Johannes2017-07-12Metodisme word dikwels verkeerdelik gekopple aan die verwerping van die uitverkiesingsleer. Daar word ook te maklik aanvaar dat daar 'n onoorkomentlike spanning is tussen 'n evangeliese benadering en die uitverkiesing. Die kragtige evangeliese prediking v
Jaco Fourie2017-07-12'n Mens kan nie 'n hele organisasie onder dieselfde kam skeer as gevolg van die sondes van 'n minuskule minderheid in 'n gegewe kerk, (Katoliek asook Anglikaans) nie.
Die Katolieke Kerk het 'n rapsie van meer as 413 000 priesters. Weens die aard van die
Panda2017-07-12The housefly wrecks more human constitutions and destroys more human lives than all God's multitude of misery messengers and death-agents put together.
— Mark Twain
Coenraad Walters2017-07-12Ek het vandag (12 Julie 2017) die foutiewe voorblad op http://es.org.za/shop/autobiographies-biographies/dis-nou-ek-carel-boshoff-n-outobiografie/ gesien. Dit is later met 'n herdruk reggestel.
Coenraad Walters2017-07-12Ek dink die prys vir die "beste" spelfout op 'n buiteblad gaan aan LAPA, wat aan die wêreld verkonding het dat Carel Boshoff (titel: Dis nou ek) 'n "outbiografie" geskryf het - sekerlik 'n nuwe genre in Afrikaans!
Jaco Fourie2017-07-12Hierdie rubriekskryfster se skryfstyl, soos met vele van haar ander rubrieke bly blatant propagandies, sonder feite-voorleggings. Haar aannames wat onwaarhede bevat, word deur haar as feite voorgestel, sonder enige betroubare bronverwysings.
Hierdie rubr
Jaco Fourie2017-07-12Josef
Wanneer gaan jy ooit FEITLIK eerder as duimsuig-tussenwerpsels hier op SêNet skryf. Die Roomse Kerk is alles behalwe gay vriendelik. Omrede ‘n miniskule minderheid priesters homoseksueel is, maak dit nie die Roomse Kerk "gay vriendelik" nie. Int
Reusedwerg2017-07-12Ek is nie 'n kenner van mampoer stook of proe nie. Ek het al moonshine gedrink en die bottel se inhoud weggegooi en die bottel gehou. Die mampoer wat ek al gedrink het is baie lekkerder as die moonshine.
Jaco Fourie2017-07-12Josef Preller
Jy sê eintlik niks hierbo nie, behalwe om tussenwerpsels rond te slinger sonder FEITE-verweer. Lees jou eie respons 'n paar keer oor, sodat jy self kan verstaan wat jy geskryf het, en dan probeer dit staaf met FEITE met jou stelling van: "
Dan Badenhorst2017-07-12Jy was so dapper met offerhandes gewees
Met die gras wat om jou brand, alleen, verwese, bevrees
Hierdie land het jou hart verduister
Maar ander sal luister
Daar elders waar jou vlerke blink
Na hoe jy oor die kinders in 'n oorlog dink
Angus2017-07-11Maklik! Glo in jou een hand en spoeg in die ander een. Dan kyk jy in watter hand is die meeste.
(Ek sê nou maar "spoeg", want ek is skrikkerig vir Webvoet.)
Angus2017-07-11Die beste wapen teen vlieë, muggies, muskiete, bye en alerhande goggas wat jou wil aanval , is 'n Zapemded raket. Veral as jy nog 'n kranige tennisspeler is, stuur jy hierdie gediertes met 'n bliksemstraalknal die ewigheid in. Moet net nie aan die ding s