Jan Rap2017-06-28Tiens, wat jy sê is seker waar maar moet so'n ou dan president wees? Aan die ander kant - ek stem saam Zuma word geteiken; alles wat verkeerd gaan is nou Zuma se skuld terwyl, in werklikheid, 70% van ons hulle beywer het hiervoor. Die land sak weg in d
André Badenhorst2017-06-28So die beswaarders sê: "daar moet gefokus word op nie-rassigheid en ’n beter Suid-Afrika".
Sjoe, ek dog die beskerming teen noodwendige meerderheidsvergrype (daar waar die kollektiwisme oorgaan na tolitarisme) is 'n internasionaal-erkende meganisme
Elserina van Zyl2017-06-27Baie dankie vir die publikasie. Dit is nou die spreekwoordelike stem in die woestyn! As iemand wat eweveel tyd in die klaskamer as in die korporatiewe wereld spandeer het, asook in die leefwêreld van eie kinders en kleinkinders, was dit verkwikkend om di
Marie (van Rooyen) Sweetnam2017-06-27Dit lyk vir my of hierdie hele taalkwessie omtrent is soos die seuntjie wat met sy vingertjie in die gaatjie van die Hollandse dyk gesit het - maar vir hom het daar weldra hulp gekom, en so is Nederland nog vandag veilig met hulle dyke teen die woede van
Hein2017-06-27Dit is baie belangrik dat enige mens 'n standpunt moet hê, maar ons leef in 'n era waar ons nie almal bereid is om te gee en te neem nie en meer belangrik, te deel nie. Meeste van ons plant landmyne deur ongeverifieerde inligting te verkondig. Die ouer g
Henri du Plessis2017-06-27Met ander woorde, jy is ook heel tevrede met wat tans aan die gang is hier in ons ou landjie, Zuptas en al. Meneer, ek weet nie aan watter agtertiet jy hang nie, maar die Rip van Winkels soos jy is so goed soos die wat met n leë emmer staan en kyk hoe sy
Elza Lorenz2017-06-27Wat seker ook vir jongmense van uitsonderlike belang is, is dat hulle deel het aan onderwys wat ingestel is op kritiese denke. Dit sluit dan 'n hele lewensbeskouing asook 'n sinvolle blootstelling aan nuwe verskynsels in. Daarsonder sal die groot agters
Dolf Wieers2017-06-27Gelukwense an Antjie Krog van Vlaandere af waar vroeër Nederlands deur die Franssprekenden ook nie as 'n akademiese taal beskou is. Maar 'die taal van boere en knegte' soos hulle het beskou, het geveg vir sy bestaan en nu kan jy op alle universiteite reg
F C Boot2017-06-27Beste Angus
In my vorige kommentaar het ek nagelaat om 'n skakel te vermeld
mbt tydindeling. Hier is dit: https://www.scientificamerican.com/article/experts-time-division-days-hours-minutes/
Marilie Randewijk2017-06-27Prof Geldenhuys was 'n briljante toegepaste wiskundedosent! Ek is nie verbaas dat hy uitstekende werk in 'n ander veld gedoen het nie. Baie geluk Professor Geldenhuys!
F C Boot2017-06-27Dankie vir jou antwoord. Nee ek steek nie vas by Einstein nie. Ek het juis probeer om te begin by die begin deur verwysings na verskillende webskakels, wat ondermeer gehandel het hoe 'tyd' 'n meetinstrument geword het te gee en hoe 'n mens se waarneming d
Estelle Hatchuel2017-06-27n Uitstekende onderwyser is die een wat sukkelaars en die gemiddelde student wat belang verloor en tussen die gleuwe geval het te motiveer, ondersteun en sodoende die doelwit te bereik. Die presteerders sal presteer ongeag van hoe bekwaam die onderwyser i
Johannes Comestor2017-06-27Charl Adams bevorder darem werklik nie sy hartstaal Afrikaans met sy dwars opmerkings oor uitgediende ou toppies/taalbulle nie. In watter opsigte het hulle verkeerd? In watter opsigte vaar jong latte beter? Die verskil tussen oues en jonges is dikwels wat
alta els2017-06-27Chris reeds in die derde paragraaf word daar melding gemaak van ander kampe waar ons mense deur die modder moes kruip ens (lees die paragraaf weer). In die bron waaruit jy aanhaal, staan daar dat dit 'n "disgrace" is dat SO 'n Engelsman in 'n gesagsposisi
Jaco Fourie2017-06-27Indien jou ejakulasie deurskynend en waterig is, is dit aanduidend dat jou bloed se testosteroonvlakke heel onder normaal is, dws jou testes het permanent opgehou genoegsame testosteroon vervaardig. Jou seksdrang moes dienooreenkomstig ook drasties afgene
Stephanie van Niekerk2017-06-27Thank you, Ms Lewis. You've done very important work. I wish that those who need your information the most, may actually read and understand it ...
