LitNet2017-06-15Hallo Nella, ons sal graag ons vraestelle- en hersieningsinhoud uitbrei en voeg by soos wat ons kundiges in die hande kan kry om vir ons vraestelle op te stel. Hou hierdie ruimte dop, want ons doen wat ons kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-06-15Hallo Lara, ons het op die oomblik nie wiskundegeletterdheidsvraestelle beskikbaar nie, maar hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat daar wel op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi
LitNet2017-06-15Hallo Sonia, hier is 'n indeks na al die vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Soms duur dit 'n rukkie vir 'n vraestel om oop te maak en af te laai, maar die skakels is getoets en werk almal. Groete, Naomi Meyer, inhouds
LitNet2017-06-15Hallo Charmaine, hier is 'n indeks na al die vraestelle wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Sonia2017-06-15Hi kan julle vir my ook graad 6 en graad 3 vraestelle stuur vir Junie eksamen asb. Ek probeer die ander se links oop maak maar kom nie reg.
Angus2017-06-14Beste F C Boot,
Per jou definisie van tyd soos deur Panda hierbo aangehaal, is tyd dus nie 'n illusie nie.
Volgens jou is tyd slegs 'n illusie indien niks beweeg nie en as niks waarneembaar is nie; dus is dit nie 'n illusie nie,want daar is beweging, e
Ruud Kapteijn (an 'outlander')2017-06-14I find your arguing a bit confusing, though you seem to have the knowledge about what the book is about, did you read it?
If so, please fill in the gaps in Opperman's story and theory, consistently and understandable;I am looking forward to it.
Mary Weilert (1866 - 1949)2017-06-14"Hypocrisy" and "prejudice" may not reside with the author and interviewer of this article, but with the reader, who is shocked by the tenor of the arguments forwarded and the title of the book, which she finds "vulgar". Am I right in presuming that "Cind
Johannes Comestor2017-06-14Die boek is in Engels maar ek vind dit ironies dat twee Afrikaanssprekendes (Opperman is 'n oud-Suidwester/Namibiër) hierdie gesprek op LitNet in Engels voer. Dit herinner aan drie Afrikaanssprekendes wat onlangs op LitNet in Engels oor Afrikaans aan die
A van der Hoogen2017-06-14Baie insiggewend. Ek werk tans in die Midde-Ooste in 'n land waar bykans 200 verskillende nasionaliteite werksaam is. En waar 'n soortgelyke Britse mentaliteit van "ons-is-beter-as-ander" nog steeds hoogty vier. Dikwels word Britse paspoorthouers bevoorde
Chris2017-06-14We ( whites) need a platform on TV etc where this is discussed. The SABC has sidelined a lot of programs that need the whites to participate. It will take a long time to change a mindset in this country, for people to stop fighting each other and realise
Angus2017-06-14Beste Dirk,
Ja, die Hans Richter veroorsaak 'n probleem. Gedurig moet ek eers probeer in Afrikaans vertaal wat hy skryf, want hy ken nie verskil tussen Afrikaans en Juddisj nie. Dan gebruik hy woorde wat hy dink geleerd klink, maar amper soos Mrs Malapro
Angus2017-06-14Beste Hans,
Jy sê jy het slegte Engels gepraat, maar wat van jou Afrikaans? Dit moes horribaal gewees het, veral as jy dit met Jiddisj verwar het.
Wat jou ouderdom op universiteit met die prys van eiers te make het, sal net jy weet. Dis in elk geval
Angus2017-06-14Beste Hans,
Die woord Diets het hoofsaaklik twee betekenismomente: 1. Taal van Nederland tydens die Middeleeue, en 2. Taal van die Nederlandse kultuurgroep wat Nederlands, Hollands, Vlaams en Afrikaans insluit.
