Kommentaar
Boekresensie: Die Dorslandtrek deur Nicol Stassen
Danie 2017-06-30 Die Coetzers en Eloffs is familie van my moeder Anna Magrieta Coetzer van Rustenburg wat nog leef en my skoonpa was een van die Dorslandtrekkers wat ook nog leef. Frederick Jacobus Engelbrecht en ek glo hy sal meer lig kan werp oor die onderwerp. Hy is no
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Gerda Mew 2017-06-30 Ek is so oneindig hartseer oor die afsterwe van hierdie deernisvolle en talentvolle vrou. Jou stem sal ek altyd onthou ... en jou passie vir Sirië en die waarheid agter die storie. RIP Suna.
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
fanie marais 2017-06-30 Die naam Clinton V du Plessis is vir my sinoniem met aktuele woordkuns. Die gedig (soos verskeie ander van hom) verg egter 'n intense meelewing in die situasie en deernis vir mens in nood. Ook laat dit geen twyfel dat ons land verweer het tot 'n leuen in
Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)
Maretha Gous 2017-06-30 Baie dankie vir hierdie treffende lykdig, Clinton du Plessis. Jy praat so uit my hart uit.
The Copyright Amendment Bill: an interview with Sadulla Karjiker
Wim Alberts 2017-06-30 Prof Karjiker slaan die spyker op die kop. Dit draai om die mooi Engelse woord "teachable". Die regering luister nie vir werklike kenners nie, en volg 'n politieke agenda wat die basiese beginsels van outeursreg misken. Soos met die wetgewing rakende i
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Stephanie van Niekerk 2017-06-30 Good grief, Cindy! I read your diatribe and it reminds me of a meeting of Trotsky supporters years ago in Toronto that I unfortunately observed. They stood up, one after the other, and yelled (at the Russian woman who was there to give information about t
Klara Majola – ’n palinode
Joost Heystek 2017-06-30 Treffende gedig, fyngewoord, uit die altoos gepoleerde pen.
Video: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017
Rethie Loubser 2017-06-29 Klank swak. Hoekom verskyn Antjie so graag in 'n suit met 'n das?
Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks
Hafsa 2017-06-29 I'm hooked, that's all I can say. I am so fascinated I can't wait to watch every week, really great series. It's awesome. It's almost like reallife.
Boekresensie: Die Dorslandtrek deur Nicol Stassen
Francois Pelzer 2017-06-29 Ek geniet die boek terdeë en staan verstom oor die detail en sorgsaamheid waarmee die skrywer hierdie werk saamgestel het. Uitstekend!
Boeremusiek - My pa was 'n dopper
Angus 2017-06-29 Die Puk het sy eie dansklub ook gehad, nl die X-klub. Die Doppers het glo die Gatjieponders en die Stoepskyters wat by die X-klub gaan dans het, se fietswiele stukkend gesteek.
Turkey to stop teaching evolution
Angus 2017-06-29 Dan het Turkse skole darem eens evolusie aangebied. Hier in RSA leer die kinders nog dat die ooievaars babas verskaf.
Klug
Angus 2017-06-29 Daar is 'n hemelsbreë verskil tussen fiksie, versinsels, liegstories en onsin.
Die “gees” van Dakar leef voort (ook met verskille)
hans Richardt 2017-06-29 Post traumatiese stress sindroom by has been's. Ons glo nie in "geeste"!
Aftrede
Angus 2017-06-29 Darem niks lekkerder as 'n tjoppie op die kole, krummelpap en sous, turksvymampoer en penshen nie. Die penshen droom ek maar nog net by.
Om te skryf: Veral in Afrikaans! Veral in Afrikaans!
Elsabe de Beer 2017-06-29 Ek sal baie graag hierdie riglyne wou hê.
PG du Plessis – die hoekwoord in Afrikaans se mooiste sin
Hans du Plessis 2017-06-29 Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is maklik om mooi oor 'n groot gees soos PG te skryf.
