Kommentaar

Streektaal en tipe Afrikaanse dialek

Angus 2017-06-14 Beste Hans, Jy sê jy het slegte Engels gepraat, maar wat van jou Afrikaans? Dit moes horribaal gewees het, veral as jy dit met Jiddisj verwar het. Wat jou ouderdom op universiteit met die prys van eiers te make het, sal net jy weet. Dis in elk geval

Alles het nie oorsprong in Kaap nie

Angus 2017-06-14 Beste Hans, Die woord Diets het hoofsaaklik twee betekenismomente: 1. Taal van Nederland tydens die Middeleeue, en 2. Taal van die Nederlandse kultuurgroep wat Nederlands, Hollands, Vlaams en Afrikaans insluit. Jan van Riebeeck en sy manskappe het 'n

Die Rooikop Afrikaans

Reusedwerg 2017-06-14 Hans, sal enige dag die Bolsjeviste, as almal so lyk, Afrikaans gaan leer.

Huldeblyk aan PG du Plessis (1934–2017)

Helena Hugo 2017-06-14 Fyn gevat, Jeanette. Dis hy, PG, soos ons hom geken het.

Die Rooikop Afrikaans

Angus 2017-06-14 Beste Hans, Dis ou nuus. Die spotprenttekenaar, Victor Ivanoff, kon Afrikaans praat voordat hy Suid-Afrika toe gekom het. Een van my oupas kon Russsies praat, alhoewel hy dalk nie eens geweet het waar Rusland is nie, en een van my niggies kan vlot Italia

Verkavelingsafrikaans? Kom Angus, ek wil tone trap

Angus 2017-06-14 Beste Hans, Wat jy dit ook al wil noem, tale laat nie aan hulle voorskryf waar hulle moet leen en hoe hulle moet aanpas by omstandighede nie. Daar is nie so iets soos 'n suiwer taal wat nie verkaveling ondergaan het nie. Selfs die Jiddisj wat jy destyds

Angus, Ewolusie in Kaapstad?

Angus 2017-06-14 Beste Hans, Bobbejaan klim die berg, om die boere te vererg Hoera! vir die jollie bobbejaan. Het jy al daaraan gedink hoekom die bobbejaan die berg uitklim? En het jy al daaraan gedink hoekom die boere hulle juis daaroor sal vererg? Het al daaraan g

Wes-Vlaams

Angus 2017-06-14 Beste Hans, Hier aan die Suidpunt van Afrika praat ons Afrikaans, in al sy kleure en geure. Mens kan nie sommer net dinge raai en dan as die waarheid verkoop nie, jy moet in die geskiedenis gaan kyk wat gebeur het. Jan van Riebeeck en sy gevolg het N

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Andrew le Roux 2017-06-14 What are you on about? It's a South African commentary, by a South African for South Africa: highly topical, relevant and necessary. Take your crusade elsewhere or, better yet, go write your own book.

Wat is Orania?

Angus 2017-06-14 Beste Hans, Om die saak af te maak deur dit as 'n kringredenasie te bestempel, en om my dan te verwys na google, is heel gemaklik. Waarom google jy dit nie self nie, en dan sal jy sien van "reguleer soos 'n regering" is daar geen sprake van binne 'n anar

Doodstraf

Jaco Fourie 2017-06-14 Met hierdie hele misplaaste konsep van "Reg tot Lewe", laat dit my terugdink toe die hartchirurg, Chris Barnard op TV dit bevraagteken het dat die "Reg tot Lewe" net aan gepamperlangde moordenaars in tronke van toepassing is, maar geensins op onskuldige g

Anarcho-kapitalisme en VOC

Angus 2017-06-14 Beste Hans, Wat het my politieke sienswyse te make met die prys van eiers? Ek het jou 'n eenvoudige vraag gevra. Ek weerspreek nie wat jy beweer nie; ek wil maar net my kennis uitbrei, en vir my is die antwoord slegs van historiese belang, sou 'n mens d

Doodstraf

Jaco Fourie 2017-06-14 Nico Hier word intelligent geredeneer; nie met nonsens gegorrel en gedweep nie.

Doodstraf

Jaco Fourie 2017-06-14 In die VSA waar swartes die minderheid is: "black youths, who make up 16% of the youth population, accounted for 52% of juvenile violent crime arrests, including 58% for homicide (moord) and 67% for robbery.” By contrast, the only categories where white

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Gareth 2017-06-14 Thank goodness you mention these things. Your insight is most appropriate reassuring and intelligent. Well done

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Suenel Bruwer-Holloway 2017-06-14 White Afrikaans South Africans have either a Khoi or Malay 'oermoeder', but facts have never stood in the way of psychological reality that leads to enactment. There is always a megalomaniac waiting in the wings to exploit the wounded psyche of a group f

Die Rooikop Afrikaans

Hans Richardt 2017-06-14 Ons moes tevrede wees met Anna se vetkoek. Kwaai uitgemis op Nadia en kaviaar.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

L matthysen 2017-06-14 Ek dink die boek moet 'n voorgeskrewe handboek op matriekvlak gemaak word. Uiteindelik iemand wat kyk na die Why en daaruit kan ons die How uitwerk. How are we going to repair our nation.

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Dolores van Jaarsveld 2017-06-13 Dit is 'n uitstekende reeks! Ek sien so uit na elke nuwe episode. Ek lewe my so in in elke gesin se dramas.