Jan van Riebeeck en sy manskappe het 'n
Angus2017-06-14Beste Hans,
Dis ou nuus. Die spotprenttekenaar, Victor Ivanoff, kon Afrikaans praat voordat hy Suid-Afrika toe gekom het. Een van my oupas kon Russsies praat, alhoewel hy dalk nie eens geweet het waar Rusland is nie, en een van my niggies kan vlot Italia
Angus2017-06-14Beste Hans,
Wat jy dit ook al wil noem, tale laat nie aan hulle voorskryf waar hulle moet leen en hoe hulle moet aanpas by omstandighede nie. Daar is nie so iets soos 'n suiwer taal wat nie verkaveling ondergaan het nie. Selfs die Jiddisj wat jy destyds
Angus2017-06-14Beste Hans,
Bobbejaan klim die berg, om die boere te vererg
Hoera! vir die jollie bobbejaan.
Het jy al daaraan gedink hoekom die bobbejaan die berg uitklim? En het jy al daaraan gedink hoekom die boere hulle juis daaroor sal vererg? Het al daaraan g
Angus2017-06-14Beste Hans,
Hier aan die Suidpunt van Afrika praat ons Afrikaans, in al sy kleure en geure. Mens kan nie sommer net dinge raai en dan as die waarheid verkoop nie, jy moet in die geskiedenis gaan kyk wat gebeur het.
Jan van Riebeeck en sy gevolg het N
Andrew le Roux2017-06-14What are you on about? It's a South African commentary, by a South African for South Africa: highly topical, relevant and necessary. Take your crusade elsewhere or, better yet, go write your own book.
Angus2017-06-14Beste Hans,
Om die saak af te maak deur dit as 'n kringredenasie te bestempel, en om my dan te verwys na google, is heel gemaklik. Waarom google jy dit nie self nie, en dan sal jy sien van "reguleer soos 'n regering" is daar geen sprake van binne 'n anar
Jaco Fourie2017-06-14Met hierdie hele misplaaste konsep van "Reg tot Lewe", laat dit my terugdink toe die hartchirurg, Chris Barnard op TV dit bevraagteken het dat die "Reg tot Lewe" net aan gepamperlangde moordenaars in tronke van toepassing is, maar geensins op onskuldige g
Angus2017-06-14Beste Hans,
Wat het my politieke sienswyse te make met die prys van eiers?
Ek het jou 'n eenvoudige vraag gevra. Ek weerspreek nie wat jy beweer nie; ek wil maar net my kennis uitbrei, en vir my is die antwoord slegs van historiese belang, sou 'n mens d
Jaco Fourie2017-06-14In die VSA waar swartes die minderheid is: "black youths, who make up 16% of the youth population, accounted for 52% of juvenile violent crime arrests, including 58% for homicide (moord) and 67% for robbery.” By contrast, the only categories where white
Suenel Bruwer-Holloway2017-06-14White Afrikaans South Africans have either a Khoi or Malay 'oermoeder', but facts have never stood in the way of psychological reality that leads to enactment. There is always a megalomaniac waiting in the wings to exploit the wounded psyche of a group f
L matthysen2017-06-14Ek dink die boek moet 'n voorgeskrewe handboek op matriekvlak gemaak word. Uiteindelik iemand wat kyk na die Why en daaruit kan ons die How uitwerk. How are we going to repair our nation.
Micaela2017-06-13Goeie naand, ek is 'n 20 jarige jong dame van 'n klein dorpie en wil graag eendag my eie onderneming bestuur. Ek besef dat om 'n entrepreneur te word harde werk vereis, maar ek is gewillig en vol passie. Ek wil kennis opbou maar weet nie waar nie, kan iem
Alyzzander Fourie2017-06-13Gaan die wetgewing geld op internasionale vlak? Ek kan my nie indink dat Europese of Amerikaanse skrywers hiervoor te vinde sal wees nie. Die beoogde aanpassings gaan tot gevolg hê dat skrywers hulle na ander velde wend. Die wetgewing gaan tot gevolg hê