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Cindy 2017-06-29 I did not express shock and was quoting from the interview in my use of terms such as 'vulgar', 'hypocrisy' and so on. My tone and point was neutral. To rephrase:- The title of the book is "Apartheid: Britain's bastard child". This is incorrect
Boeremusiek - My pa was 'n dopper
hans Richardt 2017-06-29 Ek eet alles, behalwe mopaniewurms, sprinkane, krieke, honde, katte, slange ens ...
Nou watse Springbok is hulle?
hans Richardt 2017-06-29 Reusedwerg, dis die grotes van wie jy nou praat. Die amper op pensioen.
Video: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017
Marthinus Ströh 2017-06-29 Antjie Krog , die gekrapte plaat ...
Tien vrae: Naòmi Morgan oor die vertaling van Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran
Chrisna van Rensburg 2017-06-28 Nelia van watter boek spesifiek praat jy? EK mag dalk kan help soek ...
Behandel Zuma regverdig
Tiens Pretorius 2017-06-28 Jan, die probleem is, die mense wat hom aan bewind gestel het en steeds steun, weet nie van beter nie, myns insiens. Tiens
Aftrede
hans Richardt 2017-06-28 Raed-na-gael, ek steek die draak met jou ... Deesdae is "craft beer and distilling" winsgewend en oop vir almal. So, bak en brou?
Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later
Charl Adams 2017-06-28 Jy onderskat die enorme skade wat apartheid gedoen het. Wittes is +/- 8milj waarvan Afrikaners 5milj en die res Engels, Portugees ens. Dit los 47milj swartes. Dink jy werklik hulle gee om wat 'n handjie vol Dakariete dink? Hulle gaan die toekoms van hierd
Huldeblyk aan PG du Plessis (1934–2017)
Paul 2017-06-28 PG, ons gaan jou mis. Jy kon potyster sweis.
Die onskuld van Suid-Afrika se jeug
Jaco Fourie 2017-06-28 Jeugdag!? Hoera dat ons dit eerder as 'n "Braaidag" kan vier.
Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks
Belinda Hunt 2017-06-28 I absolutely love this series - stumbled across it by accident - but cannot wait each week to watch it on catch up. My favourite character is Lizzie (Quaanita) - she is absolutely brilliant and so funny and makes the whole series for me - I love her and
Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks
Marius Allegretto 2017-06-28 Dis die beste reeks wat ek nog op KykNet gesien het. Uitstekende storielyne en uitstekende spel. Elke speler vertolk sy of haar rol meesterlik. Kwaliteit werk. Meer sulke reekse groot asseblief. Ek is moeg vir die daaglikse sepies.
Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n onderhoud
MaanKind 2017-06-28 Vlerke verdien om in flieks te vlieg ...
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
LitNet 2017-06-28 Hallo Chloe, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg in die nuwe kwartaal weer nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Leerders se behoeftes versus die druk op onderwysers om self te presteer
Estelle Kruger 2017-06-28 Dankie Elserina Eintlik het hierdie gesprek gehandel oor Milton van Wyk se navorsing. Ek is maar net die gesprekvoerder, wat dit baie interessant gevind het. Groete
Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks
Hannelie 2017-06-28 Ai ek is so spyt ek het die reeks nie van die begin af gevolg nie. Maar ons kyk dit nou al so vier weke lank en ons kan nie wag vir Dinsdagaande nie. Baie goeie reeks met baie kinkels in die kabel.
Huldeblyk aan PG du Plessis (1934–2017)
Jannie van Zyl 2017-06-28 Een van die bestes en diepstes ooit. Hy is nou afwesig maar tog sal hy altyd teenwoordig wees.
Die WAT dokumenteer Afrikaans in sy wydste omvang
PW Wessels 2017-06-28 Is Kaaps in Fokus al in boekwinkels beskikbaar?
Leerders se behoeftes versus die druk op onderwysers om self te presteer
Cas Olivier 2017-06-28 Ek dink die oplossing is in die kol om twee redes. Eerstens om op kreatiwiteit te fokus, word die probleem van binne af aangespreek, dus 'n individuele en interne ervaring, in teenstelling met die huidige eksterne forsering. Tweedens, 'n probleem word
