Kommentaar

Nog steeds oor TYD vir F C Boot

Panda 2017-06-26 F C Boot, Nou wat het die onderskeie daglengtes op die verskillende planete nou hoegenaamd met die gesprek uit te waai? Jy kan vir dieselfde prys net sowel die aantal dae vir die onderskeie maande van die jaar ook byvoeg of die omwentelingsperiodes van d

Akademiepryse 2017: Hugenote-vereniging-en-DF du Toit-Malherbeprys vir Genealogiese navorsing aan Gerhard Geldenhuys

Henriette Geldenhuys 2017-06-26 Ons familie is baie trots op ons pa, Gerhard Geldenhuys, en verheug dat hy hierdie prys ontvang het. Hy het met soveel toewyding so baie werk gedoen, wat insluit deur argiewe gegaan en grafstene besoek om hierdie familiegeskiedenisse na vore te bring, wa

Boeremusiek - My pa was 'n dopper

hans Richardt 2017-06-26 Raed-na-gael, so net julle mag duur wyn uitsmyt? In elk geval pla dinge my min ... Solank ek net nie "pork bangers" hoef te braai op ’n rooster nie ... Ja, ek het 'n koper-stookpot loop koop. Ek gaan nou vir myself die mampoerkuns aanleer ...

Learning to Live Music: ’n onderhoud met Luna Paige

Aryeh Barenboim 2017-06-26 Goed om te sien. Dalk kan dit help om die dalende kwaliteit in SA te help keer alhoewel ek dink dit is te laat. Musiek in SA is in 'n baie donker tyd. Musikale kennis onder die publiek is pateties. Die kombinasie veroorsaak dat die kwaliteit in 'n haas on

Behandel Zuma regverdig

Aryeh Barenboim 2017-06-26 Lyk my jy het ook skape en beeste opgepas.

’n Nuwe era van onderwysaktivisme is nodig

Aryeh Barenboim 2017-06-26 Rêrig?

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Esther Stieger 2017-06-26 Very good question indeed!

Praktiese raad vir impotensie (veral vir Gay ou man)

Wimpie 2017-06-26 Hi ek sit met dieselfde probleem as Doep. Kan julle my miskien ook help?

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Bea van Amerom 2017-06-26 Hoor hoor , Gustaf. Beter kon niemand dit opgesom het nie.

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Bertus 2017-06-26 My gatvolheidsvlak vir al hierdie 'kenners' is hemelhoog. Selfaangestelde intellektueles wie skokkend naïef was. En nou wil hulle nog steeds adviseer? Geen wonder die populiste staan wêreldwyd op nie want die 'kenners' leef op ander planete.

Behandel Zuma regverdig

Raed-na-Gael 2017-06-26 Tiens, As iemand jou huis kom opknap gaan jy werklik geen navraag doen nie? Hoekom pleeg hy in die laaste maande sy politiek hoofsaaklik daar in sy geweste?

Helen Zille se groot fout

Jan Rap 2017-06-26 Ja Reusedwerg enige verskoning van ons kant word gesien as 'n onderneming om nog meer te betaal (en nie net in geld nie).

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Basie jordaan 2017-06-26 So eenvoudig en tog sukkel ons daarmee! Dit gaan alles oor een ding! Ek sien dit in verskeie industrieë. As daai een ding weg gevat word dan val al die argumente en alle probleme plat! Raai wat dit is ...

Op soek na Heinz Konsalik

Catherin 2017-06-26 Hi Almal. Ek is op soek na Liefde in die Etensuur van Konsalik Title: Liefde in die etensuur Author: Heinz G Konsalik; Louis Herbst Publisher: Pretoria : Makro Boeke, ©1993. ISBN/ISSN: 0868124273 9780868124278 OCLC:813389089 Ek sal dit baie

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Aryeh Barenboim 2017-06-26 Ek hou hierdie verwikkelinge jare lank dop hoe Suid Afrika van 'n "Dutch-based" gemeenskap tot 'n holistiese gemeenskap ontwikkel het. Jan Smuts het hierdie beginsel van Holisme reeds 100 jaar gelede op die tafel gesit. Hierdie groter-wordende-eenheid het

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Susarah Maria van Zyl 2017-06-26 Ek stem volmondig saam met elke woord Gustaf. Goed gestel.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Hélène Lewis 2017-06-26 Ja Jeanette. Ek was verby woede soos ek dinge ontdek het; die leuens van Milner en kie, die konstante beledigings en verdraaiings in die internasionale pers; en toe die ergste: woonhuise wat afgebrand word voor huilende kindertjies klouend aan hulle ma's

Panda se skakel na Dave en Sakkie se gesprek

Panda 2017-06-26 Jan Rap, Die programleier het ter inleiding die stelling gemaak dat die mens besig is om ons planeet te vernietig en dat ons ’n ander soort teologie — ‘groen teologie’ noem hy dit — nodig het om die aarde te red. Die res van die bespreking het

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Hélène Lewis 2017-06-26 Baie dankie Jeanette. As hulle my kontak, ja 🎶

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Douw Krüger 2017-06-26 As mens nie self daar was nie en nie eerstehands die nuanses en konteks waarin dinge gesê is aangehoor het nie, kan mens nie regtig die stellings wat aangehaal word kritiseer nie. In die algemeen egter die volgende: Die land se wiele val nou nog nie reg

