Piet Westra2017-07-07Dit kom vir my voor dat die ma van Van Gogh op 'n harmonium en nie 'n klavier nie musiek gemaak het. Dit blyk uit die volgende aanhaling: “Moe speelt al zoo mooi op het harmonium, dat is een waar genot,” merk vader Van Gogh tevrede op. (Veldhorst 2015
Blou Bloed Blou-Rokkie2017-07-07Ek is 'n Blou-rok kind gebore, my oumie Hannetjie Botma het saam met ouma Frazer en ouma Sannie gehelp bou en veg vir die geloof wat ons vandag het. My ouers dien vandag nog die Here in Spade Reën. Ek lees al hierdie aanmerkings en ek dink aan iets wat m
Louis de Villiers2017-07-06Hans
Interessante brief!
Ter agtergrond kan jy dalk ook bietjie gaan nalees oor Afrika-gene van ander (wit) Europese volke. Dit mag jou dalk verbaas dat daar wit Europese volke is wat 'n hoër Afrika-geen komponent het as die Afrikaners, ten spyte van
Franco Swanepoel2017-07-06Sy kon my kind gewees het. Ek salueer hierdie mens vir haar nalatenskap. Mag sy deur haar lewe en dood nog talle jong mense in Suid-Afrika inspireer om net die beste te wees en die beste te gee wat jy kan. Wat 'n trots vir haar familie. Ek glo, al was die
Jo-Anne Schimper2017-07-06Daar is klagtes teen kardinaal George Pell van seksmisdade teen minderjariges, en verseker is pedofilie ’n enorme probleem in die Rooms-Katolieke Kerk. Pedofilie is ook in elke kerk en organisasie -byvoorbeeld, Hollywood en Disneyland - en dit is duidel
Linda van Niekerk2017-07-06Ongelooflik hartseer. Hulle vertel: "Courage is the thing - without courage,we are nothing!" A A Milne. Sy was 'n ster wat uitgebrand het, maar ongelooflik braaf was. As daar maar meer mense soos sy was, wat doen en minder praat.
Estelle Bester2017-07-06Clinton, jy verdien elke reaksie op hierdie diep en treffende lykdig, soos elke ander huldeblyk. Dankie dat jy haar en haar onnodige dood gelykstel aan dié van ander - en ewe jong begaafdes soos Nat Nakasa in 'n ander werklikheid - wat die offer gebring
Jaco Fourie2017-07-06Geskiedenis op skool onder ANC bewind kan alleenlik as indoktrinasie aangesien word.
In elk geval, geskiedenis is 'n dooie vak, en leer nie vir leerlinge hoe om in die toekoms brood op die tafel te voorsien nie. Eerder vakke wat leer hoe om brood op die
Ingrid Steyn2017-07-05Sjoe, Cobus, jy mag maar. Baie dankie hiervoor, dat jy vir ons wat haar nie geken het nie, ook 'n kykie gee in die gebeurtenisse.
Valerie Ann de Bruyn2017-07-05Ek wil met Amee Lekas saamstem dat die storie jou kies. Heel jou lewe is daar sekere gebeurlikhede wat jou bybly, wat jou volg net waar jy gaan. Mense sou sê: Hoe is dit moontlik dat jy nog dit of dat onthou? Ek kan niks meer uit 'n sekere era onthou nie
Lize Lubbe2017-07-05Die uitgewersbedryf, veral opvoedkundige uitgewers, ervaar reeds 'n krisis. Ons kan nie bekostig dat dit nog meer afgetakel word nie. Ek ondersteun PEN se voorlegging te volle.
engemi ferreira2017-07-05Dankie dat julle altyd op die uitkyk is vir die sluipgrawers; natuurlik ondersteun ek en my gesin heelhartig - ek stuur die brief aan.
Miriam Walters2017-07-05Ek Was in St.7/Gr9 in 1976. Hierdie gebeure is in my geheue gegraveer. Ek onthou die smaak van traangas in my mond, oē wat brand en die gevoel asof jy gaan flou val. Al wat jou op jou voete gehou het, was die gedagte dat jy moet hardloop sodat die polisi