Kommentaar

Wenners van Media24-boekpryse vir 2017 bekend

Lien Welthagen 2017-06-24 Bly oor die wenner kinderboek. Kan nie wag om dit "bytekom" nie!

Kommapunt by die US Woordfees – ’n onderhoud

Du Toit 2017-06-24 Hi Mikie Ons waardeer dit hartlik.

Akademiepryse 2017: Hugenote-vereniging-en-DF du Toit-Malherbeprys vir Genealogiese navorsing aan Gerhard Geldenhuys

Henk 2017-06-24 Die Stellenbossers oorheers inderdaad die prys, met die afgelope drie ontvangers almal inwoners van die Eikestad. Sien https://af.wikipedia.org/wiki/D.F._du_Toit-Malherbeprys_vir_Genealogiese_Navorsing

Tyd vir ’n openlike gesprek oor vreemdheid en die ander

Philippus. 2017-06-24 Hierdie gesprek, dink ek, is broodnodig, selfs nie net tov ander kultuur-/volks- of taalgroepe nie, maar ook tussen ons "eie" mense. Soms wil jy soos die digter uitroep: "Eenling is die mens gebore, in die diepste van sy siel, skuil 'n plek waar mensverlo

PG du Plessis – die hoekwoord in Afrikaans se mooiste sin

Corlietha Swart 2017-06-24 Kosbare herinneringe pragtig verwoord deur 'n ware vriend wat nie net die gelykpad nie, maar ook die laaste "klipperige" deel van sy lewenspad saam met oom/dr PG du Plessis gestap het. 'n Bittereinder het tot ruste gekom. RIV, Oom PG! Corlietha Swart (Voo

Onvertelde stories: Noord-Kaapse mondelinge-oorlewering-projek

Carin Lawrie 2017-06-24 Dis 'n wonderlike projek. Sou graag deel wil wees daarvan.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Suenel Bruwer-Holloway 2017-06-24 Stephanie, I can identify with your experiences. The abject poverty of Afrikaans people after the Anglo Boer War and the utter dependency on the fickle goodwill of the British overlord, the negation of our language as medium of self-expression, the assump

Elsabé Brits oor Emily Hobhouse, geliefde verraaier

Annette Richter 2017-06-23 Dankie Elsabé vir 'n skitterende boek oor 'n vrou wat 'n wêreldfiguur was en nie die erkenning gekry het wat sy verdien het nie. Sy is totaal misverstaan en wou so graag teen die einde net haar naam in ere laat herstel. Hoe gepas dat haar as aan die vo

Video: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017

Henk 2017-06-23 Die langste 2 minute bedankingstoespraak in die annale van die Akademie vir Wetenskap en Kuns se prystoekenningsplegtighede. Die steelhou na Breyten is onvanpas by 'n feestelike geleentheid soos hierdie.

Video: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017

Charles J. Fourie 2017-06-23 Hallelujah. Nou moet Antjie Krog net instem/stem dat voorgeskrewe werke vir opvoeding van ons nuwe lesers van alle tale in SA geen tantieme moet ontvang nie. Dis in elk geval net die uitgewers wat baat.

Gespierde Afrikaans

Koos Holtzhausen 2017-06-23 In die tegnologie (oeps! is daar dalk 'n woord met meer spiere?) is dit myns insiens verkieslik om te hou by meer "internasionale" woorde wat in die vakgebied verstaan word, bv "transformator" ipv "omvormer", "generator" ipv "opwekker", "transistor", "tir

Boeremusiek - My pa was 'n dopper

Raed-na-Gael 2017-06-23 So dis net suiplappe wat Boeremusiek ag? Hans eer nie sy vader nie, Noag se seuns het ook nie. (vir die wat dalk vashaak, Hans spel dopper met 'n klein 'd', die konnotasie is duidelik) Die Doppers is teen dans. Dis sonde ...

Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning

Adam 2017-06-23 Die sleutel tot sukses in handel is emosionele dissipline. As intelligensie die sleutel was, sou daar baie meer mense geld maak wat handel dryf ... Ek weet dit sal soos 'n cliché klink, maar die enkele belangrikste rede waarom mense geld verloor op die f

Video: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017

Carin de villiers 2017-06-23 Treffende boodskap. Baie geluk Antjie. Mag Afrikaans altyd voortleef, onder moeilike omstandighede. Ek vertrou steeds dat die Afrikaner trots is op sy taal en dat daar krag in ons taal is.

Tyd vir ’n openlike gesprek oor vreemdheid en die ander

Pieter Zwanepoel 2017-06-23 Dit was toe nie Johan Lemmer nie maar wel Johann (twee n'e) Lemmer wat kommentaar gelewer het op die aanvanklike artikel.

BSV-skryfwedstryd 2017

Reinet 2017-06-23 Wanneer word die wenners aangekondig?

In Russiese kultuur moet 'n vrou se van eindig met die letter "a"

hans Richardt 2017-06-23 LoL 😁. Dis hoekom meeste van ons met Anna en vetkoek opgeskeep is ...

