Kommentaar

Die wenners is aangekondig

Emelia van Heerden 2017-07-11 Pakkie nr 3 Nelson Rolihlahla Mandela

Die wenners is aangekondig

Tienkie Gericke 2017-07-11 Pakkie 3 Nelson Mandela

Die wenners is aangekondig

Margriet Sampson 2017-07-11 Pakkie 3 Nelson Mandela

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Alet Cornelissen 2017-07-11 Dankie. Interessant. Het huisie in Port Nolloth. My skoonpa, Aleyn Cornelissen was op skool by Grootmist.Ons ken paar van die plekke.

Die wenners is aangekondig

Mariana Nel 2017-07-11 1. Boekpakkie nommer 3 2. Nelson Mandela

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Sam 2017-07-11 Question en Memorandum gr.6

Die wenners is aangekondig

Ansia 2017-07-11 Nelson Mandela, pakket 2

Die wenners is aangekondig

Carmen 2017-07-11 Nelson Mandela pakket 1

Die wenners is aangekondig

Ronelle Pretorius 2017-07-11 Pakkie Nelson Mandela

Die wenners is aangekondig

Willemien 2017-07-11 Sou graag nr 3 boeke kry,dankie!

Die wenners is aangekondig

Mariet Robbertze 2017-07-11 pakkie no 1 Nelson Mandela

Die wenners is aangekondig

Mariet Robbertze 2017-07-11 Boekpakkie nommer een Nelson Mandela

Donkiestroper

Reusedwerg 2017-07-11 Wat se beskerming soek hulle nog. Die grootstes sorg vir hulself en die lot wie vir hulle stem.

Mag, die staat en die kerk in Suid-Afrika

Josef Preller 2017-07-11 'n Geloof en 'n god/gode se raklewe is 2000 jaar. Vaarwel Christelike geloof.

Seksskandale in die Rooms-Katolieke Kerk

Josef Preller 2017-07-11 Hoe jy dit ook al lees is die Roomse Kerk ten minste GAY-vriendelik. Iets wat die NG Kerk nie kan sê nie.

Waarheen met Afrikaans?

Josef Preller 2017-07-11 Jaco Fourie Dis eerder jy wat beledigend is. Goed en wel. Kom ons toets wat jy gesê het: 1. "Oor dieselfde tydperk, het blanke Afrikaner getalle GEKRIMP as gevolg van emigrasie, en non-genoegsame vervangings van afsterwe-aanwas. Huidig praat 13.5% van

Teleurstellende menswees

F C Boot 2017-07-11 Eish Angus En jy wat 23 Bybels het, plaas sulke nonsens op LitNet."Daniel Edwin 'Dan' Barker (born June 25, 1949) is an American atheist activist who served as a Christian preacher and musician for 19 years but left Christianity in 1984." Sê my waar

Selfbeduiweling

Jan Rap 2017-07-10 So wat doen die dinge wat hy NIE glo nie?

Lacuna

Jan Rap 2017-07-10 Noem 'n voorbeeld.

Teleurstellende menswees

Jan Rap 2017-07-10 Dawkins het die navorsing as volledig beskou, selfs so ver gegaan as om 'n T-hemp met die woorde 'We are all Africans' te dra. Wat 'n verleentheid. Arme drommel.

Aftrede

Hans Richardt 2017-07-10 Die koper is net 5 liter, maar was R5000! R1000 per liter. Plus helse drama om by SARS te registreer. Dis darem net R1 per jaar ... Deesdae sien ek dis gewilde stokperdjie. Vele kursusse by plekke. Ook duur. Dis deel van ons kultuur, dink net Herman Char

Voldoen Onderwêreld deur Fanie Viljoen aan die norme vir ’n geslaagde voorgeskrewe werk vir graad 12 Afrikaans Huistaal-leerders?

Jeanne Hoffman. Curro Hermanus 2017-07-10 Ek het Onderwêreld vir drie jaar met my Graad 12 Eerste Addisionele Taalleerders gedoen as 'n IEB-voorgeskrewe roman. Die leerders kon identifiseer met die hele senario en beide seuns en meisies het dit as 'n opwindende roman ervaar. Tans doen ek dit met

Kommentaar deur PEN Afrikaans op die Wysigingswetsontwerp op outeursreg, 13 van 2017

Nanette van Rooyen 2017-07-10 My stem ook vir die voorlegging.

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Shirley 2017-07-10 Ek kan nie wag vir seisoen twee nie! Dis die beste Afrikaanse reeks op TV ...

Selfbeduiweling

Raed-na-Gael 2017-07-10 Die dinge wat 'n mens glo ontneem hom nie van alles wat hy is nie.

Lacuna

Raed-na-Gael 2017-07-10 Die meeste mense leer nooit dat daar bewyse is dat dit wat hulle nie glo, waar is nie.

Die wenners is aangekondig

Hilda Viljoen 2017-07-10 1. Boek pakkie no. 1 of 3 2. Oud-President Nelson Mandela

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

liz 2017-07-10 Dinsdagaande gaan nou so leeg wees sonder Sara se geheim. Hoop ons sien gou die volgende reeks.

Spade Reën Sending (Blourokke)

F C Boot 2017-07-10 Waarom dit van enigiemand verwag word om sy lidmaatskap van enige kerk goed te praat verstaan ek nie. As ons siek is besoek ons nie almal dieselfde dokter nie. Net soos 'n mens 'n dokter besoek omdat jy siek is, net so gaan 'n mens kerk toe want ons, of

Die rooi leunstoel

Nikodemis 2017-07-10 Hallo weer eens, Andre. Hou asb aan skryf, ek lees nou net dis jou eerste poging en ek het dit terdeë geniet! Myns insiens is jou taalgebruik klinkklaar en jou beelde onvertroebel en jou idees is perfek met humor deurspek vir fyngevatte genialiteit. Doe

Tora

Nikodemis 2017-07-10 Sterk storie. Diep en ontstellend. En tog ook bevrydend. Is die man deur sy tierdroom toe bevry en het hy deur die tieraanval op hom self tier geword? Of is dit 'n geval van leef soos 'n tier, gaan dood soos 'n tier? Sy tierwees het hom letterlik opgevree

Mag, die staat en die kerk in Suid-Afrika

Marellus 2017-07-09 Die kerke gaan leegloop. Die kerke gaan val. En hulle wat dit gaan bewerkstellig sal dit regkry met 'n boodskap wat die kerke met al die werke van Machiavelli en Hobbes wou toesmeer. Die Evangelie. Die kerke se eie belydenisskrifte sal hulle onderga

Die wenners is aangekondig

Annemarie v d Walt 2017-07-09 Boekpakkie 3 asb.

My wit monopolie-kapitaal

Reusedwerg 2017-07-09 Ek is nou 'n PANDA (Previously Advantaged Now Disadvantaged). Mens moet net slim werk.

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

F C Boot 2017-07-09 Nou waarheen sal ons dan trek Thomas? Dixie land dalk? Oh, I wish I was in the land of cotton, Old times there are not forgotten, Look away, look away, look away Dixie Land. In Dixie Land, where I was born in, early on one frosty mornin', Look aw

My wit monopolie-kapitaal

F C Boot 2017-07-09 Kry die gedagte dat myne gegupta is.

Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)

Estelle 2017-07-09 Ongelooflik tragies!

Hoe om kroeshare straight te kry

Nikodemis 2017-07-09 Dis mooi. En treurig. En realisties met deernis. Dankie vir die lekker skryf.
Top