lourens kriel2017-06-12Ek stem saam Anna, ek is kinderlik gelowig. Ek het in NG grootgeword maar het gesien hoe lieg D's, ek het hulle aangevat! Ek het skriftelik bedank. Die Woord sê, "gaan uit haar uit my volk dat julle nie van haar ongeregtighede ontvang!"
LitNet2017-06-12Hallo Cecile, ons sal nog vraestelle byvoeg as ons toestemming ontvang om dit te plaas. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurde
LitNet2017-06-12Hallo Darren, ons sal nog vraestelle byvoeg as dit opgestel word en as ons toestemming ontvang om dit te plaas. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-06-12Hallo Lucy-Anne, die vraestelle is in PDF-formaat beskikbaar en kan uitgedruk word. Erkenning aan die opsteller van die vraestel en aan LitNet word verlang om kopieregkwessies aan te spreek. Oefen gerus tuis met behulp van die vraestelle wat op LitNet bes
LitNet2017-06-12Hallo Alida, die vraestelle is in PDF beskikbaar. As jou rekenaar oor PDF-sagteware beskik, sal jy dit as PDF-dokument kan aflaai. So nie, behoort jy 'n PDF viewer-dokument ook te kan uitdruk. Anders kan jy dalk iets soos Adobe reader-sagteware aflaai en
LitNet2017-06-12Hallo Tanya, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by - dit word deur kundiges opgestel of ons verkry spesiale toestemming om dit te deel. Ons doen wat ons kan om die inhoud nog meer uit te brei! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2017-06-12Hallo Cora, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg weer in die nuwe kwartaal nog vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhouds
LitNet2017-06-12Hallo Michelle, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg weer in die nuwe kwartaal nog vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inh
LitNet2017-06-12Hallo Jaclyn, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg weer in die nuwe kwartaal nog vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhou
Jan Ludik2017-06-11Wat het ons Afrikaanse kultuur ons nagelaat? Paul Kruger se boere-oorlog. Die Nasionale Party se Apartheid. Die NG Kerk se nare godsdiens-indoktrinasie. Taal is slegs 'n vorm van kommunikasie en as dit uitrafel moet dit aanvaar word.
Hans Richardt2017-06-11Ek dink dat dat deesdae se kinders erg benadeel is. Ons het in Apartheid Afrika streektaal geleer. Moes ook vele Europese tale leer met geweld ...
Arme drommels kan nie eens hul huistaal reg skryf nie ... Hul skryf soos hul dink woorde klink ... daai kla
Hans Richardt2017-06-11Afrikaans is tegniese agterlike taal. As ek net Afrikaanse terme geken het, sou ek nooit kon "diy" nie!
Ek was vrot met Duits as tweede taal op universiteit. Het beter punte in Tswana gekry ... Tog, een van Duits, is dat objekte 'n vroulike of manlike vo
Hans Richardt2017-06-11Angus, ek het vele "battle scars"! Ek sit nie heel dag en nag in roomkoek nie. Nee, ek is nie bang vir dood nie, want ek glo nie aan ewige lewe nie. Het op sewe jaar my pa sien sterf in hospitaalbed, nadat hy vir my verduidelik het vooraf dat hy gaan dood
Angus2017-06-10Beste Hans,
Beeste, perde, skape, boerbokke, renperde, hoenders, honde , katte, ens is kunsmatig geteel, maw mensgemaak, en moet deur die mens versorg word, want hulle sal nie sommer in die natuur kan oorleef nie. Richmond se renperde het ook mensversorg
Elsie Louis2017-06-10Ek stort 'n traantjie vir jou ou Groot Boom, al het ek jou nooit geken nie, kon ek jou siel lees deur jou storie-karakters. Rus sag en mag jy God se oor verheug met jou woorde daarbo.
Tina Tolken Schoeman2017-06-10Ek het sy boeke en die verhoogstukke soos bv Siener in Die Suburbs en Koöperasiestories so geniet. In my lewe los hy 'n literêre leemte. Soos ek reeds gesê het - Diesulkes soos PG word nie gesaai nie, hulle word geplant.
Panda2017-06-10Angus,
'n Student wat sit en dagdroom het in die klas toe die prof dié onderwerp bespreek het, het verskrik regop gespring en vir die prof gevra om asseblief die getal te herhaal waarop hy verlig gesug het: "Dankie tog ek het gedink u het gesê miljoe
Danny Titus2017-06-10Heerlik verfrissend om weer te lees. Hein Willemse se bydrae tot kritiese denke in Afrikaans bly vir my 'n voortdurende opvoedingsreis.
Heini Kotze2017-06-09Uitstekende artikel. Beny jou bronne (ek poog aal jare om sulkes te bekom). Ek sou graag wou weet waar Eugene Marais as politieke joernalis in jou benadering figureer. Hoor graag van jou.
Hans Richardt2017-06-09Angus, as ek jou e-posadres gehad sou ek raad gegee het man-tot-man om begrip te verbeter ...
Lees op oor Kroata-fliek op LitNet.