsig van die onseker pad tot by Pistorius en daarná
Robert Sadler 2017-07-27 Wat jy sê is waar in terme van noodweer. Hierdie artikel handel egter oor putatiewe noodweer. Waar die probleem lê, volgens my, is dat orals en selfs in hierdie artikel word putatiewe noodweer bespreek sonder om eers te kyk na die definisie van moord. D
ATKV se nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir die eerste keer in Kaapstad
Hanno Visagie 2017-07-27 Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (sic) oorskry toenemend sy fokus en perke, en sal gevolglik noodwendig skenkings inboet. - http://www.netwerk24.com/Stemme/Aktueel/flip-buys-rooi-ligte-flikker-vir-afskeep-van-afr-20170721
ATKV en Afrikaans
Johannes Comestor 2017-07-27 Jaco, ek het meesal waardering vir jou standpunt oor Afrikaans en Afrikaners. Maar die ATKV en die Afrikaanse Taalraad bevorder nie Afrikaans ten beste nie en sekerlik ook nie die belange van Afrikaners nie. Ek het my mening hieroor in twee briewe op Praa
Johan Degenaar – ter herinnering
Johannes Comestor 2017-07-27 Dit is myns insiens sterk oordrewe om Daantjie Oosthuizen ons voorste analitiese filosoof te noem. Hy het nie eens 'n doktorsgraad voltooi nie. Du Toit se mening word heel moontlik geïnspireer deur Oosthuizen se uiters linkse politiek. AMT (Bert) Meyer h
Tien vrae: Rhona Scheepers oor Pedale van papier
Charmaine 2017-07-27 Kon die boek nie neersit nie. Het met die aanneming geïdentifiseer.
Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks
Petro Bekker 2017-07-27 Asb, wanneer begin dit weer? Ek het gedink ek het dit gemis. Asb laat my weet wanneer dit weer begin. Baie dankie.
ATKV en Afrikaans
Johannes Comestor 2017-07-26 Ek waarsku reeds jare lank dat die ATKV op die verkeerde pad is.
ATKV se nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir die eerste keer in Kaapstad
Jaco Fourie 2017-07-26 Hanno Klassieke musiek ken geen taal nie, ken geen kultuur nie. Dit is internasionaal, musiek wat alle beskaafde volkere, oa Afrikaners ook, 'n aanvoeling en waardering voor het, elkeen by hulle eie kultuur inlyf. Die Afrikaner sal kultureel brandarm
Jannie du Toit: "Dit sal nie my swanesang wees nie"
Christine le roux 0824851085 2017-07-26 Dagsê ek kon nie cd ego van jou oë by musica amamzimtoti kry nie.Help aub soek een voor einde van Julie.
Zuid-Afrikahuis: Programma, September 2017
Mari 2017-07-26 Baie oulike High tea! Geïnspireerd om my eie te maak sommer!
Johan Degenaar – ter herinnering
Charl Adams 2017-07-26 Wat 'n reus tussen dwergies. Hy't my lewe verander.
ATKV en Afrikaans
Jaco Fourie 2017-07-26 Frik, 'n ander voorbeeld: Afrikaans-in-Sowetoprojek Die ATKV-taalafdeling bevorder Afrikaanse taalverwerwing in ’n meertalige konteks. Die Afrikaans-in-Sowetoprojek is deel van die ATKV se meertaligheidsbenadering. Daar word weekliks Afrikaanse klass
ATKV en Afrikaans
Jaco Fourie 2017-07-26 Frik Pasop vir "Fake News", asook die verspreiding daarvan. Die realiteit is heel anders as wat jy hierbo voorstel. Die ATKV se amptelike benadering mbt Afrikaans en die Afrikaanse kultuur is vervat in die volgende skakel: https://www.atkv.org.za/Korpor
ATKV en Afrikaans
Dirk Rigter 2017-07-26 Frik, Die ATKV is 'n Afrikaanse organisasie, nié 'n Afrikaner-organisasie nie. Laat ek dit vir jou nóg duideliker uitspel: Die ATKV bevorder Afrikaanse belange oor die spektrum van al sy sprekers, nié Afrikanerbelange nie. Kennelik besef jy nié die v
Putatiewe noodweer as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Kritiese oorsig van die onseker pad tot by Pistorius en daarná
kla-kous 2017-07-26 As 'n mens aangeval of beroof word in jou eie woning behoort daar 'n mate van beweegruimte te wees as jy jou verdedig. Daar is regstelsels waar dit formeel gereguleer word. Om iemand onder sulke omstandighede skuldig te bevind aan moord skrei ten hemele.
Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017
Gerhard Lampen 2017-07-26 Hi. Sluitingsdatum is 31 Julie, maar wanneer word die wenner aangekondig? Sal dit op die webblad genoem word?
Bybel in Kaaps: Die Tien Gebooie
Gerald Edwards 2017-07-26 Hello Hoe kom ek in kontak met Olivia Coetzee?
Oupa Kootjie en die nutsman
Annora Eksteen 2017-07-26 Kostelike storie oor die oupa Kootjie uit die Transvaalse outyd. Is die woord 'nutsman' al lank in gebruik dus?
Putatiewe noodweer as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg: ’n Kritiese oorsig van die onseker pad tot by Pistorius en daarná
Robert Sadler 2017-07-26 Sien oa die Columbo-episode getiteld "Lady in Waiting" vir 'n goeie voorbeeld van waarom putatiewe noodweer nooit moet kan slaag as 'n geldige verweer nie. Dit kan egter wel tersake wees by vonnisbepaling.