Fokusberoep: Entrepreneur

Micaela 2017-06-13 Goeie naand, ek is 'n 20 jarige jong dame van 'n klein dorpie en wil graag eendag my eie onderneming bestuur. Ek besef dat om 'n entrepreneur te word harde werk vereis, maar ek is gewillig en vol passie. Ek wil kennis opbou maar weet nie waar nie, kan iem

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Thomas 2017-06-13 Pragtige storie! Dankie!

Uit die argief: ’n Nuwe, kommerwekkende poging om Suid-Afrikaanse kopiereg te hervorm

Alyzzander Fourie 2017-06-13 Gaan die wetgewing geld op internasionale vlak? Ek kan my nie indink dat Europese of Amerikaanse skrywers hiervoor te vinde sal wees nie. Die beoogde aanpassings gaan tot gevolg hê dat skrywers hulle na ander velde wend. Die wetgewing gaan tot gevolg hê

Doodstraf

Nico Uys 2017-06-13 Die mens is uit een bloed geskape naamlik Jesus Christus..

Doodstraf

Nico Uys 2017-06-13 Moord is strafbaar met dood. Die mens is die skepping van God.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

sara 2017-06-13 Why when apartheid is discussed is it always a case of black and white? There were huge swathes of coloured or mixed communities which were affected ... South end in PE as a prime example. What about those who fell between the lines of black and white and

Alles het nie oorsprong in Kaap nie

Hans Richardt 2017-06-13 Angus, het jy dalk Staten bijbel uit Suruname, in Kaaps of Afrika-taal wat nie meer bestaan in SA? My idee is om tot by ons standaardtaal te kom, met tye, geslag, geluidstroom ens.

Angus, Ewolusie in Kaapstad?

Hans Richardt 2017-06-13 Die Weskaap-bobbejane is slimjanne. Breek by huise in, eet en vat die pad, sonder om hul gemors op te ruim. Moet hul ATM kaarte gee, sodat hul onderhoud kan betaal nou ... Die Kaspase van Honiboll is slimmer as wat ons gedink het, wat hul met onnoselge

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Joey van Dyk 2017-06-13 Wow! Ek verstaan nou baie beter na die lees van hierdie artikel. 'n Boek wat ek beslis gaan aanskaf.

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

~m~ 2017-06-13 BAIE DANKIE vir jou hulp en ondersteuning vir soveel mense en hul kinders, asook vir mense wat ekstraklasse aanbied en op die platteland bly, en dus nie toegang het tot soveel "hulpbronne" nie. Ons waardeer dit opreg !!!!!!!!!!

Wes-Vlaams

Hans Richardt 2017-06-13 Wel Angus, sal jy saamstem dat ons Indo-Kaaps praat dan?

Ekonomieë se ongelykheid en geldwaarde

Hans Richardt 2017-06-13 BBBEE en regstelaksie kry deesdae afgradering na "junkstatus"!

As die klokke beier ...

Hans Richardt 2017-06-13 Ek stem saam Reusedwerg.

Wat is Orania?

Hans Richardt 2017-06-13 Angus, nee nee. Dis verby regering-era waar gemeenskap hulself binne dieselfde raamwerk self reguleer soos regering. Moeilik om te glo, soek dit op in Engels op Google asb ... Kringredenasies is uitputtend.

Anarcho-kapitalisme en VOC

Hans Richardt 2017-06-13 Angus, is jy politieke korrekte?

Nog steeds oor TYD vir F C Boot

F C Boot 2017-06-13 Beste Panda Jammer maar in my vorige kommentaar het ek vergeet om die aantal webblaaie wat gaan oor tyd te lys.Hier is een van hulle.http://www.popsci.com/science/article/2012-09/book-excerpt-there-no-such-thing-time.

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Cindy 2017-06-13 A substantial amount of prejudice and 'vulgar hypocrisy' is self evident within this interview. The book’s title itself demonstrates this "Apartheid: Britain's bastard child". Singular. Britain has been responsible for creating two Apartheid children:

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

EM von Solms 2017-06-13 Baie dankie dat jy geboekstaaf het wat ek al so lankal sê. Die "boss/boy" of "class distinction" stelsel wat die Engelse op soveel mense anders as hulself in sy kolonies afgedwing het. Jy bring ook duidelike mening aan Totius se gedig, Vergewe en Vergeet

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

Jeanette 2017-06-13 Wel gedaan me Opperman Lewis. Kan nie wag om haar boek te lees nie. Skuld kan net heel as dit lig kry en ons kan hopelik vorentoe beweeg met gefundeerde insig.

Gespierde Afrikaans

Henri Craemer 2017-06-13 Ek stel belang in hierdie probleem vanuit 'n psigolinguistiese perspektief. As sulks is my idees nie noodwendig taalkundig korrek nie. Nie so lank gelede het George Carlin gekom met die konsep van "soft language". Ek vertaal dit as "dwaaltaal" - my ter

Nog steeds oor TYD vir F C Boot

F C Boot 2017-06-13 Beste Panda Dit het slegs 'n bestaansreg om orde in ons bestaan te skep. Solank ons planeet bestaan en dieselfde omwentelingstempo handhaaf en ook sy gang om die son voltooi sal daar 'n begrip soos 'tyd' wees. Veronderstel nou die aarde se omwentelingst
Top