Gustaf Claassens2017-06-21Ek dink nie vir 'n oomblik dat Helen Zille met haar uitspraak skielik 'n rassis geword het nie, haar hele lewe spreek tot die teendeel. Ek glo ook nie vir 'n oomblik dat sy die twiet oor kolonialisme die kuberruim ingestuur het met die bedoeling om te sko
Philip Kruger2017-06-21Al sy boeke - fiksie of geskiedenis (Afrikaans of Nederlands) lees lekker, baie interessant en kan feitelik vertrou word. Hoop om nog baie uit Dan se pen te lees.
Johannes Comestor2017-06-21Ek vind dit moeilik om sin van hierdie teks te maak. Dit lyk asof Afrikaners volgens Pienaar uit die bose is, des te meer as hulle regs en dan blykbaar noodwendig fascisties is. Daar is 'n nuwe woord wat hy koester: risomaties. Dalk is Pienaar die enigste
Willem van den Berg2017-06-21Ek is nie 'n Zille-aanhanger nie maar, wie Bettina Wyngaard ook al is, sy is, in my nederige en leke-opinie nie 'n bekwame politieke analis nie; sy is nie objektief genoeg nie; sy toon nie die onpartydige begrip, feitelike insig of regverdige oordeel om '
Reusedwerg2017-06-21Dit is soos jy sê. Die volgende oggend is jy vir jouself so de moer in jy kan sommer weer iets vat. As ek die manne so sien vat, dink ek aan Spreuke 31 vers 6 en 7. Daardie verskoning werk ook nie meer vir my nie.
Angus2017-06-21Enigiets daarteen dat ek 'n vierwielaangedrewe BMW gekoop het om in en om die Drakensberge mee rond te ry? My bene wil nie meer so ver loop en so hoog klim nie. Ek laat dit maar aan Hans oor om sy Man te bewys met sy skoeter met die toeter.
Michiel Heyns2017-06-21Johannes, ja, inderdaad. Myne is die sesde uitgawe van 2015. Met, ja, die tweeledige definisie. Die HAT het duidelik geswig voor die volksmond!
Jaco Fourie2017-06-21My sentiment is eens met jou argument hierbo. Net vir inligting. Waar jy sê: "want net die moontlikheid daarvan (teregstelling) sal die meerderheid van hulle afskrik," word teenbewys deur feite deur die VSA FBI en soortgelyk mbt ander state aangegee, dat
Hélène Lewis2017-06-21The book is about Afrikaners and their experiences. I'm an Afrikaner and have a right to express things that touched our collective psyche. So please go ahead and do the same for your people. I can only express what is in my people's psyche and experience
Suenel Bruwer-Holloway2017-06-21Barbara, everything you write is true and begs examining. However, not every book can deal with every subject. Goodness! Surely a book is about what it is about; why must this one be an exception? It is a case study that cannot possibly address every othe
Jaco Fourie2017-06-21David
Pleks om te sanik oor die hoekoms van die verlede waaraan niks vandag edoen kan word nie, HOEKOM nie eerder iets DOEN deur skouer aan die wiel te sit om eerder Afrikaans te bevorder nie? Afrikaans is alles behalwe besig om te vrek. Feite kan jy van
Hélène Lewis2017-06-21Dankie Suenel en almal wat probeer verstaan en nie net na hulle eie skaduwees teen 'n muur vas staar nie. Staan terug en begin wonder ... oor jouself en die lewe. Ons kan mos beter doen as om heeltyd die geskiedenis te herhaal. Suid-Afrika was in 1994 as
Hélène Lewis2017-06-21Dankie Carina vir jou nadenkende kommentaar.
Dis inderdaad so. Eerder as on te dink ons het al die antwoorde moet ons liewer vrae vra. Vir my het alles met 'n vraag begin, en het dit my heel onwetend en onbepland op 'n lang, dikwels rou, maar ook wonderb
sarie sitkamer2017-06-21Aaaaah uitstekend! Wat my laat frons is die kommentaar hier. Liewe kolonialiste: word wakker, die mense van Afrika sou self gegroei het en uitgereik het wanneer die tyd reg was. Hulle sou hul grond behou het en self sterker word. Ons voorvaders het die me
Carel Jooste2017-06-21Agree, Suenel, but why the inverted commas around 'hard' ?