Behandel Zuma regverdig

Gerhard Venter 2017-06-26 Die idee dat Zuma slegs op 'n tradisionele wyse omgaan is duidelik nonsens. Hy ken en gebruik al die dark arts van 'n diktator. Nee wat Tiens, ek kan nie help om te vermoed dat agter hierdie soort duiwelsadvokaat-praatjies van jou skuil 'n siening dat

Van rolkonflik tot regverdigheid in die gesin

Johannes Comestor 2017-06-26 Ek het dit teen die modeverskynsel waarvolgens mense, ten spyte van ooglopende, fundamentele verskille, eenders verklaar word. Dan word geredeneer dat A net so goed in 'n rol as B pas, dat vroue alles kan doen wat mans doen, dat swartes alle blankes in po

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Rudie 2017-06-26 Spier is vesting van die Vrymesselaars. Multi-kulture in een land word gedryf deur die Romeins Katolieke Kerk (Pous) en al sy sub-organisasies. Jy sal opmerk dat daar 'n hoofstroom van mense is wat hulle lande verlaat en na die Wit lande trek. Min gaan bl

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Jan Grey 2017-06-26 Guptas. Stukkende ekonomie. 30% werkloosheid - baie hoër onder jong mense. Klink soos iets wat nie werk nie.

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Johannes Comestor 2017-06-26 Onder Afrikaanssprekende blankes is daar glad te dikwels die persepsie dat om polities byderwets te wees, beteken dat jy anti-Afrikaner en anti-Afrikaans moet wees. Breyten Breytenbach toon dat so 'n standpunt nie noodwendig geldig is nie.

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Pierrette Rocher 2017-06-26 Respek in gesprekvoering. Kennis van alomvattende geskiedenis van AL die volke in SA. Kerke afwesig. Morele verval. Watter gemene grond is nodig om almal op die tafel te kry?

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Charl Adams 2017-06-26 Nou ja. Daar het jy dit. Dis soos 'n klomp ou toppies wat stry oor wie se wynsoort die lekkerste smaak. Punt is net dat hulle deel is van'n uitgediende debat. Hulle het hul dag gehad en is irrelevant in vandag se real politiek. Hoeveel van vandag se

Van Dakar tot Stellenbosch 30 jaar later

Gustaf Claassens 2017-06-26 Breyten Breytenbach het nog nooit agendas gehad nie. Sy morele kompas dryf hom. Hy was en bly 'n "reus." Theuns Eloff tree al sterker op die voorgrond en het, op die oog af, ook so 'n "kompas" aangeskaf. Hy kan (en ek dink hy gaan) 'n al groterworden

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Eugene Fourie 2017-06-25 Hi het 'n lewensmaat wat nie in 'n testament of op pensioenvorms benoem is nie 'n reg op pensioen by afsterwe v d een?

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Hélène Lewis 2017-06-25 Oxford historian, Yuval Noah Harari remarks in: Sapiens - A Brief History of Humankind p.444: "Most history books focus on the ideas of great thinkers, the bravery of warriors, the charity of saints and the creativity of artists.They have much to tell

"Van ’n dogter aan haar pa" deur Jeanne-Marie Paul

Su-Ann 2017-06-25 Hoe kry ek die liedjie?

Waterskaarste: Dibi Breytenbach se wenke

M Viktor 2017-06-25 ... en so op hierdie noot het ander Waterstories hom om my ontvou ... ... dalk beter as ek die storie toelaat om hier dood te loop. 'n Ander Waterstorie van dieselfde dorp en sy mense ...

Onvertelde stories: Noord-Kaapse mondelinge-oorlewering-projek

Arno van Zyl, Springbok 2017-06-25 Ag hoe besonders en hoe nostalgies. Dinge wat aan my so bekend is uit my wonderlike (en arm) kinderjare.

Video: Antjie Krog se toespraak by die ontvangs van die Hertzogprys 2017

Annalies van Rijswijk 2017-06-25 Soveel ryke woorde met gevoel, insig en ontsag! Pragtig!

Afrikaanse mense se links en regs

Abie Blaauw 2017-06-25 Ek stem saam - en ek sal graag na Pienaar se verduideliking wil kyk ... en hoop dat ek dalk dan die lig sal sien.

Afrikaanse mense se links en regs

Abie Blaauw 2017-06-25 Ek stem saam met vorige kommentare oor die onleesbaarheid/onverstaanbaarheid van Pienaar se relaas. Hy gebruik begrippe wat min mense (insluitend myself) sal verstaan en hy maak daardeur sy kernboodskap ongedaan. Dit is na my opinie arrogant om op so 'n w

Die gebruik van fiksie vir die ontwikkeling en optekening van navorsing in die sosiale wetenskappe

Henri 2017-06-24 Die toepassing van hierdie werk het potensiaal in die ondersoek na kultuur as sosiale verskynsel in organisasies. Een van die tegnieke wat dalk kan help is inhoudsanalise. Dit kan bv die raakpunte tussen verskillende vertellings van dieselfde storie onder

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Hélène Lewis 2017-06-24 Thank you Jolane and thank you Stephanie. Though the book is a psychohistorical perspective on Afrikaners 1795-1948, as a case study - the message is actually UNIVERSAL. It's universally applicable to ALL people and ALL groups. It's the human story of r
Top