Kommentaar
Superma (en ander mites), ’n onderhoud
Tillie Nolte 2017-07-14 Chantelle kan toor met woorde! Sy verkondig die waarheid so lekker en reguit, niemand kan met haar stry nie! Ek "love" haar skryfwerk!
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
Suzette 2017-07-14 Kan ek groot asb gr 5 vraestele key
Op die spoor van Vincent van Gogh se verlore oor, 23 Desember 1888
Cas Vos 2017-07-14 Errata Monet en Cezanne
Die wenners is aangekondig
Etresia Lombard 2017-07-14 Die epos izakd@lapa.co.za kan nie gestuur word nie; die foutboodskap se die adres is nie geldig nie. So my antwoorde is 1. Boekpakkie twee. 2. Nelson Mandela.
'n Vlieg
Reusedwerg 2017-07-14 Angus, daar stem ek nou wragtag in my lewe saam met jou. Ek het ook 'n Zapper. Dit is 'n meerdoelige instrument. Die vlieg klap hy net. Die muskiet is moer toe. Ek het al gesien dit werk ook op lastige Great Dane honde. Het myself ook al gepiets. Die vlie
Jason Lloyd se sosialistiese utopie
Reusedwerg 2017-07-14 Mnr Rigter. Dit is ongelukkig so dat kolonialiste nie die Afrikaan se sosiale strukture en gonswoorde heeltemal begryp/verstaan nie. Ek sal dit probeer verduidelik soos ek dit verstaan. Die Afrikaan se sosialisme is op die Westerse model geskoei maar dat
An entirely different world: Russian visitors to the Cape, 1797–1870, edited by Boris Gorelik – a book review
Piet Westra 2017-07-14 A fine review of a fine book. Please note that the foreword was written by Prof Howard Phillips, not Lionel Phillips. He is Chairman of the Van Riebeeck Society.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Riana Scheepers 2017-07-14 Ek is diep geraak en ontroer deur hierdie innige gedig - dit verwoord die magteloosheid en woede, en verlatenheid wat ek voel. Dankie, Clinton, dankie.
Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017
LitNet 2017-07-14 Hallo Roxanne, die titel van die kort-kortverhaal word nie bygereken by die woordtelling nie. Vriendelike groete, Liné Enslin, redaksionele assistent
Superma (en ander mites), ’n onderhoud
LINDA 2017-07-14 Ek voel so bevoorreg om al die suksesvolle oomblikke saam met jou te kan deel en mag daar nog vele wees! Tonne liefde #dalkniesuper#moeder#
Superma (en ander mites), ’n onderhoud
Alta Engelbrecht 2017-07-14 Uitstekende onderhoud, Naomi en Chantelle! Kan ek iets namens Chantelle byvoeg asook 'n opmerking van die kantlyn af maak? Dis ook 'n droom wat waar geword het vir Chantelle. Vir jare al vermaak sy ons. Haar vriende en familie, die kiddies vir wie sy sk
Superma (en ander mites), ’n onderhoud
Alta Engelbrecht 2017-07-14 En om te dink die boek was eintlik vir jou geskryf! Hoop dit gaan goed, Jacks!
Die wenners is aangekondig
Helena Loots 2017-07-14 Dis 'n lekker geskenk! 1. Boekpakkie 3 2. Nelson Mandela HELENA LOOTS
Superma (en ander mites), ’n onderhoud
Jacquie Henning 2017-07-14 Jou skrywe en taal staan vir niemand terug nie! So trots om te sê ek ken jou. Sien uit na die volgende publikasie.
Die wenners is aangekondig
René Lubbe 2017-07-14 1. Boekpakkie 2 2. Nelson Mandela Vir my amper tiener 😊
Angus se profesie laat land gons
Agnes 2017-07-14 Gelukkig ken God die getalle en kan Hy tel. Kom ons bid liewer vir Angus Buchan en veral vir redding vir die mense wat sy boodskap gehoor het, dat hulle dit ter harte sal neem. Ons land kort 'n grootskaalse bekering na God toe.
Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017
Roxanne Roelofse 2017-07-14 Hallo Ek wou net vra: tel die titel van die kortverhaal as deel van die 67 woorde vir die 67 woorde kompetisie?
Hierdie huis deur Kleinboer: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Johannes Comestor 2017-07-13 Voorheen het ons glo 'n "besmette politieke bedeling" gehad. Beleef ons nou die saligheid van 'n ontsmette politieke bedeling?
Uitnodiging: Algemene simposium en bekroningsplegtigheid van die SA Akademie
Johannes Comestor 2017-07-13 Gert van der Westhuizen se voordrag handel oor "vernalatiging". Dit is 'n woord wat by sommige Kaapssprekers aangetref word. Verwaarlosing word bedoel.
Uitnodiging: Fritz Ponelis-gedenklesing
Dr John Mobbs 2017-07-13 Ek sal graag die gedenklesing van Fritz Ponelis wil bywoon. Ek besit sy Grondtrekke van die Afrikaanse Sintaksis wat in 1968 deur van Schaik uitgegee is. Ek het sintaksis in my tweede en derde jaar as deel van my hoofvak, Afrikaans/Nederlands, aan UWK in
’n Oorsig van die problematiek rakende die modernisering van die SANW vir deelname aan multinasionale vredesteunoperasies in Afrika
Francois Vreÿ 2017-07-13 SA moet nie blindelngs die algemene norm aanhang van wat die primêre rol van die SANW moet wees nie. Kan ook ander rolle aanhang of die rolle prioretiseer oor tyd. Dit vereis buigsaamneid om by politieke voorkeure aan te pas en dus noue samewerking. Die
Kinderteateronderhoud oor voorgeskrewe boek se Vlooi en die sneeuman
Rene Uys 2017-07-13 Is daar nie dalk n moontlikheid dat julle in Bloemfontein kom optree nie? Baie skole hier gebruik Storieboom.
Die Rooikop Afrikaans
Hans Richardt 2017-07-13 Reusedwerg, bkykbaar was Dr Zhivago 'n movie in Ukraine om die Nazi-kultuur-herlewing van WO 2 aan te wakker om te dien as aanslag teen USSR in Koueoorlog-era.
Kommentaar deur PEN Afrikaans op die Wysigingswetsontwerp op outeursreg, 13 van 2017
Anna S Ahllers 2017-07-13 Ek stem beslis saam met PEN se voorlegging.
Die naamlose deur Mariël le Roux: ’n resensie
Liesel Mienie 2017-07-13 Uitstekende kommentaar en baie goed geskryf, Jo-Riëtte!
PEN Afrikaans Vertaalfonds: ’n onderhoud met Marga Stoffer
Breyten Breytenbach 2017-07-13 Dis 'n lieflike en nodige inisiatief, Marga Stoffer, en dat dit nou in plek gestel word kan grotendeels toegeskryf word aan jou visie, entoesiasme en kennis van "die duisende paadjies van tale deel en waardeer om daarmee die mensdom se ervaringskim ruimer