Surely the fact that - to put it crudely - one can measure feelings, should not be uncomfortable any more.
Chris Marnewick SC2017-06-21Ek is bevrees dat ek nie met jou saamstem oor die afskrikkingswaarde van die doodstraf nie. Dit nie hoe ek dit in die praktyk ondervind het nie. Ook nie in die navorsing (ses jaar) wat ek gedoen het nie.
En jou argument beaam juis wat ek voorheen voorg
Angus2017-06-20Beste FC Boot,
Volgens jou skrywe, is jy self nou so deurmekaar wat die begrip "tyd" betref, dat jy nie eens weet wat jyself skryf nie. Jy sê aan die een kant "tyd" is 'n illusie, en dan weer kom jy met 'n definisie waarvolgens dit nie 'n illusie is nie
Gerhard Ras2017-06-20Stem heelhartig met die artikel saam. Zille het seker gemaak dat die DA met sy wit engelse liberale (eintlik kas-konserwatiewes) aan die stuur na 2019 met skok sal agterkom dat hulle die 3de grootste party in die land is.
David2017-06-20Izak, nee. Die pos handel nie oor die verskille tussen “authors’ rights” en “copyright” - wat wel bestaan. My opmerking handel oor die opskrif van die pos (en die bespreking wat daarna volg), naamlik voorgestelde wysigings aan die “Kopieregwet
Jan Rap2017-06-20Nes jy sê Reusedwerg. Die oorronding is erg maar wat my meer pla is die Afrikaans wat so met Engels besmet is (soos in 'Suidooster' byvoorbeeld).
Angus2017-06-20Ek sou graag wou weet wat nou eintlik die "wondere van die werklikheid" is, hoe voed jy iemand op om nou juis die "wondere van die werklikheid" te kan beleef, hoe sal jy nou weet as jy die "wondere van die werklikheid" beleef, en hoe sal jy nou weet as jy
David2017-06-20Afrikaans se tyd om te gaan het reeds lank begin. Almal weet dit. Dit is net nog 'n paar wil-nie-hoor-apologete wat soos iets stinks aan 'n wolkombers dit nie wil besef nie.
Dit is die prys wat betaal word as gevolg van die Broeders se besluite van die
Suenel Bruwer-Holloway2017-06-20Anton, nou het jy die kat aan die stert beet. Daar is niks gerieflik aan 'transgenerational' trauma nie; in teendeel niks veronmag mense meer nie. Daar is geen sprake van verskoning nie - apartheid is 'n aanstootlike bewind. Ethnography, psychology, drama
Barbara Georges2017-06-20Sara, you are so right. You were always the meat in the sandwich and still there is this prejudice from both white and black. My niece's son is mixed race and his black nanny tried to kill him when he was a baby. I have seen whites and blacks look askance
Pieter Haasbroek2017-06-20Ek grond my aanbeveling op 'n eenvoudige ekonomiese beginsel: 'n kostestyging ontmoedig, terwyl laer koste as 'n aanmoediging dien. In Hobbes se natuurstaat, waar straffeloos gemoor kan word, "life is nasty, brutish and short." Hierteenoor gebruik 'n regs
hans Richardt2017-06-20Reusedwerg, wel ek het till geslaan naweke by Checkers vir geld. My eie scooter gekoop.
Ek wil nie meer motorfietse ry nie, alhoewel ek nog scooter met "topbox" het vir inkopies.
Die rede waarom ek na piskrieke verwys het, is dat die manne nou BMW's e
Angus2017-06-20Beste Hans,
So 'n klompie jare gelede het ek saam met 'n oom van my, 'n afgetrede kolonel in die polisie, en 'n kollega van hom, om die braaivleisvuur gestaan. Die manne het harde tye belewe, oa geveg in die destydse Rhodesië. Elke keer as hulle so 'n v