Word ’n boekfluisteraar

Leon Rautenbach 2017-06-23 Dankie Louise Smit ! Jy maak steeds so 'n groot bydrae tot ons groeiende kultuur. Liefde Leon

Nog steeds oor TYD vir F C Boot

F C Boot 2017-06-23 Beste Angus My beste raad vir jou is om weg te kom van jou vooropgestelde idees oor wat 'tyd' is. So sal jy as jy werklik ernstig is bv na die video van “TIME is an ILLUSION according to EINSTEIN - (the space-time continuum)” luister. Jou koppie-vo

Afrikaanse mense se links en regs

VDS Brinkvv 2017-06-23 Wat probeer dit vertel? Lank en oorkompleks, wat is dit punt?

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Jeanette Snyman 2017-06-23 Me Lewis, dankie vir terugvoer. Het juis gister in Die Burger se briewekolom u boek "bemark"- voel dit moet so wyd moontlik gelees word. Wat van 'n onderhoud op Kwêla of Ruda se program?

Boeremusiek - My pa was 'n dopper

Angus 2017-06-23 En hulle mag net Suikerbossie dêm sêd sing.

Boeremusiek - My pa was 'n dopper

Angus 2017-06-23 O, ek dog dan doppers dans nie!

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Suenel Bruwer-Holloway 2017-06-23 Jolane, your comment gives me hope! It is painful to look at our shadows; it takes courage. Only if we diagnose, if we know the underlying causes of the illness can we treat it. This country has enough for us all, if we can find the love to stop justifyin

Op soek na handskrif vir snelskrif

Jeanette 2017-06-23 Ek soek ook 'n handleiding van snelskrif deur Pitman. Sal boek oorkoop indien iemand dit het.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Suenel Bruwer-Holloway 2017-06-23 Mandi, the suffering of other groups (I wonder which ones you have in mind) has been scrutinised ad infinitum, although what that has to do with and why you feel this book has to take it on, defeats me. What you perceive as sledgehammer I perceive as rest

Van rolkonflik tot regverdigheid in die gesin

Ilse 2017-06-23 Johannes, ek dink om te berus in tradisionele en natuurlike geslagsrolle, soos jy dit stel, skep verwagtings en lei tot teleurstellings, konflik, stres ens. Waarom daarby berus? Omdat dit die maklikste opsie is? Verandering is moeilik maar dalk gee dit di

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

LitNet 2017-06-23 Hallo Ilze, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en as jy op 'n skakel klik, neem dit jou na 'n bladsy waar daar aangedui is watter v

Wenners van Media24-boekpryse vir 2017 bekend

RITA Annandale 2017-06-23 Bly Dan Sleigh het gewen. Sy boeke altyd die moeite werd om te lees.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Jolane Mokwele 2017-06-22 I agree with the author, we all need to heal from the wounds of the past, we need to come together and show the world that it can be done. Let us all stop the violence, not just physical violence but psychological, lets stop the humiliation and shaming of

Boekonderhoud: Lugkasteel deur Annelie Botes

Lynette Lombard 2017-06-22 Volgens my Annelie Botes se swakste skryfwerk tot dusver. Ek noem dit haar "wroegboek". Ek het die hele tyd, tydens die lees daarvan, die idee gekry sy twyfel aan haar eie skryfvermoë. Bly nog steeds 'n groot aanhanger en wag vir iets opwindends ....

PG du Plessis – die hoekwoord in Afrikaans se mooiste sin

Ilse 2017-06-22 Sjoe, wat 'n beskrywing en huldeblyk! So raak verwoord, ek hoor PG tussen die lyne. Wens ek kon hom ken.

Nog steeds oor TYD vir F C Boot

Angus 2017-06-22 Beste FC Boot, Bogenoemde skrywe van jou is ʼn goeie voorbeeld van twak praat, terwyl ons ʼn interessante, maar moeilike onderwerp bespreek. Jy skryf: “Die feit dat die mens 'n begrip soos 'tyd' uitgedink het maak van 'tyd' nie 'tyd' Afgesien daarva

PG du Plessis – die hoekwoord in Afrikaans se mooiste sin

Louis van Niekerk 2017-06-22 Wil van geweet wees.

Herinneringe aan doktor PG

Johan Esterhuizen 2017-06-22 Pragtig gestel, Temple. Net een slag self ontmoet - tydens 'n ''Sederval''-repitisie - maar onthou hoe lekker PG, Pieter Fourie en die nimlike Nerina saam gekuier't ... wie sou nie! Dankie.

Video: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017

Sidney Gilroy 2017-06-22 Jirregot, gee vir daai vrou 'n Bell`s!

Die fundamentalisme van Angus Buchan en sy kritici: Oor die armoede van die Afrikaanse godsdiensgesprek

Susan 2017-06-22 Dit is duidelik dat jy niks weet van die persoon van Prof Rossouw nie ... sterkte om jou veroordelings van 'n persoon soos hy eendag te verduidelik!
Top