Hy moet ernstig daaroor wees om vir Nr 1 orals in die bresse te tree, al is dit met galgehumor. Vergelyk hierdie brief van hom in my geliefkoosde Sondagkoerant:

met sy brief (06/26) hier op die Sê. Tiens kyk duidelik, soos Dr Loots (wie ek hieronder aanhaal)

dit in dieselfde koerant stel, Nr 1 se magtige lag mis. Maar Tiens jy weet, aan die anderkant is daar die lag van die res van ons, al die burgers van die land.
Al laggende (ook vir Tiens)
Raed-na-Gael.


Kommentaar
Jy kan nou goed sien hoe het die koerant my meesterstuk van 'n brief vermink. Dis hoekom ek dit op Sênet ook laat plaas het ...
Meesterstuk?
Van lag kom huil, so sê die spreekwoord.