Stephanie van Niekerk2017-06-27Suenel - our families have so much in common. The concentration camps, working the mines, farms lost, the mining strike, the incredible poverty. One of my grandfathers, who was a member of the Ossewa Brandwag in Krugersdorp, and thus involved in blowing u
Daniel Hugo2017-06-27Om Afrikaans prys te gee sal nie 'n aks verander aan die gemors waarin die land verkeer nie. Inteendeel, dit sal ons net verder verarm. Juis daarom moet ons alles in ons vermoë doen om die taal te behou en uit te bou. Dit is 'n onvervangbare bate vir al
Raed-na-Gael2017-06-27Hans,
Lyk nie vir my of dinge jou min pla nie.
Wie is "net julle"?
"Pork bangers"? "try" dit net, lekker "crispy" en bruin gerooster. Wees nuuskierig.
Of mag jy nie "pork" nuttig nie?
Marietjie Luyt2017-06-27Johann van der Westhuizen is nie verniet verontwaardig oor Breytenbach se opmerkings dat dit Afrikaanse akademici is wat self die taal ondergrawe nie: dit was immers hy wat as voorsitter van 'n komitee wat Tuks se taalbeleid moes bepaal, skynbaar heel gem
Angus2017-06-27Beste FC Boot,
Ek hoop jy besef waarvoor jy jou inlaat as jy eers begin bespiegel oor tyd. Een van die grootste probleme vir die wetenskap is juis die aard van tyd: vanaf die sogenaamde Big Bang tot by die raaisels van die kwantum fisika. Wat die illusie
Kobus2017-06-26SAPD het nooit my goed by die mense wat dit gesteel het gaan haal nie. Ek het ’n saak gemaak en was in die hof. My saak was nie op die rol gesit nie, maar diegene wat my goed gesteel het, het ook ’n saak gemaak en ek is onskuldig bevind. Wat moet ek d
Chris du Plessis2017-06-26Frans Cronje, hoof van die SA Instituut vir Rasseverhoudinge het in ’n artikel in Maroela-media onlangs gesê dat "wittes sal verdwyn uit SA teen die middel van die eeu".
Dit is die bottom-line van al hierdie aksies.
Johannes Herzing2017-06-26In Antjie se Weltanschauung mag Afrikaans hoogstens in die kombuis voortleef. Sy glo blykbaar ook nie dat Afrikaans die krag as akademiese taal mag besit nie.
Wilhelm Fourie2017-06-26Antjie Krog se houding teenoor swart mense is uiters maternalisties (indien nie selfs paternalisties nie). Elke enkele swart mens is 'n slagoffer. Kollektief was die swart, die Indiërs en die (oorwegend) Afrikaanssprekende bruin mense sonder enige twyfel
Wilhelm Fourie2017-06-26Ek, Afrikaner van middel-30, stem absoluut met Breyten saam. Waarom mag "sitting ducks" niks sê nie? Ek wil 'n bydrae lewer tot die land en maak my kinders as lojale Suid-Afrikaners groot. Dit is hulle wat nog 70 jaar hier "sitting ducks" gaan wees. Ons
alta els2017-06-26Die boek Kruger's War is in Engels geskryf en dus antwoord ek in MY taal: Afrikaans. Ek sal die paragraaf wat ek skryf aan die einde vertaal vir Ash.
Die nuutste boek het ure se pret verskaf. Ek het SO gelag vir die sarkastiese wat (hy dalk gehoop het ver