Johannes Comestor2017-06-22Die vernietiging van die Departement Afrikaanse Kultuurgeskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch bly 'n onvergeefbare skande. "Regoor" beteken "direk oorkant, presies teenoor" (HAT). Ek sou eerder van dwarsoor Suid-Afrika, ens, praat. Ek hou ook van d
Johannes Comestor2017-06-22Gouws ontken dat daar spesifieke rolle vir mans en vroue is. Daar is egter een rol wat nie van vroue vervreem of aan mans toegedig kan word nie en dit is geboorteskenk. Dalk kan baie van die gewroeg uitgeskakel word deur meer geredelik in die tradisionele
Ilse2017-06-22Goeie leesstof. Uit my oogpunt objektief maar ek kan nie help om te wonder of 'n man dieselfde tipe kommentaar sou lewer nie. Is daar met 'n doel aan 'n vrou gevra om kommentaar te lewer oor die studie? My mening en ervaring, al is dit min en uit my kokon
Jaco Fourie2017-06-22Vir LitNet-leesstof, baie lank, dog uiters boeiend, die moeite werd gewees om te lees. Wat vir my opvallend was, wat ek nie geweet het nie, is dat hy na sy afsterwe, direk vanaf die lykshuis in sy graf begrawe was, sonder enige roudiens nie. Voorwaar 'n
Barbara Georges2017-06-22My mother was an Afrikaner, the dark one in a family of blue-eyed blondes. I think the Coloured people's story is much the same as that of the Afrikaners - they both have Afrikaans as their home language and are generally Dutch Reformed. Religion is a mor
marieta dippenaar2017-06-22Ek het nou die aand na die mooi program gekyk wat deur die van den Heevers, of is dit van Heerdens , gemaak is. PG, wat al van my prille jeug af my asem wegslaan en my diep raak met sy werk, het gesê hy skryf om mense te raak. Dit was 'n bevestiging va
Angus2017-06-22Dawkins is die laaste persoon wat iets sal glo. Sy stelling is gebaseer op navorsing en feite, hy hap nie sommer ook beterweterig in die wind nie. Liggelowig? Allermins! Jy sal hom slegs kan oortuig met baie bewyse, en dan sal hy nog nie glo nie.
Suenel Bruwer-Holloway2017-06-22Spot on, Carel. Remove my inverted commas forthwith! We so want to believe we are rational beings and that we choose how we behave. I often get into trouble when I bring up the possibility of a flight/fight/freeze reaction in humans. Interestingly Late On
Reusedwerg2017-06-22Jan enige persoon so lank hy nie blank is nie se askiese/sorries en wat ook al sal in die land aanvaar word. Ek het in 'n brief al genoem dat die wittes in die land hul tyd met politiek mors tensy jy nie op die ANC-waentjie geklim het nie. Selfs dan is jy
Leana Lategan2017-06-22PG is in Julie 1978 as assisent-redakeur van Die Transvaler aangestel. Die reeks het verskyn as "Koöperasiestories op 'n Donderdag", en daarna in boekvorm onder dieselfde titel.
Jaco Fourie2017-06-22Uitputtend lank, onsamehangend om te lees, 'n poging na hoogdrawendheid! Pleks om enige waarde daarin te vind kom 'n mens tot die gevolgtrekking dat dit 'n pedantiese opstelling is.
Reusedwerg2017-06-22Het nog al die jare 'n sagte plekkie vir Rusland gehad, selfs in die dae van die USSR. Die rolprent dr Zhivago het 'n blywende indruk op my gemaak, en dit was nie net Julie Christie nie. Daar was Ivan Rebroff en die Kosakkekoor wat ook bygedra het tot my
Stephanie van Niekerk2017-06-22I believe this article to be about one of the most important works written in a long time. If only we could all let go of our own assumptions and beliefs for a little while, and pay attention to the research and information, we may achieve a collective po
Reusedwerg2017-06-22Ek het dit ook al voorheen gehoor. Sowat tien jaar gelede is daar op die draadloos met iemand 'n onderhoud gevoer wat lank in Rusland gewoon het. Die persoon het dieselfde stelling gemaak dat al die Anna's daar se name op a eindig.
