Kommentaar
My leeu van ’n vriend, Johann Botha
Marieta 2017-06-18 Baie dankie Johann! Ek hoop ons verstaan eendag waarom daar so 'n sinnelose daad gepleeg moes word. Ek het hom ook nie persoonlik geken nie, alhoewel dit vir my so gevoel het. 'n Mens sonder weerga!
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Pierre Schnehage 2017-06-18 'n Boek wat kan bydra tot hierdie gesprek (as jy Duits magtig is) is Die Vergessne Generation deur Sabine Bode. En Family Constellations deur Bert Hellinger kyk na die oordrag en heling ('n metode) van transgenerasie-trauma.
Doodstraf
Chris Marnewick SC 2017-06-17 Die feite oor die doodstraf soos dit in SA toegepas is, is so ongemaklik dat ek dink my kommentaar sal nie gepubliseer word nie.
Learning to Live Music: ’n onderhoud met Vicky Davis
Estie van Zyl 2017-06-17 Uitreikprogramme in Komporêre musiek is van soveel waarde vir die jeug! Ek sou graag meer daarvan in ons eie plattelandse omgewing wou sien ... Baie dankie aan Berklee College of Music en CTMA vir die geleenthede wat u skep in die verband. Ek sou ook ook
Protes teen die voorgestelde wysigings aan die Suid-Afrikaanse kopieregwet
Riana Scheepers 2017-06-17 Ek sal teken!
Protes teen die voorgestelde wysigings aan die Suid-Afrikaanse kopieregwet
Anne Marais 2017-06-17 Sal enige tyd petisie teken. Kan julle nie dalk vir Solidariteit betrek nie?
Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks
Maritsa 2017-06-17 Wat 'n uitstekende reeks, met baie goeie storie lyn. Hoop dat daar 'n seisoen 2 ook sal wees.
Hannah Cornelius (1996–2017)
Lianda 2017-06-17 Genade. Woorde wat mens nie in normale taal durf skryf nie - dis goddelik geskryf.
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Sheila 2017-06-17 So tired of the politics of racism. Becoming a follower of Jesus Christ will heal all wounds.
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
conrad 2017-06-17 Well articulated observations, Cindy. The generalisations within the interview are worrying. I am in firm opposition to the singular driving force behind colonialism, which was (and still is) the unbridled selfishness and greed of those who appointed
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Marion Taylor 2017-06-17 My mother's mother was Afrikaans, her father of 1820 stock, my father of English stock was posthumously awarded the Luthuli award last year for his anti- apartheid work. My father was transferred for work to Rhodesia in 1966. Every Christmas my mother dro
Doodstraf
Trixie 2017-06-17 Uitstekend, Bettina!! Stem 100% met jou saam. Baie dankie ir 'n nugtere, eerlike benadering!
Doodstraf
Pieter Haasbroek 2017-06-17 Elders hierin reageer ek op Johann Rousseau se grafskrif vir die vermoorde Johann Botha. Elke dag verneem ons van nog meer moorde: onmenslik-gewelddadige gruweldade. Dit laat die versugting dat die regering die doodstraf moet terugbring, sterker opklink.
Protes teen die voorgestelde wysigings aan die Suid-Afrikaanse kopieregwet
David 2017-06-17 Die woord is "outeursreg", nie "kopiereg" nie. Behalwe as PEN en LITNET graag anglisismes wil bevorder ...
My leeu van ’n vriend, Johann Botha
Pieter Haasbroek 2017-06-17 Ons kan net dankbaar wees dat ons 'n man soos Johann Botha saam met ons gehad het. Dankbaar vir sy lewe en sy bydrae. Nou voel ek saam met jou bitter oor sy moord. Jy is reg: die verfoeilike daad van drie lafhartige skurke met pistole is bemoontlik deur
Angus, Ewolusie in Kaapstad?
F C Boot 2017-06-17 Beste Angus Soos oorlede Hendrik Schoeman,eertydse Minister van Landbou gesê het:"Hoe hoër 'n bobbejaan teen 'n krans uitklim,hoe meer sien jy van sy agterent."
Protes teen die voorgestelde wysigings aan die Suid-Afrikaanse kopieregwet
Liesl Göttert 2017-06-17 Dit is skokkend, maar reëlreg in lyn met die rigting waarin die regerende party opmars.
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)
Tinkie 2017-06-17 Is die site net vir Wiskunde vraestelle, of kan ons ander vakke ook kry??
Protes teen die voorgestelde wysigings aan die Suid-Afrikaanse kopieregwet
Marida Swanepoel 2017-06-17 Dis vreesaanjaend. Druis in teen internasionale kopieregnorme - en gesonde verstand. Keer!
Protes teen die voorgestelde wysigings aan die Suid-Afrikaanse kopieregwet
Lidia Theron 2017-06-17 Bring maar die petisie, ons sal teken.
Learning to Live Music: ’n onderhoud met Luna Paige
Bets de Flamingh 2017-06-17 Dankie dat julle aan ons jongmense dink wat talent en n liefde vir musiek in enige vorm het maar nie die fondse nie. Wanneer kom julle Johannesburg toe?
