Marlene2017-07-04Die beste tv-reeks ooit. Gelag en baie gehuil ook. Vanaand was so mooi toe Koos uiteindelik plaasbestuurder word en dankie tog Ricky lewe. Kan nie wag vir opvolg nie.
Jaco Fourie2017-07-04Linkse Afrikaners is hoogs intelligente INDIWIDUE wat 'n liberale filosofiese raamwerk propageer deur middel van die gewilde media, sonder enige georganiseerde aanhang onder Afrikaners soos wat die geval met regs en verregse Afrikaners die geval is nie. D
Crizelle2017-07-04Ek kan nie verwerk dat ek moet wag tot 2018 vir die volgende episode nie. Dis mos onregverdig. Wat as ek nie meer hier is nie? Asb laat seisoen twee net begin. Ek is verslaaf aan Sara se geheim. Dis toneelspeel op sy beste en ek kon nie wag vir Dinsdagaan
Anthea Coetzee2017-07-04Julle haal aan "Sara se Geheim is ’n dramareeks van 26 episodes" maar dit eindig dan vanaand by episode 13. Wanneer sien ons die ander 13 episodes?
Rachelle Greeff2017-07-04Soos duisende ander mense het ek Suna nie persoonlik geken nie, net haar werk. Haar dood is vir die nuuswese, haar luisteraars en al haar hartsmense 'n groot, ontydige verlies. Dit is ook 'n ongemaklike herinnering aan die skaduwees wat eerlike verslaggew
Raed-na-Gael2017-07-04Hans,
Die nostalgie wel op wanneer ek aan my stookpêl van die 70's - 80's dink, lankal in die 'ewige wingerd' doenig. Hy't my met sy siel vertrou, want destyds was dit nog 'n amperse halsmisdaad. Hy't van sy beleë voorraad met so 'n stroperige viskosi
Reinhardt2017-07-04Ek was nog altyd van die opinie dat geskiedenis verpligtend op skool moet wees tot en met matriek. In plaas daarvan om te konsentreer op datums, moet die fokus wees op die redes. Die rede hoekom sekere gebeurtenisse plaasgevind het, en hoe kan ons dit ver
Riana2017-07-04Die wêreld is ons woning nie
Strofe 3:
Die wêreld is ons woning nie.
Dit voel ek as die wind ontwaak,
as die eikebome knars en kraak,
dit hoor ek in die fladdering
van voëltjies wat hul vlerke slaan
teen die verwarde boomtakke aan.
En as ek
Jean Lombard2017-07-04Briljant Clinton du Plessis oor hierdie dapper vrou te vinnig weggeruk oor 'n stukkende land wat sukkel om weer heel te word. Waar, ja waar gaan die monument vir hierdie vrou opgerig word? Jou gedig tref diep. RIV Sune - jou deel het jy gedoen
Henrietta Ontong2017-07-04I simply love this series, its so true, so natural. Quanita your acting is Awesome! I cant wait for Tuesday's @ 20h00 done with all house chores and its my time with Sara se Geheim :)
Johannes Comestor2017-07-04Ek slaan Harry Booyens se boek, AmaBhulu, histories hoër aan as Opperman se boek. 'n Omvattende bespreking daarvan is in Leon Lemmer se rubriek op Praag (1.02.2015) gepubliseer.
Thijs van der Merwe2017-07-04Dankie Cobus. Ons hier in Namibië kry herleide uitsendings van RSG oor NBC se Afrikaanse diens. Suna se bydraes was vir my van belang want dit het my gehelp met perspektief en begrip vir mense met wie ek saamwerk wat in in daardie geteisterde dele van di
Juhlène Möller2017-07-04Glo my asseblief dat dit elkeen van ons raak en nie net skrywers nie. Dit is 'n vergryp aan persoonsreg en gekoppelde vryheid van spraak. Help sterk staan en beskerm aan vryheid, gelykheid en menswees. Voeg jou handtekening by. Dit is nodig, nodig soos gr
Gustaf Claassens2017-07-04Dis wanneer iemand 'n verskil maak dat mense hul meelewing betoon, soos hier. Dankie aan Clinton vir nog 'n diepdink-stuk en dat jy die bal aan die rol gesit het vir die bydraes hierbo ...
Carmen de Beer2017-07-04Hoop regtig daar gaan nog 'n opvolgreeks wees. Het dit regtig baie geniet en kan nie wag vir Dinsdae nie. Nou is die laaste episode vannaand. Die mense het so in ons harte ingekruip en voel saam met hulle hul pyn en geluk.
Cobus Grove2017-07-03Ek wil saam met Daniel en Susan stem en dankie sê vir jou, Cobus vir jou brief aan Suna. Ek is maar net 'n luisteraar, maar die dag na Suna terug was na die uitspraak, was dit wonderlik gewees om weer haar stem te kon hoor. Groot verlies, vir beide famil
Reusedwerg2017-07-03Tiens, ek het ook al by vorige geleenthede gesê Zuma is soos 'n skaap wat ter slagting gelei word. Ek verstaan almal se frustrasie met die man. Hy lei volgens my aan verwaandheidswaansin, maar verkwalik hom nie. Ek stem saam met jou, hy en sy bendelede w
Pieter van der Westhuizen2017-07-03Roerend Cobus. Ek het self 'n Suna. Sy is tien jaar ouer en gelukkig my nog gespaar. My hart gaan uit na Suna se ouers wat nou sonder hulle kind moet voortleef. En skielik sien ek weer die ou Kebble die aand van sy kind se moord wat huilend vir die TV-kam