Jaco Fourie2017-06-22Sarie
Jy en die rubriekskryfster is seker van dieselfde kleed. Albei van julle maak ongegronde stellings sonder 'n sweem van feite. In 'n tussenverkiesing waar die DA 'n setel aan die EFF verloor sal alleenlik haar en jou stelling staaf, en gekyk na
Hélène Lewis2017-06-22Jeanette laat weet my asseblief watter boekwinkels praat jy van dat ek kan opvolg. My epos is: hlobook@gmail.com Ek gaan jou boodskap deurstuur aan die verspreider. Die maandelikse terugvoer wat hulle my gee is dat dit wyd versprei is! Maak mens moedeloos
Jeanette Snyman2017-06-22Ai Olivia, jy roer n mens se hart met jou hartverskeurende stuk. Self was ek woedend toe ek uitvind die "onderdanig-wees"-stuk in die trouformulier is deur die Hollandse vertalers ingevoeg. Dis ons almal se plig om wakker te wees. Baie dankie vir jou har
Elsje van der Linde2017-06-22Ek is in besit van al vier dele van G R von Wielligh se Boesmanstories en sedert ek by !Khwa ttu werksaam is het my belangstelling in die San-kultuur, MITOLOGIE en geskiedenis natuurlik (in die oorspronklike sin van die word) verdiep. Wat was ek verheug
F C Boot2017-06-22Beste Angus
Jy is totaal deurmekaar. Die feit dat die mens 'n begrip soos 'tyd' uitgedink het maak van 'tyd' nie 'tyd'. Daar is sekere natuurverskynsels wat ons waarneem as periodes van lig (dag) en donker (nag).
Hierdie natuurverskynsels verdwyn as die
Louise2017-06-22Carina, van die Engelse geskiedenis weet ek maar net hier en daar, maar ek weet dat wreedheid en verskriklike veldslae deur al die eeue deel was van hul geskiedenis. Ek dink aan Phillipa Gregory se The Red Queen, en ook ander in haar skrywes wat dit baie
Hanlie Wssels2017-06-22As my pa nog geleef het, dink ek, hy sou vir my gesê het: “Dink mooi oor die modus operandi. Hoekom sal so slim vrou so iets stupid aanvang?” Dalk het Zille en Maimane ooreengekom hoe moet sy aftree om te sorg dat die DA meer mag kry. "Game fixing" v
Jan Rap2017-06-21Soos Dawkins glo ons is almal oorspronklik van Afrika? Hy dra selfs 'n T-hempie met die woorde "We are all Africans". Arme liggelowige drommel.
elmarie fuller2017-06-21Liewe prof Hans, wie beter as Prof om hierdie hulde te bring?
Hoe reg en met ken het Prof hier gewerk!
Ek het my liewe mentor nog liewer hieroor.
'n Reus het gaan rus. Dankie tog vir sy woorde wat op my rak lewe!
hans Richardt2017-06-21Angus, ek probeer op "beskaafde" Afrikaans sommer na "pecker order" verwys. Deesdae gee R650 000 BMW jou groter een, as bv my Ford Laser ... alhoewel ek my ou kar se vyf buitebande en diens met een maand se salaris kan laat doen ...
Verder is my prostaat
hans Richardt2017-06-21Lang relaas. Verregs of links bly etnosentrisme in hierdie land vol retro etikettering tradisies.
Ek voel VERREGS is nou openlike rassistiese benaming en verwysing na wit Afrikaners wat duidelik standpunt inneem.
Andries van der Walt2017-06-21Het PG nie in die sewentigerjare by Die Transvaler met sy reeks kortverhale onder die titel "Koöperasiestories" begin nie? Ek het ook toe daar gewerk en die reeks verhale van PG het op die middelblad van die koerant verskyn. Dit was 'n groot genot om elk