Kommentaar

kykNET-Rapport Boekpryse 2014: Commendatio vir Wolf, wolf deur Eben Venter

Sylvia Fisher 2017-07-08 Is die hijacking van sy eetplek deur die Kongolees 'n illusie? Of gebeur dit regtig in die verhaal?

Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's

Attie Coetzee 2017-07-08 Jaap ek sal graag met jou wil kennis maak. El glo ons kom van dieselfde plek af en deel dieselfde herinneringe.

Die wenners is aangekondig

Antoinette Joubert 2017-07-08 Nr 3 Nelson Mandela

Die wenners is aangekondig

Morgan Linde 2017-07-08 Pakkie 1 President Nelson Mandela

Huldeblyk aan Suna Venter

Estelle Neethling 2017-07-08 'n Huldeblyk so vol nuanse en skakerings en absoluut hartroerend. Suna het die siel van die ware aktivis versinnebeeld. Dis vreeslik om te dink dat mens weet dat niemand verantwoordelik gehou sal word vir haar voortydige dood nie.

Gys de Villiers: "'n Afrikaner alien of extraordinary ability ..."

Johann Schutte 2017-07-08 Baie dankie. Hier in New York het my hart vanaand verlang. Ek het met Gys groot geword op TV en hierdie onderhoud het heel onverwags my hier-wees en daar-wees met mekaar verbind.

Poësietoets 2015: Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Saffiya 2017-07-08 Dankie vir die hulp met lien se lankstaanskoene. Ek is opsoek na kontekstuele vrae en antwoorde vir lien.

Die wenners is aangekondig

Mariette 2017-07-07 Boekpakkie nr 3 asseblief! Want ek verjaar vandag!En wat is lekkerder as boeke as verjaardaggeskenk?!😉

Die wenners is aangekondig

Odette Olivier 2017-07-07 Pakkie no 3 asseblief Mnr. Nelson Mandela het 18/07 verjaar.

Die wenners is aangekondig

Robert Ungerer 2017-07-07 Nommer 3 - President Nelson "Madiba" Mandela.

Die wenners is aangekondig

Antionette Smuts 2017-07-07 3 Nelson Mandela

Die PEN Afrikaans Vertaalfonds wil Afrikaanse skrywers help om ’n internasionale deurbraak te maak

Naòmi Morgan 2017-07-07 Baie dankie hiervoor, dit is die beste nuus in jare.

Die wenners is aangekondig

Elmarié van Rooyen 2017-07-07 1. Boekpakkie nr. 2 2. Nelson Mandela

Die wenners is aangekondig

Louis Botha 2017-07-07 1 Boekpakkie 1 2 Nelson Mandela

Die wenners is aangekondig

SUZETTE BOTHA 2017-07-07 1. 3 2. NELSON MANDELA

Comments by PEN Afrikaans on the Copyright Amendment Bill, No 13 of 2017

stanley davis 2017-07-07 Die vryheid van spraak is in ons nuwe grondwet vervat en as sodanig geloof. Om dus nou die bedoelings van hierdie wysigings te aanvaar is gelykwaardig aan die opdrag van die wenner van die goue medalje by die Olimpiese Spele te verwag dat die medalje in

Huldeblyk aan Suna Venter

Braam de Vries 2017-07-07 Baie, baie mooi, Cobus. Vanmiddag is joernaliste buitekant die hof rondgepluk. Land, my verlate land ...

Leerstoel Zuid-Afrika aan de Universiteit Gent

Annette-Nobuntu Mul 2017-07-07 Dis allemagtig pragtig. Ek is baie bly. Die geskiedenis van Afrikaans, Vlaams en Nederlands en die betekenis van die 'taal' in ons hart, ontwikkeling en verbinding is ook onderdeel van die program van ons Studiereis Ubuntu 2017 in saamwerking met Univer

Die wenners is aangekondig

Vanessa Kilian 2017-07-07 Sjoe dit is baie moeilik om te kies met almal in elke ouderdomsgroep en met sulke oulike boekkeuses ... ek sou graag boekpak 2 wil wen, my dogter is mal oor Fanie Viljoen en sy dryf my teen die mure uit erg verveeld die vakansie. LitNet julle kook.

Huldeblyk aan Suna Venter

Anita de Kock 2017-07-07 Roerend mooi Cobus.