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Christelle Stone 2017-06-17 Kan nie wag om die boek aan te skaf en te begin lees nie. En almal wat ek ken gaan een in hul Kerskouse kry! Wat 'n heerlike boek vir 'n boekklub ... mmm!
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Louise 2017-06-17 Ek wens ek kon hierdie onderhoud wyer deel as net op sosiale media. Dankie vir die insiggewende onderhoud en blootlê op ’n interessante veld van studie: Thanks Herman Lategan for an exceptional interview that is really accessible, yet with academic dep
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Christine Helene van Veggelen 2017-06-17 Ek gaan jou Genant noem ... dankie vir hierdie onderhoud, en jou boek. Baie dinge is nou meer duidelik, en ja ek is van voorneme om die boek aan te skaf. Ek bid dat ander wat ook gekwets en getraumatiseer was deur ’n stelsel wat net vir sommiges gewerk
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Gerry Mostert 2017-06-16 https://www.google.com/url?sa=t&rct=j&q=&esrc=s&source=web&cd=2&ved=0ahUKEwjs1de2-MLUAhWqC8AKHX2BDecQFggzMAE&url=http%3A%2F%2Fwiser.wits.ac.za%2Fsystem%2Ffiles%2Fdocuments%2FDubow2015.pdf&usg=AFQjCNEwk2ik2Wq6bmRAvwLzITrP863
Foto's: US Woordfees 2017 Programbekendstelling
Jaco Sieberhagen 2017-06-16 Besonderse reeks foto's. Die onderwerpe op hul natuurlikse ontspanne self.Du Plessis se Griekwapsalms vol warmte en deernis
Coen Hattingh 2017-06-16 Ek verlustig my aan die Griekwa se sê-goed. Mens kan VOEL dit kom uit sy siel.
Waterskaarste: Praktiese wenke
Santie Kelly 2017-06-16 Baie dankie ... laat mens besef hoe noodsaaklik elke druppel water is,en dat mens met klein verandering baie water kan spaar! Dankie en dankie.
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Suenel Bruwer-Holloway 2017-06-16 Groups: Both Israeli and South African apartheid were precipitated by the collective fear of extinction. Individuals: The knee-jerk to hide shame (from ourselves) is like a lightning conductor - in the nanosecond before it strikes we have formulated why i
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
Ludwich van Mulier 2017-06-16 Dit is een veelbelovend boek. Ik zal het beslist aanschaffen en lezen. Als zwarte man heb ik in het voorjaar 2017 voor het eerst Zuid-Afrika bezocht en kennisgemaakt met de beschadigingen door APARTHEID. Uit de gehele discussie blijkt, en ook uit mijn waa
Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis
HJ van den Berg 2017-06-16 Johannes, ek wou kommentaar lewer op jou inset. Maar ek vermoed dit is net so sinloos as om hierdie boek in Afrikaans alleenlik te publiseer of dit in afsonderlikheid te plaas van Dié Afrikaanssprekende volk van Suid-Afrika. Wel gedaan en ek dink dit i
Die derde spoel deur SJ Naudé: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Michiel Heyns 2017-06-16 Dankie, Jaco, vir 'n boeiende en insiggewende bespreking van 'n fassinerende roman. Ek is veral dankbaar vir jou heldere uiteensetting van die intertekstuele verwysings na Benjamin, wat vir my volledig sin maak, en werklik bydra tot my waardering van hier
My leeu van ’n vriend, Johann Botha
Christl 2017-06-16 Sad, disturbing, scary - what has become of us humans?
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
Angelique 2017-06-16 Middag, Is daar dalk Gr6 Lewensorientering vraestelle beskikbaar, groot asb.. Of dalk enige ander manier hoe ek my seun sal kan toets voor hy Maandag skryf Sal dit baie wardeer
Learning to Live Music: ’n onderhoud met Vicky Davis
Alda de Villiers 2017-06-16 So jammer ek sien dit nou eers. Ek gee kitaarlesse en wil net mense "stir" om weer musiek te maak.
Granddad Verwoerd
Jan Rap 2017-06-16 George Jy't jou bedenkinge gehad (tov die ekonomiese gangbaarheid van 'Verwoerd se beleid') omdat die Engelse koerante alles wat Verwoerd gedoen het (trouens alles wat Afrikaans was) afgekraak het. Soos jy aan Panda se plasing kan sien dit WAS toe gangb
Angus, ewolusie nie so eenvoudig nie
F C Boot 2017-06-16 Beste Hans Ek het jou skakel gevolg.Ek weet nie of Angus die artikel gelees het nie,want dit gaan eerder oor dit wat gedragsverandering kan bewerkstellig as suiwer evolusie.
Die Rooikop Afrikaans
Jan Rap 2017-06-16 As deel van hulle kursus luister hulle seker na Afrikaans op radio en TV. Ons hoop van harte dat hulle nie op ons sepies afkom nie - hulle sal summier oorslaan na 'n Engelse kursus toe.