UJ-pryse 2017: Commendatio oor Bibi Slippers se Fotostaatmasjien

Nicolaas 2017-07-07 Ag nee, kom nou, ikonies? Daar sal nog baie (beter) bundels moet kom uit haar pen!

Teleurstellende menswees

Angus 2017-07-07 Dan Barker? Hy's mos die ou wat ons kom vertel het dat die mensdom 'n lammetjie met sneeuwitwol geslag het, en kort-kort drink ons Sy bloed, en vreet Sy vleis.

die dinge wat ek gedoen het toe ek dood was

Nikodemis 2017-07-07 Jô! Is mooi, ja, dankie Koos. Daai tye was derduiwelse tye, dankgot dis verby lat ons da'm nou vreedsaam (erig) in die suburbs kan bly. ;)

die dood van god, deel I

Nikodemis 2017-07-07 Bakgatballas-briljant!

in die begin

Nikodemis 2017-07-07 Naais een, Toast!

Wit, witter, wittes

Johannes Comestor 2017-07-07 Louis, ek dink nie Europese volke se tradisionele geneigdheid tot prestasie kan aan die Afrikakomponent toegeskryf word nie. Al sou dit polities byderwets wees, dink ek dat plaaslike blankes nie na meer Afrikagene moet streef nie. Laat iedere etniese groe

Teleurstellende menswees

Angus 2017-07-07 Geen wetenskaplike, allermins Dawkins, sal navorsing as volledig beskou nie. Alle teorieë, wette, kan nog nagevors, en met die nodige bewyse verkeerd bewys word. Feite is onderhewig aan verandering. Dit is slegs die Bybel wat nie verkeerd bewys mag word

Huldeblyk aan Suna Venter

Marietjie van der Walt 2017-07-07 Dankie Cobus. Daar is min so helend soos die waarheid.

Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)

LitNet 2017-07-07 Hallo Elsabe, hier is 'n skakel na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Dalk kan jou dogter hierdeur werk, hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurde

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

LitNet 2017-07-07 Hallo Conni, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle hierby. Groete, Naomi Meyer, inhoudsb

UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur Bibi Slippers

Gustaf Claassens 2017-07-07 Skeppend, vars, nuut. Bibi is NIE 'n copy nie; 'n Slim(foon) wel ...

Kleure van die liefde, saamgestel deur Corlia Fourie: ’n resensie

Corlia Fourie 2017-07-07 So bly daar is LitNet - so anders in toon en inhoud as die een enkele swak resensie wat in Burger, Beeld en Volksblad verskyn het.

Huldeblyk aan Suna Venter

Andries Louw 2017-07-07 Jy het reg aan haar laat geskied, Cobus. Baie dankie. Sy het die volgende konsep so goed verstaan: die huur wat jy betaal om op hierdie pragtige planeet te bly is DIENS. Haar grootsheid gaan voortleef.

Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)

Andries Louw 2017-07-07 Grootsheid leef voort ... Baie dankie vir 'n aangrypende gedig.

Die PEN Afrikaans Vertaalfonds wil Afrikaanse skrywers help om ’n internasionale deurbraak te maak

Rosita 2017-07-07 Dit gee Afrikaanse skrywers sommer nuwe moed vir die toekoms!

Die PEN Afrikaans Vertaalfonds wil Afrikaanse skrywers help om ’n internasionale deurbraak te maak

Joost Nijsen, Uitgeverij Podium 2017-07-07 Geweldig! Heb met terugwerkende kracht veel ondersteuning misgelopen (tientallen uitgaven uit Zuid-Afrikaanse letterkunde) maar veel belangrijker is dat we dankzij deze steun voort kunnen gaan met deze 'fondslijn' bij Uitgeverij Podium. Hoera!

Op die spoor van Vincent van Gogh se verlore oor, 23 Desember 1888

Cas Vos 2017-07-07 Goeie dag, Piet. Dankie vir jou kommentaar. Naas die harmonium het moeder van Gogh ook " piano en orgel" gespeel,"en had in die algemeen muzikaliteit hoog in die vaandel staan' (Veldhorst, 26). Dit is opvallend dat die woord "pianino'' vanaf Maart 1888 in

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Jody 2017-07-07 When does season two start? This waiting has me on edge!
Top